Hoërskool Die Wilgers
Hoërskool Die Wilgers
  • 110
  • 63 492
Hoërskool Die Wilgers - White Eagles Netbalspan Dans
Ons eerste netbalspan, die White Eagles, doen hulle dans ter ondersteuning van die Gauteng Jaquars netbalspan en om die oud-Wilgie en hulle afrigter, Rozanne Matthyse, sterkte toe te wens met die 2024-TNL wat hierdie naweek begin.
มุมมอง: 177

วีดีโอ

Hoërskool Die Wilgers: OPEDAG 2024 - Hoof toespraak
มุมมอง 1792 หลายเดือนก่อน
Hoërskool Die Wilgers: OPEDAG 2024 - Hoof toespraak
Hoërskool Die Wilgers: Juffrou Louw verjaar!
มุมมอง 5863 หลายเดือนก่อน
Wilgies vier ons geliefde skoolhoof, me. Ilza Louw, se verjaardag!
Hoërskool Die Wilgers: Meganiese Tegnologie Graad 10 - 2024
มุมมอง 3423 หลายเดือนก่อน
Die graad 10-Meganiese Tegnologie leerders leer die basiese gebruik van handgereedskap. Hulle boor, tap, saag en vyl.
Hoërskool Die Wilgers: Graad 9-Natuurwetenskappe Prakties
มุมมอง 844 หลายเดือนก่อน
Ons graad 9-Natuurwetenskappe leerders het wangepiteel onder ñ mikroskoop bekyk. #diewilgers #diepgewortel #wilgietrots #wilgersakademie
Hoërskool Die Wilgers: Graad 11 - Lewenswetenskappe Prakties
มุมมอง 1284 หลายเดือนก่อน
Ons Graad 11-Lewenswetenskappe leerders dissekteer blomme tydens hulle prakties. Kom ons kyk hoekom? #diewilgers #diepgewortel #wilgietrots #diepgewortel #wilgersakademie #wilgerslewenswetenskappe
Hoërskool Die Wilgers: Interhoër Sanggroep 2024
มุมมอง 7974 หลายเดือนก่อน
Hoërskool Die Wilgers se sanggroep tree by die 2024-Interhoër op. Die skole het 5 voorgeskrewe liedere ontvang waarop hulle hul gees moes wys. Hier is ons Wilgie-gees! #diewilgers #diepgewortel #wilgietrots
Hoërskool Die Wilgers: 2024 boodskap van die hoof
มุมมอง 3466 หลายเดือนก่อน
Me. Ilza Louw gee haar 2024 boodskap.
Hoërskool Die Wilgers: Onderhoofleiers - Steggies 2024 Boodskap
มุมมอง 3616 หลายเดือนก่อน
Hoërskool Die Wilgers: Onderhoofleiers - Steggies 2024 Boodskap
Hoërskool Die Wilgers: Hoofleiers se Wilgie-vakansieboodskap
มุมมอง 3426 หลายเดือนก่อน
Hoërskool Die Wilgers: Hoofleiers se Wilgie-vakansieboodskap
Hoërskool Die Wilgers: Juffrou Cobie groet
มุมมอง 6316 หลายเดือนก่อน
Hoërskool Die Wilgers: Juffrou Cobie groet
Hoërskool Die Wilgers: Hoofleiers 2024 - Nooienstoesprake
มุมมอง 11610 หลายเดือนก่อน
Ons hoofleiers vir 2024 gee hulle eerste toesprake nadat hulle aangewys is om die skool te lei. Baie geluk Klara Wimmers (Hoofdogter/President) en Kevin Nieman (Hoofseun/Adjunk-President).
Hoërskool Die Wilgers: MATRIEKRAAD 2023 GROET
มุมมอง 19610 หลายเดือนก่อน
Ons matriekraad van 2023 is gisteraand amptelik onthef. Dankie vir 'n wonderlike termyn Wilgies, nou kan julle jul vlerke daar buite gaan sprei!
Hoërskool Die Wilgers: AFRIKAANS TAALDAG
มุมมอง 14110 หลายเดือนก่อน
Ons vier vandag met trots, Afrikaans Taaldag! Ons juniors dra vir ons die gedig, Reën oor die berge (Piet Swanepoel) voor - 'n gedig wat hulle in die dramaklas geleer het. 𝗚𝗲𝗱𝗶𝗴: 𝗥𝗲𝗲̈𝗻 𝗼𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗯𝗲𝗿𝗴𝗲 - 𝗣𝗶𝗲𝘁 𝗦𝘄𝗮𝗻𝗲𝗽𝗼𝗲𝗹 “Met die wolke uit die weste skuif die grysvaal reëngordyn. Veraf oor die donker heuwels, rol die donder se refrein. Speelse windjies groet die grassies, skud die wilgers uit hul dr...
Hoërskool Die Wilgers: Opedag - Skoolhoof toespraak
มุมมอง 184ปีที่แล้ว
Me. Ilza Louw, skoolhoof van Hoërskool Die Wilgers spreek ons laerskoolbesoekers toe tydens ons Opedag.
Hoërskool Die Wilgers: Interhoër Big Brag
มุมมอง 294ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Interhoër Big Brag
Hoërskool Die Wilgers hou PI-Dag
มุมมอง 154ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers hou PI-Dag
Hoërskool Die Wilgers: Interhoër Sanggroep 2023
มุมมอง 839ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Interhoër Sanggroep 2023
Hoërskool Die Wilgers: Steggies Klokseremonie 2023
มุมมอง 239ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Steggies Klokseremonie 2023
Hoërskool Die Wilgers: Skaak 2023
มุมมอง 123ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Skaak 2023
Hoërskool Die Wilgers: 2023-Steggies kamp
มุมมอง 325ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: 2023-Steggies kamp
Hoërskool Die Wilgers: Voorspoedige 2023
มุมมอง 131ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Voorspoedige 2023
2022 Kersboodskap vir Steggies 2023
มุมมอง 81ปีที่แล้ว
2022 Kersboodskap vir Steggies 2023
Hoërskool Die Wilgers Kersboodskap 2022
มุมมอง 65ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers Kersboodskap 2022
Hoërskool Die Wilgers: ATKV-Vakansiewenner
มุมมอง 1542 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: ATKV-Vakansiewenner
Hoërskool Die Wilgers: Bergfietsry 2022
มุมมอง 922 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Bergfietsry 2022
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Declin Farham
มุมมอง 1862 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Declin Farham
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Kyle Painter
มุมมอง 1332 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Kyle Painter
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Kevin Niemann
มุมมอง 1522 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Kevin Niemann
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Louis van der Merwe
มุมมอง 1182 ปีที่แล้ว
Hoërskool Die Wilgers: Mnr. en Mej. Wilgie 2022 - Louis van der Merwe

