Short Fishing Session Struben Dam - Pretoria's little Gem - Tips & Location

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ก.ย. 2024
  • Today I am heading alone to Struben dam. The venue known to have some monsters Carp ! Its a beautiful small dam with very nice nature and a bird sanctuary for the nature lovers. Today we will be giving fishing tips on PVA bags.

ความคิดเห็น • 22

  • @ricardofaria1440
    @ricardofaria1440 3 ปีที่แล้ว +4

    Mooi man, bly om die fish care te sien 👍

  • @hendrikpretorius7999
    @hendrikpretorius7999 3 ปีที่แล้ว +4

    awesome

  • @aftermarket6944
    @aftermarket6944 3 ปีที่แล้ว +2

    Very nice

  • @sa-carp-angler4640
    @sa-carp-angler4640 3 ปีที่แล้ว +3

    Hello I come here alot

  • @bushbabyttv9442
    @bushbabyttv9442 2 ปีที่แล้ว +1

    ja ons het gister ge gaan niks gevang nie maar saterdag kap ons hom hart ek gaan vang met hoender lewer so dit gaan hopelik iets in hengel 🙂

    • @lieweheksie5986
      @lieweheksie5986 2 ปีที่แล้ว

      ek het nou die dag n 6kg by struben gekry met hoender lewer so good luck

    • @familyfishingguide7943
      @familyfishingguide7943  2 ปีที่แล้ว

      Hoender lewer baie goed vir babers. Maar sal nie glo nie maar honde pellets werk ook baie goed vir babers. Dankie vir die comment

  • @waldoscheepers482
    @waldoscheepers482 3 ปีที่แล้ว +2

    Was gister daar 6 vis grootste is 4.6 kg maar ek het 4 karps verloor wat 6k+ is, die een wat ek verloor het, het opgekom en ek kon hom sien. Hy was 1m lank 10kg +. Hoerdie is n awesome dam maar n mens verloor die groot vis

    • @familyfishingguide7943
      @familyfishingguide7943  2 ปีที่แล้ว +2

      Hi Waldo baie dankie, ja ons het gehoor daar is monsters bo 10kg daar binne

    • @skeepies871
      @skeepies871 2 ปีที่แล้ว

      @@familyfishingguide7943 nou op n ander yt account , maar was laasweek weer daar , en ek het my PB gevang van 6.1 , en my friend n 6,2

  • @jackholman5008
    @jackholman5008 2 ปีที่แล้ว +1

    Is it free?

    • @familyfishingguide7943
      @familyfishingguide7943  2 ปีที่แล้ว

      Yes Jack. Struben Dam is free entrance as its a Government Dam but very neatly looked after. I suggest to go very early to get a spot as there are only 6 spots for fishing.

  • @danielsmit4334
    @danielsmit4334 2 ปีที่แล้ว +1

    24.2 kg Karpie en 17 kg baber daar gevang

    • @Randy7201
      @Randy7201 ปีที่แล้ว

      I caught a 55kg blonde on two legs here and that isnt my pb btw

  • @AutoCarShow918
    @AutoCarShow918 ปีที่แล้ว

    Is daar bass ook?

  • @lieweheksie5986
    @lieweheksie5986 2 ปีที่แล้ว

    Hi oom ek is n 14 jarige hengelaar en vang ook baie by struben dam het oom dalk enige tips vir mense soos ek wat begin met hairrigs [spesie] hengel

    • @familyfishingguide7943
      @familyfishingguide7943  2 ปีที่แล้ว +1

      Hi... Al tips wat ek het is begin eenvoudig en los die fancy goed vir later. Ons het begin spesie leer deur die Method Feeder te gebruik. Method feeder is n mengsel van spesie en papgooi