RITME Digitaal | Ons kyk terug...

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Kuier vir oulaas saam met ons in 2022. Ons leer by Stephan Joubert om vinnig terug te kyk en dan vorentoe...
    VOORSPOEDIGE 2023 VIR JOU EN JOU GELIEFDES!

ความคิดเห็น • 7

  • @alananngill1764
    @alananngill1764 ปีที่แล้ว

    OH!!! THANK You Prof. STEPHAN 🎶🌸🤗🌸🎶
    BRILLIANT!!! 🎶🌟🌟🌟🎶
    Thank you for So TRUTHFULLY, yet So KINDLY ! .... RE-Directing our Thoughts, Perspectives and spoken WORDS .... in the Correct Direction .... not ONLY to our Great GOD, but to THE GREATEST, and MOST APPROACHABLE ... FATHER!!!
    💜🕊🌟🌿🌹🌿🌟🕊💜 ....
    I TRULY Value your HONEST and FRESH Insights into Our FATHER'S HEART ... Which IS! ... our Heavenly HOME
    💜🌟🕊🌹🎶👑👑👑🎶🌹🕊🌟💜 ....... 💜🌹💜 ...... 🤗🤝🤗

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 ปีที่แล้ว

    Baie, baie dankie Stephan dat jy my so opgewonde maak vir 2023!!
    Mag ons almal die Here se Goedheid en Guns beleef.
    Dankie, Berdine, Stephan en Johan.
    Voorspoedige 2023..

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Stephan vir hierdie treffende boodskap.

  • @flipbuitendach7484
    @flipbuitendach7484 ปีที่แล้ว

    Baie dankie stephan vir ons mooi boodskap. N geseende voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin.

  • @petropieterse9444
    @petropieterse9444 ปีที่แล้ว

    Ek laaik hierdie ken wysie. Dankie Prof vir fenominale kennis wat jy deel en my siel word so verryk. God seën!!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 ปีที่แล้ว

    Amen Amen Amen

  • @Poppievn
    @Poppievn ปีที่แล้ว

    🙏