ความคิดเห็น

  • @Mjr.Nuke-Hazard_089
    @Mjr.Nuke-Hazard_089 4 วันที่ผ่านมา

    Beautiful and Talented☝️🤩, "LIESL YOU GO GIRL".👌😘👍

  • @charlanortje1041
    @charlanortje1041 หลายเดือนก่อน

    Mooi

  • @FranciosPieterse
    @FranciosPieterse 4 หลายเดือนก่อน

    Ek mask ok African se song ek will ook Mt joy sin cell me 😅😂😊

  • @MARNE.K
    @MARNE.K 4 หลายเดือนก่อน

    Hello Bok van Blerk,my naam is Marné,ek love al jou liedjies en ek luister elke dag na ń paar,een van my grootste drome is om jou te ontmoet in persoon.😜😜😜😜😜😜

  • @user-ci1dv3bw6i
    @user-ci1dv3bw6i 6 หลายเดือนก่อน

    jy is so kool met jou song

  • @ranakonayak976
    @ranakonayak976 ปีที่แล้ว

    We love you n mizz ur lovely voice

  • @pilot2987
    @pilot2987 2 ปีที่แล้ว

    Hallo meneer Bok van Berk 🤝 Ek is verheug om jou via youtu te ken, wat my al jou pragtige liedjies laat ken het, waarop ek onlangs baie liefde en sterkte vir jou Afrikaner-herkoms gehad het. Wat ek ook op 'n manier voel omdat ek my familie het wat al meer as 3 generasies in die Belgiese Kongo woon. Hou so aan jy is fantasties 👍🥂 vriendelike vlieënier 🍷

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 3 ปีที่แล้ว

    Hey, I don't know if you remember the airport, but I didn't know who you were. Then I photo bombed the pic they were taking. Lol Amazing voice you have! ❤

  • @nikitads5908
    @nikitads5908 3 ปีที่แล้ว

    Can you pls speak ENGLISH!!!

    • @emilianomoro7496
      @emilianomoro7496 9 หลายเดือนก่อน

      No....he speaks Afrikaans

    • @emilianomoro7496
      @emilianomoro7496 9 หลายเดือนก่อน

      He speaks dutch

    • @MARNE.K
      @MARNE.K 4 หลายเดือนก่อน

      Nope,he speaks Afrikaans, and I know that because I am also from South Africa and I also speak Afrikaans..😁😁😁😁

  • @sebastiancoetzee9672
    @sebastiancoetzee9672 5 ปีที่แล้ว

    Wie is di brah?