Hoërskool Die Wilgers hou PI-Dag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 มี.ค. 2023
  • Wilgies vier internasionale Wiskundedag of ook beter bekend as PI-dag. Albert Einstein is op 14 Maart 1879 gebore, maar wat ons eintlik by ons Wilgies wou weet is hoeveel PI-desimale kan hulle onthou? Loop jy met PI op jou das rond vandag? En Andreas de Lange, ons Rubik's Cube-kampioen, los híérdie breinknoper in slegs 13 sekondes op! By ons skool is Wilgie-Wiskunde vet pret.

ความคิดเห็น •