Kopskud Revolusie - Droomsindroom ft. Spoegwolf (Official Music Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • As mense se opinies en verwagtinge te veel raak, gooi hierdie video op en doof die wêreld uit. Hier kan jy jouself toelaat om te DROOM!
    Die KOPSKUD REVOLUSIE is hier!!
    Spesiale dankie aan:
    ●Quintin van Quintessential Videography vir die shoot, edit en mooi maak van hierdie musiekvideo.
    ● Ruben van Vuuren vir die "studio footage" by Sunset Recording Studios.
    ● Danie du Toit vir jou insette en lirieke wat die siel van KOPSKUD REVOLUSIE uitgebring het.
    ● Albert van der Merwe vir jou sick bass kitaar en harmony-skills op die tune.
    ●Laastens aan al die lekker mense van Kempton Hoër se KEMPIE FEES 2022 wat saam ons kop geskud het!

ความคิดเห็น • 1.5K

  • @Kelliwa
    @Kelliwa ปีที่แล้ว +11

    Can confirm even my soutie self is in love with your guys' music 💛🌻

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +2

      That's so awesome!! Thank you💜🙌🏼🙌🏼

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +5

    Julle is flippen AWESOME, EN is super AANSTEEKLIK.Ek love julle.Julle het vir my die droomsindroom gegee 😁🌻❤

    • @karlabarlow3427
      @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +3

      Ja, ek ly an ń Sindroom, sy naam is Droomsindroom 😂

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +3

      Love dit!! Baie dankie!!Ons almal ly aan Droomsindroom🥵😂🙌🏼

  • @zelnethirion9543
    @zelnethirion9543 ปีที่แล้ว

    00:02:08 moet nooit vergeet hoe amazing julle is nie en moet nie na die haters luister ni hulle is boring. Julle musiek is n groot vibe ❤️

  • @mishavanrensburg5231
    @mishavanrensburg5231 ปีที่แล้ว +6

    Ek is nie ń ongelooflik groot fan van Afrikaanse musiek nie, maar om eerlik te wees het julle my perspektief verander en ek is MALLLL oor jul musiek. Kyle het my ook geinspirreer omdat hy so jonk is, dat mens op enige ouderdom mens se droom kan bereik en ek voel baie vereer om te sê dat as ek rerig ń gunstelling deel van die musiek video moes kies...is dit DEFINITIEF die feit dat jul so happy lyk omdat jul, jul droom bereik het🙌 ps:Droomsindroomforlife✌️ #kopskudrevolusiewen

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +2

      Wow Misha, baie baie dankie! Dit is 'n ongelooflikke groot voorreg om jou te kan inspireer deur net ons drome te volg. Amazing!
      Dankie dat jy ons in jou hart toe laat en saam ons ly aan Droomsindroom 💜🙌🏼

  • @karlabarlow3427
    @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +3

    Oh my goodness, met die eksamen en al die toetse, het ek skoon vergeet Kopskud Revolusie se music video kom more uit😲😅🤩sooo exited 🎶🎉

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว

    More is die dag, die dag waar ons gaan uitvind Wie wen die komputisie. 😁😁😁😁😁😁😁😁

  • @shanteeales429
    @shanteeales429 ปีที่แล้ว +2

    Die dromme is my favorite en om jul almal te sien saam sing #Kopskudrevolusiewen

  • @karlabarlow3427
    @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +3

    Die liedjie is my favorite , eks sooo exited🤩🎉

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +2

      Awesome!!🤩 Dink hierdie musiekvideo gaan jou super happy maak. Kan nie wag dat jy dit sien nie?!

    • @karlabarlow3427
      @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +2

      Ek tel die slapies af😉😂

    • @natashafourie1802
      @natashafourie1802 ปีที่แล้ว +1

      Same

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

      Ek kannie wag nie,onthou om jou droomsindroom klere aantetrek more,dis ons nuwe vrydag drag.Dan ons die syndroom kan versprei

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว

      ​@@droomsindroom Dankie vir alles

  • @aimeeviegas6507
    @aimeeviegas6507 ปีที่แล้ว +7

    1:36 my favorite part is how you all feel the music and how you all enjoy the stage together and how you all care about your fans and include them!!💛🌻 #kopskudrevolusiewen

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +3

      Thank you so much! We are nothing without the music and the amazing people like you, that listen. Forever grateful 💜🙌🏼

  • @karlabarlow3427
    @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +1

    0:18 Kirsten ek love daai baaidjie wat jy aanhet, super cool😎#kopskudrevolusiewen

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว

    Nog net n paar daggies dan kyk ons wie het gewen!!!!❤❤🎉🎉🥳🥳🥳🤪🤪🤪🌻🌻😎😎

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +3

    15 hours 6 minutes tot kopskud revolusie 😎😎😎🌻😁😁😂

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +2

      IT'S THE FINAL COUNTDOWN🥳🙌🏼🤣

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว

      Jip,kan letterlik nie my excitment inhou nie

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว +9

    Julle is AWESOME!!! Ek is super excited🤪 dit gaan epic wees🥳🥳🥳🌻🌻🌻🌻IM SUPER HYPED🤩🤩😁😁❤️❤️🤪 Droomsindroom is ook net super AANSTEEKLIK. Ek loveeee julle🤩❤️🌻🤪😁

