SUPERCAST Vol 57 (Plaasdam Villiers)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.พ. 2020
  • Schalk en n paar maats hengel n tipiese plaasdam naby Villiers en is werklik verras met die kwaliteit van vis. Schalk gee weer wenke weg en John-Henry vang n mooi baber.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 15

  • @roanthompson2664
    @roanthompson2664 4 ปีที่แล้ว +1

    Lekker mane julle vang mooi by die plaasdam lekker boys

  • @erwincrous7457
    @erwincrous7457 2 ปีที่แล้ว

    Goeie dag Shalck. Ek Volg julle al n tydjie. Ek hou baie van jou aanbiedings. Ek sien jy het hard gewerk om te kom waar jy nou is. Hou so aan. Die Here seen supercast ryklik.
    Wat is jou kennis oor kurpers (tilapia)? Ek wil graag meer oor dit leer. Die Ameriekaaners is te arogant en wintgat. Sal eder an n persoon soos jy stream vir weishyd, inligting en navorsing.
    Regards
    Erwin Crous

  • @killergaming-pd3pd
    @killergaming-pd3pd 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice

  • @janotto7786
    @janotto7786 ปีที่แล้ว

    Watter grote hoeke gebruik julle

  • @johnprins7453
    @johnprins7453 2 ปีที่แล้ว

    Schalk met watter size hoeke hengel jy?

  • @shaunwarland5049
    @shaunwarland5049 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit help baie

  • @BoermetbeesinAmerika
    @BoermetbeesinAmerika 4 ปีที่แล้ว +1

    Super is en sal altyd die beste bly!!!!!!!! 🏆🎣🎣

  • @jacques-michaeloosthuizen1235
    @jacques-michaeloosthuizen1235 4 ปีที่แล้ว +2

    was julle al by Krugerdrift dam?

  • @rochellelolo7524
    @rochellelolo7524 4 ปีที่แล้ว

    Super cast cool

  • @ruankoorts6800
    @ruankoorts6800 4 ปีที่แล้ว

    Hallo oom Schal ek wil weet wanneer die nuwe Pandemonium en spiderman floats op die rakke beskikbaar sal wees. Oom hulle het baie mooi visse by die plaasdam gevang. Baie geluk. Groete Ruan.