“Jy moet net eier op die boepie smeer” 😂. Jy en jou ouma is te oulik! Ek geniet al julle gebak en alles lyk so lekker. Maak my huis toe verlang. Dankie vir julle lekker resepte x
Haai julle. Ek is hier in Florida, Amerika en lus nou lankal jam tertjies. Ek het 'n resep gekry, soortgelyk aan Ouma s'n - maar minder bestandele (2koppies meel). My deeg is 'n smeerdeeg en ek het bekommerd begin voel - dalk te veel botter. Ek sien Ouma s'n lyk 'n bietjie stywer en ek is dankbaar om te hoor en sien dat dit 'n skilferdeeg is maar ook dat mens dit 'n hele paar voue moet gee en weer uitrol. Ek gaan dit probeer. Ook die jampies - net 'n klein bietjie. Baie baie dankie vir julle gesellige en aandagtige video. Ek sal laat weet hoe dit met my gegaan het. 😊
Dit is baie lekker. Ma (91 jaar oud) se so. Ek dink die deeg is bros, en breek maklik, maar dit smelt amper weg in 'n mens se mond. Ek het 'n bietjie suiker oor die tweede lot gegooi, nadat ek dit met eier bestryk het. Dit het nog 'n effense soet smakie by gevoeg en proe ook baie lekker. Ek sal dit weer maak. 😊❤ Baie dankie.

Dis n plesier! Daar kom nog baie resepte met Ouma in! 😃

Ja die deeg voel baie droog as mense met dit werk, maar dit is heerlik wanneer mens dit eet 🥰
Yummy
It was 😋
Hi can you bake pies 🥧 as well. I would like to bake 1 one day
I will definitely look into it... I'll see if my Grandma maybe has a recipe🤫👀
Wanneer gaan Ouma vetkoek maak asb wil sien hoe haare uitkom dankie
Die vetkoek video gaan binnekort opgelaai word🤫😉
Ek en my ouma het vetkoek gemaak. Hier is die video th-cam.com/video/NK7l3_23fE8/w-d-xo.html
Jam tertjies resep