Pretoria FM se derde verkiesingsdebat - afwenteling van mag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 พ.ค. 2024
  • Susan Botha gesels met dr Ivan Meyer van die DA, dr Corné Mulder van die VF Plus en Phil Craig van die Referendum Party oor afwenteling van mag en Wes-Kaapse onafhanklikheid. Dié debat het by die pragtige Blue Peter Hotel op Bloubergstrand plaasgevind.

ความคิดเห็น • 16

  • @vryburgervanniekaap8055
    @vryburgervanniekaap8055 หลายเดือนก่อน +7

    The DA deliberately avoided assuring us that they will not go into a coalition with the ANC to avoid the “doomsday pact” - would it therefore be unreasonable to come to the conclusion that they absolutely will?

  • @robkading5274
    @robkading5274 หลายเดือนก่อน +7

    Goeie debat, baie dankie Pretoria FM. Is die DA regtig so vêr van ons as kiesers af? Vir my gaan n referendum oor een enkele aspek (Kaapse onafhanklikheid). Wanneer ek in die verkiesings stem gaan dit vir my oor dienslewering, fiskale beleid, onderwys, polisiëring, nasionale sekuriteit en vele meer.

  • @supermanonemillion7222
    @supermanonemillion7222 หลายเดือนก่อน +5

    *Dit was n great gesprek ( So waar' ANC het niks reg gedoen in SA nie hulle het alles opgevoeter*

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 หลายเดือนก่อน +6

    Vote RP. Baie beter so RP

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m หลายเดือนก่อน +6

    Welgedaan!
    Drie manne met ware integriteit en passie ... !

  • @stephstormcrow
    @stephstormcrow หลายเดือนก่อน +4

    Ek en my gesin gaan RP stem. Die DA wil nie na hulle kiessers luister. n Referendum is nie die selfde as n verkiesing nie .

  • @johankruger9507
    @johankruger9507 หลายเดือนก่อน +8

    Sies DA. Julle gaan nie so goed doen in die Wes Kaap nie. As 'n ex DA voter, sien ek weer dieselfde houding deur die DA ou as wat my en my familie die DA gepos het. Ons vertrou die DA glad nie.

    • @catherineduplessis8319
      @catherineduplessis8319 หลายเดือนก่อน

      DIE DA SAL JOU NIE EERS MIS NIE...SO LAAT JY GAAN

    • @cliffardgerber3830
      @cliffardgerber3830 หลายเดือนก่อน

      Ou Catherime stadig oor die kilppe,jy gaan jou bloed druk onnodig op jaag....lol

  • @davidpetzer5725
    @davidpetzer5725 หลายเดือนก่อน +2

    RP is the way to go !!

  • @desocrate
    @desocrate หลายเดือนก่อน +2

    Cape Independence is coming

  • @gemaskerdeskedel5040
    @gemaskerdeskedel5040 หลายเดือนก่อน +2

    Stem VF+