Hi Pieter , die plek is so 13km verby Parys in die Vrystaat kant. Jy kan ook die nommer skakel wat op die Video is. Die plek hengel regtig baie goed ..
Great video julle met great content. Altyd n plesier om julle videos te kyk. Kan julle dalk die details deurgee van waar julle daar gestaan het en hoe om dit te boek?
Wow Andre julle het lekker gefish. Lekker om julle videos te kyk
Awesome fishing guys!!!
Great video thanks. What stand number?
Thanx for the video still waiting to hear you speak zulu ✌
On one of the next videos ill great you in Zulu and speak a bit
Well pre feed always gr8. Please can you show us how you do your prefeeding
Hi, Stefan, we did not pre-feed. I don't believe in feeding beforehand man. If you pre-feed the small fish bother too much.
Can i buy online from blas fishing?
Baie dankie vir die video, ek het dit baie geniet. Julle produkte is puik!
Baie baie dankie wardeer ongelooflik baie
Thanks vir die video! Waar is die plekkie?
Hi Pieter , die plek is so 13km verby Parys in die Vrystaat kant. Jy kan ook die nommer skakel wat op die Video is. Die plek hengel regtig baie goed ..
Wat se voer het julle gaan gooi vir Voermaak Plek, ek sien julle het n bootjie met emmers !!
Daar is baie vashak plek daar so om seker te maak ons land die vis vat ons die boot. Om daar te voer help regtig nie. Hulle micro feed daar
Pokkol werk lkr by hakuna het my pb daar gevang van 7.6
Great video julle met great content. Altyd n plesier om julle videos te kyk. Kan julle dalk die details deurgee van waar julle daar gestaan het en hoe om dit te boek?
Hi Stephan , ons het op Carps corner ge sit ... elke plek met naam is mooi uit ge merk
Hakuna Matada Charles 0792716104
@@ufishthatsit Hi, baie dankie. Nounet my plek daar geboek.
POEPINJORTS!! Ekt daai comment nou baie geniet!