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +3

      Kelzhe jys awesome!! Kan nie wag dat jy dit sien nie🤩🤘🏼

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

      Amazing 😁😁😁😁😁💓

    • @xanrikriel4027
      @xanrikriel4027 ปีที่แล้ว +1

      @@droomsindroom jul is my all time favorite

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

    Die begin alles tot en met 00:08:00 julle in die studio total different view, ons sien julle nog altyd op die verhoog love die change in scenery.
    AMAZING 🌟
    Breathtaking 😎
    Beste boeties💓
    #kopskudrevolusiewen 🌻🌻😝

  • @danielledewet6182
    @danielledewet6182 ปีที่แล้ว

    Die stuk waar hy sê mense praat en hy is min gespin😋❤

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว +4

    Sjoeeee!! More is die dag wat my ogg gaan maak al skryf ek eksamen gaan die video my igg maak wel julle maak altyd my ogg like julle het net die Touch om my oggende beter te maak met daai AMAZING musiek van julle❤🌻lovee it🥳🌻

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +4

      Ons gaan more oggend dit by die skool kyk,ons sal net voor dat ons skryf dat ons goeie vibes het vir die toets😁😁😁😁
      Kannie meer wag nie

    • @karlabarlow3427
      @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +3

      Dalk help dit my ook om ń goeie punt te kry vir Afr😅

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +4

      @@karlabarlow3427 en vir my science want joh ek stress

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +3

      @@narishkafourie7698 bietjie kop-skud voor 'n toets help altyd!!🤣

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +3

      @@narishkafourie7698 YESS!! Love dit😂🙌🏼
      Kort darm bietjie lekker vibes voor 'n crappy toets🥲

  • @natashafourie1802
    @natashafourie1802 ปีที่แล้ว +4

    Amazing 👏

  • @lohanefourie8290
    @lohanefourie8290 ปีที่แล้ว

    Ek love hoe julle,julle helle 'story line' in sit🌻♡🌻♡
    #kopskudrevolusiewen

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +4

    Nog net 1 dag,ek kan nie wag nie,die examens is besig om my uit die mure uit te druif ,kyle is NIE verkeerd as hy sê gr 9 is moelik nie dit is regtig.Julle musiek hou my spirits op en hou my gelukkig.Super siked vir more,probably die enigeste ding wat my gaan op kry more😁🌻😂

    • @karlabarlow3427
      @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +2

      Ne, ek luister nou MEER, dit gee my motiveering om nou amper weer te begin leer🙄😅

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +4

      Gr 9 suck big time🥵. Sterkte tho!!🥲

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว +2

      @@karlabarlow3427 Hoopelik help die goeie vibes van die song vir jou om nog MEER punte te kry🙌🏼🤣

    • @karlabarlow3427
      @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว +1

      @@droomsindroom ek sê Amen op dit😉😂

    • @narishkafourie7698
      @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

      @@droomsindroom dit is definitely die waarheid, maar dis amper klaar,graad 10 is om die draai💓😁

  • @kayleighsonevisser7433
    @kayleighsonevisser7433 ปีที่แล้ว

    Love alles! Ek wil nou net KOPSKUD!!! 🤟🏼🤟🏼🤟🏼🎸🎸🎸🎸#kopskudrevolusie

  • @kirstenstrydom9984
    @kirstenstrydom9984 ปีที่แล้ว

    Favourite deel : die hele liedjie🤟
    Ek lei definintief aan DROOMSINDROOM💛#kopskudrevolusiewen

  • @SG_NIKITA_
    @SG_NIKITA_ ปีที่แล้ว +1

    #kopskudrevolusiewen
    My gustelling deel is die vibes en dis n lekker liedjie julle bond saam ek voel deel. Love julle baie

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว

    Nou kan ons die final countdown doen jippyyyyy🥳🥳🥳🥳🤪🤪🤪❤️❤️❤️❤️🤩🤩🤩🤩ek kan rerig nie meer wag nie🥳🥳🥳🌻🌻🌻🌻🌻

  • @xanrikriel4027
    @xanrikriel4027 ปีที่แล้ว +1

    My gunsteling stuk is waar jul die drom speel en ghitaar speel met jul hele! hart #kopskudrevolusiewen

  • @elizmariebam2245
    @elizmariebam2245 ปีที่แล้ว

    Gee my n false ilisie van menslike perfeksie🌍!!!

