Klipdrift Dam 31 Maart - 4 April 2021 Deel 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 พ.ค. 2021
  • Die paar videos en foto's is die eerste 2 dae van ons visvang uitstappie.
    Ons wil net se dat ons is geensins pro's nie, ons vang vis vir die lekkerte daarvan.
    Ons wil ook die videos deel wat ons neem vir mense wat meer wil weet oor n plek, maar ons neem videos vir die familie ook so hulle is biedjie rof. Weereens ons is nie pro's nie.
    Ons wil net dankie se aan almal wat ons Rietvlei video gekyk het, ons is oneindig dankbaar.
    Ons hoop julle geniet die eerste deel van die uitstappie

ความคิดเห็น • 2

  • @wernerdutoit9591
    @wernerdutoit9591 3 ปีที่แล้ว +1

    Wat is daai fokken opvou tafel langs die tent se deur se naam/maak? ;-)

    • @furbabymama6669
      @furbabymama6669  3 ปีที่แล้ว

      Dis n Camp Master as ek nou reg onthou. Enige plek wat kampeer goeder verkoop sal so iets he