Dit is volbring. (www.kniel.co.za)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Prof. Stephan Joubert - Dit is volbring.
    Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.

ความคิดเห็น • 17

  • @marlenevandermerwe8129
    @marlenevandermerwe8129 ปีที่แล้ว +2

    Amen. Baie dankie Prof waardeer al jou boodskappe

  • @emmaneulrooi-cn8kf
    @emmaneulrooi-cn8kf 10 หลายเดือนก่อน

    Ek waardeer die mooi woord wat die Here deur u preek God se seen oor u lewe

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw 2 ปีที่แล้ว +1

    777

  • @pikkievanniekerk4202
    @pikkievanniekerk4202 5 หลายเดือนก่อน

    Ingrypende boodskap......baie dankie Prof. 🙏

  • @riaboshoff2807
    @riaboshoff2807 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die versekering Ria🙏

  • @alettazweel8998
    @alettazweel8998 ปีที่แล้ว

    Ek sluit aan
    By hier die kanaal

  • @lohanboshoff
    @lohanboshoff 3 ปีที่แล้ว +2

    Aangrypende boodskap dankie Here ek glo dit met my hele hart en dankie vir Stephan wat U gebruik om U Woord op so 'n wonderlike verstaanbare en inspirerende wyse te bring

  • @perciaviviers1342
    @perciaviviers1342 ปีที่แล้ว

    Dankie dit beteken baie vir my. Ek glo in my skepper.❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir hierdie boodskap.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 4 ปีที่แล้ว

    Treffende boodskap! Dankie!