Dit is ń wonderlike getuienis. Ek wil vra vir gebed vir my Suster Louisa sy is in soveel pyn. Die kissing op haar rugwerwels is af so dit skuur been teen been. Sy wil nie Meer lewe nie,pyn te erg. Baie dankie
WOW!!! Die ou het n rowwe lewe gehad. n Ma en n Pa wat gedurig drink was?! Was hom so mishandel het!! Hy was twee keer dood en het elke keer opgestaan en geloop. God het planne met hom gehad. Lekker slaap liefste Sus. En mooi drome. Baie liefde. ❤
It is a blessing and we thank the Lord ✨🙌🙌🙌🎉🎉❤
Ongelooflik! fantasties! Okkie u getuienis!... Bid vir my en my hele familie! Dankie! byvoorbaat!...
AMEN AND AMEN 🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌
GLORY TO God BLESS YOU a LOT Okkie.
God love's YOU a LOT 🙏🙌🙌🙌🙌
Dit is ń wonderlike getuienis. Ek wil vra vir gebed vir my Suster Louisa sy is in soveel pyn. Die kissing op haar rugwerwels is af so dit skuur been teen been. Sy wil nie Meer lewe nie,pyn te erg. Baie dankie
, Amen awesome asb bid vir my genesing
WOW!!! Die ou het n rowwe lewe gehad. n Ma en n Pa wat gedurig drink was?! Was hom so mishandel het!! Hy was twee keer dood en het elke keer opgestaan en geloop. God het planne met hom gehad. Lekker slaap liefste Sus. En mooi drome. Baie liefde. ❤
Jesus kan alles doen alles doen alles doen
Dankie vir getuie
Wonderlik
amen
Naand Okkie ek Wil net graag weet Watter Kerk jy is in Durban . Ek Wil bitter graag Na jou Kom luister . Dankie
Voorbeeld van begrafnis-liedjies, asseblief.
Oom Okkie waar kan ek jou nommer kry asb ek het dringend nodig om met jou te praat. Ek is in Randfontein. ASB het dit dringend nodig😢
Lappies van Durban.Asb bid vir my genesing.Die Here seen
😅
Jesus is God. 1 Timothy 3 vers 16b
The lord is my shepherd ❤