Deon, as ek nie vir jou kan iets stuur nie, is dit baie moeilik. Om n selfoon nommer te gee is baie gevaarlik maar lees Sag.8 vanaf vers 20 tot 23 . Miskien gee dit jou leiding. Vrede vir jou❤
Dankie vir die verse, ek noem vers 23 in my video op my ander kanaal. Israel remnant's future purpose, is die video se naam. Hier is n link as jy wil sien. th-cam.com/video/i5NHwpOw28s/w-d-xo.html
boerseun van migdol? as dit hy is, ja ek luister na van sy videos. Maar sover ek weet dink hy ok die groot verdrukking moet nog eers gebeur. En ek dink hy glo ok nog in die nasa spinning ball heliocentrism. Maar sy leringe oor die ander onderwerpe is baie insiggewend.
dalk kan jy hom laat weet van my kanaal. 😁😁😁. Want ek dink my verstaan van die twee visioene op my kanaal is mees akkuraat. Dat die wit christene wat bymekaarkom in SA die tweede exodus is wat in Openbaring 20 gebeur, net voor die slag van gog van magog in die kort seisoen van misleiding. Dit pas nie in by die groot verdrukking nie. En dat Kanaan is net bo suid afrika tot by die ewenaar.
Dankie. Ja vertel ons ons luister. Ek is nie n dromer nie maar ja ek het in drie dae elke dag n droom gehaad. Die 1 ste was n lang brood en op hom het gestaan die Laaste Brood en daar was wesens wat hom vas gehou het. Die 2de was ek nie hier op aarde nie maar iewers en daar was ook wesens met twee silver bard voor hulle. Iets het my gese ek moet met altwee my hande aan daai helder bars vat die het my so geskok dat ek regoo in die bed wakker geword het en gevoel het hoe die krag nog deur my liggaam trek. Die 3 de was ek het eers een mense sien hardloop en omkyk toe sien ek baie mense hardloop baie bang en omkyk. Ek verstaan dalk die brood storie en mense wat hardloop maar nie die geweldige skok wat ek gekry het nie. Dankie as jy kan help die drome sit al twee jaar by my vas asof dit nou net gebeur het.
More, dankie vir droom, se my waar is Israel
Hello Japie ek sal dit waardeer as jy ñ plasing maak oor die Ruagh asb.
Deon, as ek nie vir jou kan iets stuur nie, is dit baie moeilik. Om n selfoon nommer te gee is baie gevaarlik maar lees Sag.8 vanaf vers 20 tot 23 . Miskien gee dit jou leiding. Vrede vir jou❤
Dankie vir die verse, ek noem vers 23 in my video op my ander kanaal. Israel remnant's future purpose, is die video se naam. Hier is n link as jy wil sien. th-cam.com/video/i5NHwpOw28s/w-d-xo.html
Ek beveel aan om na Japie van Zyl se navorsing ook te luister. Hy het vandag n pragtige stuk op oor oom Siener.
Groete en sterkte daar.
Ek het hom ook gemaan om presies wat jy ook gesê het alvorens ek jou kommentaar gelees het. Sterkte
boerseun van migdol? as dit hy is, ja ek luister na van sy videos. Maar sover ek weet dink hy ok die groot verdrukking moet nog eers gebeur. En ek dink hy glo ok nog in die nasa spinning ball heliocentrism. Maar sy leringe oor die ander onderwerpe is baie insiggewend.
dalk kan jy hom laat weet van my kanaal. 😁😁😁. Want ek dink my verstaan van die twee visioene op my kanaal is mees akkuraat. Dat die wit christene wat bymekaarkom in SA die tweede exodus is wat in Openbaring 20 gebeur, net voor die slag van gog van magog in die kort seisoen van misleiding. Dit pas nie in by die groot verdrukking nie. En dat Kanaan is net bo suid afrika tot by die ewenaar.
die verwydering van die woord het al in die jaar 300 begin met vertalings....
Dankie. Ja vertel ons ons luister. Ek is nie n dromer nie maar ja ek het in drie dae elke dag n droom gehaad. Die 1 ste was n lang brood en op hom het gestaan die Laaste Brood en daar was wesens wat hom vas gehou het. Die 2de was ek nie hier op aarde nie maar iewers en daar was ook wesens met twee silver bard voor hulle. Iets het my gese ek moet met altwee my hande aan daai helder bars vat die het my so geskok dat ek regoo in die bed wakker geword het en gevoel het hoe die krag nog deur my liggaam trek. Die 3 de was ek het eers een mense sien hardloop en omkyk toe sien ek baie mense hardloop baie bang en omkyk. Ek verstaan dalk die brood storie en mense wat hardloop maar nie die geweldige skok wat ek gekry het nie. Dankie as jy kan help die drome sit al twee jaar by my vas asof dit nou net gebeur het.
baarde of bars soos in pype?
Jammer geslip met daai een. Dit is soos silver staal plat stukke.
O ja by al die dinge was helder wesens.
Elois Irlmaier is 'n outjie se viseone jy moet lees. Baie spesifiek.