Ek wonder baie oor hoe dit sal klink as julle The Lonely Goat-herd van Julie Andrews uit The Sound of Music sal speel. Dink bietjie daaraan, asseblief manne en dame.
Hierdie Stella wals laat my verlang na mense en plekke wat en nie ken nie …… Ek kan dit nie genoeg luister nie. Daar is ‘n weemoed en vreugde ineengestrengel in hierdie nommer.
@@dagbreekboereorkes7242 Die lief fransie wals is soos di legendes van ouds gespeel glo my daars min wat ini selfde klas as jul manne .Regag pragtig ek is bevoreg om na jul te liuster wat n plesier vir di oor en hart dankbaar daarvoor
Skitterend. Baie dankie dat julle ons tradisionele boeremusiekskat so help bewaar. Lekker om na julle te luister. Freek Serfontein
@@FreekSerfontein-ks2zg dankie Freek ons is bly jy geniet dit.
Ongelooflik mooi, dankie vir die lekker musiek. God seen julle elkeen.
Baie dankie Johan ons waardeer dit.
Pragtige samewerking top musiek Baie dankie
Baie dankie Aletta ons waardeer ju ondersteuning.....
Baie baie mooi dit was fantasties mooi.
Baie dankie Riana......
Yster daai dame met die bas. Dit is sommer so lekker om na julle te luister.
Ek stem saam Christoffel, sy weet hoe om hom te vat.
Niks kom by onse Boere musiek en Afrikaanse Sangers !!**❤❤❤
Ek is so bly julle geniet die musiek.
Muito lindo, boa música,.
Puik musiek…. Dankie.
Veral die heel eerste wals is iets besonders. Sal graag die naam daarvan wil weet.
Baie dankie Johan. Die eerste nommer is Stella wals.
@@dagbreekboereorkes7242 Baie Dankie.
Volmaakte spel wonderbaarlik mooi
Ek wonder baie oor hoe dit sal klink as julle The Lonely Goat-herd van Julie Andrews uit The Sound of Music sal speel. Dink bietjie daaraan, asseblief manne en dame.
Hallo Andre ek gaan bietjie die nommertjie soek en luistee. Dankie vir die voorstel.
@@dagbreekboereorkes7242 Baie dankie, Wilhelm. Ek kan nie wag nie.
Sjo!!! D
it is mooi! En julle oefen net??
Julle speel pragtig. Ek hou veral van die baskitaar!!!!
Dankie Isabel. Ja ek is trots op ons vroulike bas speler....Ek is gelukkig om 2 dames in die orkes te hê.....
Love dit!!
Die konsertina speler ken sy storie .
Baie mooi
@@joeynaude8174 baie dankie
Hierdie manne kan .die my trots om in Suid Afrika te kan woon dankie
Sò moet n orkes klink, ai ai!
Elke keer as ek iets van julle sien op TH-cam, kom val die hoendervleise my aan!❤
Andre pasop dat KFC jou nie sien nie. Baie bly jy geniet die musiek.
@@dagbreekboereorkes7242 😊
Lekker man lekker Ben Burger Sasolburg
Baie dankie Ben
Kyk as n man kan speel ! Dan kan hy
Dankie Jan ons waardeer julle ondersteuning. 🙏🙏
Beautiful.
Thank you!
Hierdie Stella wals laat my verlang na mense en plekke wat en nie ken nie …… Ek kan dit nie genoeg luister nie. Daar is ‘n weemoed en vreugde ineengestrengel in hierdie nommer.
Love it BC Canada
Thanks John.
Uitstekend
Meester lik gedoen my vriende kani mooier ni dit is pragtag so veel gevoel
Dankie Gerrie
@@dagbreekboereorkes7242 Die lief fransie wals is soos di legendes van ouds gespeel glo my daars min wat ini selfde klas as jul manne .Regag pragtig ek is bevoreg om na jul te liuster wat n plesier vir di oor en hart dankbaar daarvoor
Very good
Baie dankie Marie.
Thank you very much
Tige moai.
Baie dankie.
Pragtig
Baie dankie.
Country of j
Julle mag maar hou so aan
Baie dankie Rina....
L Dalai
Wens ek kon saam kom oefen! Julle mag maar. Groete uit NZ. Lekker vuurtjie wat gesels daar agter. Hoop die braai was uit die boonste rakke 😏😎
Baie dankie. Ek wens ek kon sê kom speel saam maar ek glo nie jy wil nou in die land wees nie....
No
Pragtig