Ondersteuning ten tye van die COVID-19 ramp - Dag 15
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ม.ค. 2025
- Ondersteuning ten tye van 'n ramp is 'n aanlynwerkswinkel wat aangebied word om u gedurende hierdie noodtoestand te help. Ons is passievol om aan welstand buite die spreekkamer te werk.
Datums: Van nou tot 26 April 2020. U kan te enige tyd inskryf en deelneem aan die daaglikse sessies.
Koste: Gratis
Die werkswinkel word in daaglikse sessies aangebied om ons instaat te stel om aan te pas en die heersende kwessies aan te spreek, sodat ons deur hierdie seisoen in ons lewens beweeg.
Deelnemers registeer aanlyn en u moet elke dag 'n taak voltooi as bewys van aktiewe betrokkenheid.
Die werkswinkelkoördineerder is Dr Barbara Louw, die uitvoerende hoof van Inter Trauma Nexus. Sy is die skrywer van talle boeke en projekhandleidings. Sy is bekend vir haar navorsing en praktiese veldwerk oor verskillende aspekte van posttraumatiese spanning- en verbitteringsreaksies.
#Corona #CoronaVirus #InterTraumaNexus #Trauma #Counselling #Onlineworkshops #Wellness #Wellbeing #AquillaTraining #ManagingTraumaRelief #DrBarbaraLouw #Covid19 #Covid19SouthAfrica #aanlynwerkswinkels #Afrikaans