Ek het jou onlangs ontdek en love Pappa probleme en kan totally relate. Jou stem en jou attitude werk uitstekend saam met rock music. Sien uit na die volgende een 🤘
Lees deur die comments. Jy gaan nooit in jou lewe almal tevrede stel nie en jy hoef ook nie. Jy sing soos altyd baie mooi en ek love die song en musiek video. Well done 👏
Lex Oosthuizen ❤🇿🇦
Dis presies hoe my pa my al die jare laat voel het. Dankie vir 'n grrwt song wat die waarheid vertel
Hits home for loads of guys! Mooi song Tasché
Pragtig 🥰 cheers from France ek lief afrikaans pop music 😍😍
Eending is verseker niemand het 'n probleem as Tasché haar mond oopmaak en begin sing nie🔥🔥👏❤️🎶Altyd Flippin Great.
🎸🤟
Wow
Tashè jy moet luister......
Dis awesome girl
Awesome song.
AHHHHHHHHHHH EK LOVEEEEEEEE DIT
LOVE DITTTTTTT !!!!!!!!!!!!
Ek het jou onlangs ontdek en love Pappa probleme en kan totally relate. Jou stem en jou attitude werk uitstekend saam met rock music. Sien uit na die volgende een 🤘
Epic song love die vibe
Nou gaan ons Braai BRA.
Amazing as always 🙏🙏
Befokde music video! 💯🔥
Flippen amazing😻
een van die bestes❤
❤
Great song!! Baie relatable
Ek love die song so! So amazing Taché!!
Nice pappie!
It's funny after he destroyed the Hunter Controler he now Water the garden with a hose pipe. #Hunter #Turf-ag
Baie goed! Wie skryf jou goed?
Great song, great visuals in die kamer / maar die pappa se scenes pas nie by die lirieke van daddy issues nie.
Lekker!
Ek luister net vinnige opgewekte Afrikaasie musiek en die song is puik - van 'n Pappa !!!
Damn love jou !
Love it, love it......... Kan nie wag vir nog musiek nie....
Iemand moet die pappa leer ordenklik brannewyn gooi
Lees deur die comments. Jy gaan nooit in jou lewe almal tevrede stel nie en jy hoef ook nie. Jy sing soos altyd baie mooi en ek love die song en musiek video. Well done 👏
Sien, Pappa het net n knertsie en n vuurtjie nodig. LOL
Absoluut mal oor die song....!
Die ou in di geel tshirt lyk nes n pal van my 😂😂 met di brannas en al …
Waar is al die likes? Ek dink iets is vout met TH-cam❤😂
Met een beetje moeite kan ik de tekst net verstaan. Heel erg vet en wat een geweldige sound!
Lyk my soos dogter probleme ook.
Altyd n suurpoes tussenin. Jys seker so
@@quintenvantonder6174 maak dit maar nog een. verstaan nie die hype vir die vrou nie, niks beter as 'n gemiddelde geskree nie
Ek voel nie die vibe so lekker nie... maybe next time✌🏻
Ek hou nie van dit nie neeeeeee
Jy suck
MIssing plot line: Laudo se saag raak aan die elektriese heining...net vir 'n ietsie ekstra. Can you fix it in post? ;p
Star cast band van rockers, maar die edge is nie daar nie. Klink maar soos meeste Afr songs op die ou einde. Too bad.
Loius, ek stem saam. Great Song, Great Band... maar daar kort nog meer rock... Tasche, gee ons asb nog meer!! Jou stem verdien groot kitaarklank!
Hou jou bek van afrikaans af doos!Jy kan nie eers die taal suiwer praat nie
Julle suck