hulle mekeer 'n twee duime function op youtube net vir carbars! want julle verdien twee thumbs up boyz! Kap an manne! dis klas! dis klas! ons soek nog asb!
"Baba jou *ou* roep my *baas* septimus" its a play on words from the name oubaas a character on 7delaan his real name was septimus but nick name oubaas. 🔥🔥Fireee line
Early b best ever since Bluetooth stations days ya chaise!!! The humbleness is the best part ever!!!!
Facts 🔥🤜🏼
Eks flou, eks flou!! toe Early sê "vir my gooi mense arms in die lug asof it 10 pass 11 is" 😭😭🔥
Hulle noem hom "Early bubu baby"🔥🔥
Jah chise! Is vanie dal af meisie 🔥🔥 Early B is ani brand 🔥🔥
"winning streak is lesbian, daasi 'n man vir my nie" 🔥🔥
Straight BAR...
"Vir my gooi ouens hande in die lug asof it ten past 11 is! "
🔥🔥 damnit man earl 🔥🔥
Winning is lesbian,dar esi mann vir my niece......oooouuu!fire🔥🔥
Early B 🙌🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 Vuurwarm CARBARS
Early B the legend ! The best bars on carbars is between cream en early b 🔥🔥🔥🔥
Die God...
Hemel Besem bly die beste
Eks altyd met Early b respek die anders maar as dai ou n song maak is mos vannie dal af meisie ya chaise!!!
I need to listen to each verse a couple hundred times more before I can decide which is doper🤔
Hold up. Wat van Kro-Barz
@@gam-zar969yes nobody talks about kro barz his one of the best rappers for me. He is really underrated 💯🙏
Yoh powerful Early B. Respect!!!!!
Early B Is The Best Principal Of Rap
Daar isi iemand vir early b nie 🔥🔥sinceee lankal af👏🏼
Early B always comes with the Bullets get us also YoungstaCPT @@Real Carbars
Yoh you can rap we must call you King rapper.👌👑
KlipHard.....da is nie beter nie man....living legend.....history has been made
Jinne julle net hie subscribe ek somme 100keer!! EarlyB ek love jou musiek my ou! Mens voel jou gevoel in al jou musiek!
Jitsvinger...thee legend. Get him in there.
Beste tog ek se weer ek kan nie oor die kom nie 😭😭🔥🔥
Dai man se vronts op sy gesig is priceless!!!!!!!!!!!!!!!!!
I know i guy in Beaufort west called Que Jonkers you guys should feature him. I believe he'll be the next best thing
What's this sick beat called?
Yeayyy...❤
Early b KING of SA RAP hands down!!!
Early B raak net beter Zuma hulle fire
Kry vir dlow Oktober op carbars man
The bruh at the back chase!!! 😂
Dimitre Jantjies Afrikaanse ruimkletser like jou songs bra van ext 32 sal like om saam jou te rap 👍❤🔥
Early B Die beste Afrikaanse rapper
the best 🔥
First to view
Ek is tweede 😂
Fire🔥🔥🔥
Lmklaaa 🔥
Benai💯
Pengi and 21 promo 😅😅 Dai mane is warm
Broe
Die Boetas is Next Level... 💯👆
Youngsta maybru
Is dai Zee in die background?lol
👌
👌🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Hoekom net 8min? Daai baainaar kon nog aan gegaanit. En aan en aan gegaanit.
OG🔥🔥🔥
Early kom gou n oos weer freestyle🤩⛓😅
Chys vir YoungstaCPT maaahn.
Salutas mense en Early B
🎉🎉 VANI DAL AF🎉🎉🎉
Da isi vir kien boet ni, met hom groot b20 turbo se kla.... HOND!!!
hulle mekeer 'n twee duime function op youtube net vir carbars!
want julle verdien twee thumbs up boyz!
Kap an manne! dis klas! dis klas! ons soek nog asb!
Warm💯🔥🔥 kry bliksemstraal asb🙏🏽
Kry luda g my broer 😂
Early is baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaas
Car bars can we get rotas the rapper plz
Early B is di beste
Wa is ancient rappersan
🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Jirrrrr.....vuurwarm!!!!!
Lekker julle !! 😀🥰
Wat's Youngster Cpt se replie of het die manskap hom nog nie request nie?
Wat jevigo en hilton n paar bars spit
MATTHEW Lou 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🤙🎵🎶🔥🔥🔥🔥🔥
try get the old legend K.O
he has disappeared
Een ding van erly
Bauer boos
Early b Zuma hulle
Die manne sal nooit vir Youngsta CPT kry nie. Impossible
lol okeyy kry Vir youngstaCPT aan dii hande marn guys
Die rappers wiet ek zuma hulle😂😂😂😂😂
Ons soek vir VITO van namakwaland ouens
Julle, wat beteken septimus? 6:40
"Baba jou *ou* roep my *baas* septimus" its a play on words from the name oubaas a character on 7delaan his real name was septimus but nick name oubaas. 🔥🔥Fireee line
Your die kook but kki rewind terug op cream se eerste verse bruse dan OK check julle weer die.... Dis 🔥 bru
🔥
Youngsta CPT
earlyb is the man hy is kar baas
Early iis baas vani dal af stoot ralpers vani wal af
Kry fabreeze
Kan ek vir temple boys kry
'n hele kar vol. Julle sal :n Quantum moet kry
warm ... but kry vi rotas ook
Awe.......
iax please boys
There's so many Afrikaans people lol just like me
Early B is diep gevaarlik jong maak ek moet carbars subscribe
daai seat is koud gesit lmkla van niemand aners as die groot B
B rap woorde latwort soos n rekker
Want Riyaad Roberts aka YoungstaCPT
Ealyb
julle kanie vir youngster op carbars kry nie man
Do youngster cpt
Cream en Early B
Gevaarlik
Lol dai laaste stukkie klink en act hy nes cream ..lol hule twee moet n song maak op dai beat
0:19
Die rappers weet ek Zuma hulle lokl
salut
Bring vi Hilton (wat liefde aan n man doen ) Or vi Rotas die rapper ( ek sal survive )
Come Find Me And I'll Show U Flames, I Stay In CPT Delft, Leiden, In Letaba Crecent..
45th
wa is youngstaCPT
My Beste ❤❤❤❤❤❤
awe maak soo
Kry vir agemi
Kom kry i rapper sy naam is Rellaks G en hy bly in Eastern Cape Fort Beaufort
Hemelbesem
😂😂😂
Die man is n yster my bru os wag jo nog in kathu
Niks naar raakens
Thats a mega beat:
th-cam.com/video/EbPveH1OCbc/w-d-xo.htmlsi=AU1CWvrqcJCUVMTQ
FIND PENGII AND 21PROMO