Die motiewe van ons gebede | Petrie Spies | Gebede wat bid (Deel 1)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Hoekom lyk dit asof God sommige gebede nie antwoord nie? Watter rol speel ons motiewe in ons gebede of dit wat God daarmee doen? Die sodat van ons gebede is 'n goeie filter om te bepaal of God se agenda en doelwitte nog in ons harte leef.
    Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: kerk.co.za/
    Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
    storage2.snapp...
    Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in.
    www.kerk.co.za...
    Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep.
    www.kerk.co.za...
    Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se TH-cam Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968
    of @baptistekinderkerk3968
    Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by kerk@kerk.co.za

ความคิดเห็น •