Hoekom is die XAG P100 Pro drone die regte een vir jou?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • Hoekom is die XAG P100 Pro drone die regte een vir jou? Hugo Le Roux van NIK vertel ons meer.
    xa.com/en
    www.nik.co.za/
    #XAG #NIK #P100Pro #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer

ความคิดเห็น • 11

  • @williebotha
    @williebotha 21 วันที่ผ่านมา

    Kan ek die drone gebruik om n vuur byv. te blus!?

  • @griffelbuffel
    @griffelbuffel 27 วันที่ผ่านมา +2

    "As die kondisies reg is en jy vlieg hierdie droun op spoed, is hy 50 % meer effisjint as sy kaunterparts daarbuite."
    Vaderland, watse taal is dit dié?
    Dit lyk na 'n baie indrukwekkende hommeltuig. Dit sou lekker gewees het om 'n aanbieding daaroor in Afrikaans te sien.

    • @CBD-LIFE
      @CBD-LIFE 24 วันที่ผ่านมา

      Mengels my vriend, die nuwe afri-engels...😂

  • @HolisticHealthEducation
    @HolisticHealthEducation 28 วันที่ผ่านมา +8

    Hello daar. As Duitstalige, wys my kinders my gereeld daarop dat my Afrikaans alles anders as perfek is. Nietemin, nou dat ek julle boere hoor Afrikaans praat, wil ek graag aan julle Afrikaanse taal onderrig gratis aanbied.

  • @jacqueserasmus5811
    @jacqueserasmus5811 หลายเดือนก่อน +1

    Netjies!!! Ek wil sien daai mapping onder die dam 😂

  • @barnieenelsjegroenewald9978
    @barnieenelsjegroenewald9978 หลายเดือนก่อน +2

    Prys.

    • @debeerpaul
      @debeerpaul 27 วันที่ผ่านมา

      Seker 200k

  • @CBD-LIFE
    @CBD-LIFE 24 วันที่ผ่านมา

    Ek soek die tipe drone met Kamera op vir my klein plaas dorpie om in die aand skelms te jaag met nagvisie.

    • @TheodoreAndor
      @TheodoreAndor 21 วันที่ผ่านมา

      Fantasties mens kan selfs .22 monteer.

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 29 วันที่ผ่านมา

    Jip die regte ding vir die verkeerde prys. 😢

  • @WikusBotha5
    @WikusBotha5 4 วันที่ผ่านมา

    HOMMELTUIG