Belaglik | deel 1 van 3 | Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 23

  • @susanm9545
    @susanm9545 10 หลายเดือนก่อน

    Amen. Ja, in Jes. 5 hoor ons dat sleg sal goed en goed sleg genoem sal word - en so weet die mens-dom nie meer of hul kom of gaan nie OF vir wie om te stem nie. Dis egter maklik as jy n gelowige kind van Vader Yahweh is. Stem vir Sy wil soos wat ons dit oral-oor in die Bybel lees. So, dit is nou tyd vir gebed en ekstra Bybelstudie en dan sal jy verseker weet waarvoor jy kan stem sodat Vader se Naam ter ere kan kom in Suid-Afrika, Hy ons kan seen en jy kan ingaan in die Koninkryk van die hemele - leer Jesus, Yeshua, ons in Mattheus 7:21. (Dis n mooi en snoesige keps, dit raak seker ook baie koud snags by julle, so dit sal handig te pas kom. :)

  • @karinvantubbergh3418
    @karinvantubbergh3418 10 หลายเดือนก่อน

    Preach it Rooies.

  • @jasperlosper
    @jasperlosper 10 หลายเดือนก่อน +4

    So mal soos 'n haas! Dit is wat Time2riseSA een van hulle "leiers" noem?

  • @charlbakkes5724
    @charlbakkes5724 9 หลายเดือนก่อน

    My Oom Dankie dat jy n christen is met vuur!!!!!!!!!!

  • @CalliePohl-q7d
    @CalliePohl-q7d 10 หลายเดือนก่อน +1

    You will now the truth and the truth shall set you free.

  • @CharmainVosloo
    @CharmainVosloo 10 หลายเดือนก่อน +2

    AMEN❤

    • @DinahMatthee
      @DinahMatthee 2 หลายเดือนก่อน +1

      Ek my lyf Nou Ser hoe mense wil water bring Hile besig eie lwe Ek betsslhier Om by hule Bly Ek grlukih op en cake kpd gord slap goeplek goed Vir mànd e horn niks self doen Nou Klein tudtjir so xerstrrk vrgeter Ek Kan SF sal Sonder Om vtr r horbkom op hrlp my self Ek wad Onder sobaie druk

    • @DinahMatthee
      @DinahMatthee 2 หลายเดือนก่อน

      PPapa wk WWE gebore Ek oornsg nuwe menwoed Jesus Kan Kim Ek Dan adrwe cly Ek gan Sam Jesus ons nog siele wen OKs Dan sy konkryk papa as net Harte wan Jesus jeeue rews doen hulle Vettel opooffering dewwr t way wad uit gebade ontrlhaee loegde bit ons qw mend besluid deur tegsm terug Hou ❤

    • @DinahMatthee
      @DinahMatthee 2 หลายเดือนก่อน

      Die Here is my so gwnadig liefde tenor my bewy asloe wongerkk my best e ftien g. Mattie my. Rota Ek dink omdat Nou so skin is Kom demobe is Dan Dayan Hekse hom an vid in het boy my bput s

    • @DinahMatthee
      @DinahMatthee 2 หลายเดือนก่อน

      RK seer Ben linker Kan my rig teken Hille Nou die sradim Ek kanie verstan Ek bra Hille net wwaer hulle evening 0/9# Menes Zp Amper my milpatyd trkenomg was tyd hoog Ek ko nor brtssl was gestuur Na Hof Kantor datvcrou Greek afcsjryf op Nik wonder werk Ek dsnbat tenor for Here speloe d wonlok goed vot my Jared gelede

  • @malandavanderwalt753
    @malandavanderwalt753 7 หลายเดือนก่อน

    Dis een ding om die waarheid te bring maar jy is glad nie Jesus se voorbeeld nie. Jy gebruik Bybelse verse nes jy wil. Die hartseer is dat mense jou so aanhang. Pas op. Jesus het juis gekom vir verlorenes. Jy wat tereg wys en haat is dom...... Daar sê jy dit self. Eers sê jy die Gees het vir jou gesê om so aan te trek, dan trek jy dit uit en noem dit belaglik. Dis net self sensasie.

  • @DinahMatthee
    @DinahMatthee 2 หลายเดือนก่อน

    Goeie and psps Ek so respek Vir papa as Nie papa war. Dai wat papa depeay seinyior dofgertjie hevrnsg Ek iio feet and del grnem Ek ok Dai wwp ewland. Dstsn op allerkron

  • @rynoagenbach4728
    @rynoagenbach4728 9 หลายเดือนก่อน

    WATSE DREK HANG OM JOU NEK OU ROOI LAWAAI?????

  • @bpf3895
    @bpf3895 9 หลายเดือนก่อน

    Calling a spade “ A Spade”.

  • @JacoGriesel-m9f
    @JacoGriesel-m9f 10 หลายเดือนก่อน +1

    Jy oordeel.
    wie was jy?
    waar was jy?
    nou skree jy..
    praat mooi en praat sag.
    Jy, jy oordeel.
    jy praat oor drugs.
    ek gedruik dit nie maar maar "jy".
    jy praat van bene oop, snuif, sleg wees....
    Jy moet mense nader en mense help, "jy" is bietjie nog in jou oorlog tyd.
    trek jou warm klere uit en raak rustig.
    mense wat op verkeerde plek is soek antwoorde, nie oordeel.
    jy oordeel.
    JY was op verkeerde plek.. of miskien nie, wat ek voel oor jou. nou oordeel jy die mense, die wat worstel met vrae oor waar hul is, worstel met die wêreld.
    praat mooi asb.
    jy moet nie skeuring in GOD se volk bring.
    Luister nou mooi, ek hoor wat jy sê en ek glo in die meeste wat jy sê.
    oordeel asb net minder want baie mense loop nog n pad en in hulle harte soek hul GOD.
    reg is reg en verkeerd is verkeerd maar oordeel is nie reg.
    SA HET GOD NODIG.

  • @hennieengela1276
    @hennieengela1276 10 หลายเดือนก่อน +2

    Nar!!

  • @miamia1404
    @miamia1404 10 หลายเดือนก่อน

    Rooies ekt na nou video geluister tov die stemmery en tov gays en aborsies. Ek stem meer as 100% saam. Ek wil net weet wat is jou mening tov gemengde huwelike.

  • @chrismeyer3989
    @chrismeyer3989 10 หลายเดือนก่อน

    Heat stroke tas jou aan

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 10 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is bly jy ondersteun nou die Russe.....