Ongelukkigheid oor gesloer met Natasha Booise-saak

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 เม.ย. 2022
  • Piketberg, 28 April - Inwoners van Piketberg in die Wes-Kaap dreig om die reg in eie hande te neem, indien die moordbeskuldigde, Richard Smit, as deel van sy borgtogvoorwaardes in hul gemeenskap vrygelaat word.
    Die gemeenskap van Strandfontein in Mitchells Plain, waar Smit se broer woon en waar hy voorstel hy tydens die verhoor woon, sê die voormalige polisiebeampte is ook nie daar welkom nie.
    Hy word daarvan aangekla dat hy sy meisie, Natasha Booise, in Januarie vanjaar doodgeksiet het.
    Die saak is tot 17 Mei uitgestel.

ความคิดเห็น •