  • @zeezee1327
    @zeezee1327 ปีที่แล้ว

    AWESOME AWESOME AWESOME liedjie en video 👏👏👏🥳🥳🥳🥳

  • @janika98
    @janika98 ปีที่แล้ว

    1:36 #kopskudrevolusiewen
    ❤️❤️ ek sing ook en dit sal n eer wees om eendag saam julle hey sonneblom te kan sing🌻🌻❤️❤️

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Favorite deel is beslis die kopskud en hoe julle so lekker dans op die musiek

  • @xx_bella_vw
    @xx_bella_vw ปีที่แล้ว +1

    julle musiek is FLIPPEN AWESOME!! keep doing what you're doing, want ons loveeee dit🌻💛
    #welovedroomsindroom

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Die perfekte song om te kopskud op!

  • @chanikaesterhuizen5894
    @chanikaesterhuizen5894 ปีที่แล้ว +1

    Die liedjie is a absolute banger ek love die liedjie en nog Meer die music vid 🤩🤩🤩🤩🤩🤩02:04 #kopskudrevolusiewen

  • @biancagunning664
    @biancagunning664 ปีที่แล้ว

    En ek love di song en di hele song en di woorde 👌🎶❤️✨👽☔🌻#kopskudrevolusiewen 🌻

  • @elmiekotze5156
    @elmiekotze5156 ปีที่แล้ว

    01:36 Love die music video!Altyd beautiful as mense hulself so geniet op stage👌😀 #kopskudrevolusiewen

  • @westleyjacoby3828
    @westleyjacoby3828 ปีที่แล้ว

    My fav deel is die hele video. Dit is die beste ek love julle musiek ❤🎉 #kopskudrevolusie

  • @karlabarlow3427
    @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว

    Ek kan nie kies wat is my favorite deel van die video nie, die hele ding was awesome 😅🤩

  • @nelliek4126
    @nelliek4126 ปีที่แล้ว

    0:10 Obvi waar Kirsten sy natural look of Rock afpull met daai RockStar jump🥳😌#kopskudrevolusiewen ❤️

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว

    Ek kan nie meer wag nie ek is super excited om te sien wie gaan wen❤️❤️🥳🥳🥳🤩🤩🤩🤪🤪🤪

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

    00:18:14
    Love die baadjie Kirsten.Obsessed
    Beste boeties.Amazing style
    #kopskudrevolusiewen 💕😎🌟🌻🌻

  • @Liza-ne5vr
    @Liza-ne5vr ปีที่แล้ว

    Love die jumps en kopskud! Dit maak my lus om my kop te skud en te rock! AWESOME BAND! DIE KOPSKUD REVOLUSIE IS DEFNETIEF HIER #kopskudrevolusiewen

  • @chanikaesterhuizen5894
    @chanikaesterhuizen5894 ปีที่แล้ว +1

    Die liedjie is a absolute banger ek love die liedjie en nog Meer die music vid🤩🤩🤩🤩🤩🤩 02:04 #kopskudrevolusiewen

  • @elizmariebam2245
    @elizmariebam2245 ปีที่แล้ว

    Almal wat die video net enjoyy en julle is kak cool !!! Nooit gedink julle music gaan so lekke wees nie!!!❤️

  • @jumarifarrell3193
    @jumarifarrell3193 ปีที่แล้ว

    My gunsteling part van die songs is 1:14 "menslike perfeksie" . Jullee blyy net sooo baiee awesome. 💜💜💜

  • @cassidy_opperman
    @cassidy_opperman ปีที่แล้ว +2

    So hyped vir die 3de December, kan nie wag om julle weer te sien perform nie😍🤪🤘🏼

  • @kirstenstrydom9984
    @kirstenstrydom9984 ปีที่แล้ว

    Amazing liedjie
    Fav deel - 2:03💛
    Ek lui aan droomsindroom🤟
    #kopskudrevolusiewen

  • @driaandippenaar4672
    @driaandippenaar4672 ปีที่แล้ว

    My nuwe favorite song #kopskudrevolusiewen 🤍🤍

  • @janelstrydom573
    @janelstrydom573 ปีที่แล้ว

    Een van die beste Afrikaanse liedjies op die planeet 🧡#kopskudrevolusiewen

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว

    Julle musiek is net Amazing dit sit mens sommer in n goeie mood as mens nie n lekker dag gehad het nie❤️🤩🌻Dit is n vibe!!🤪🤪🤪🤪🤩🤩🤩🌻🌻🌻

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Amazing band met een amazing liedjie en musiekvideo!

  • @Smiddy-za
    @Smiddy-za ปีที่แล้ว

    Ek is soo bly jy het soos die beste lietjies gemaak dis my favourite daai hemp op tiktok is stunning 😍 ek hou baie daarvan

  • @sunettsmit7355
    @sunettsmit7355 ปีที่แล้ว

    Nuwe fav song...good job ouens

  • @zanteswanepoel7255
    @zanteswanepoel7255 ปีที่แล้ว

    #kopskudrevolusie!!!! Ek lei aan die droomsindroom 🥳🥳♥️

  • @zanelwatson2103
    @zanelwatson2103 ปีที่แล้ว

    My FAVOURITE deel is 0:27 secondes 🤘🏻🤘🏻love julle musiek sal virseker like om te wen. BESTE BAND EVER 🤘🏻🤘🏻#kopskudrevolusiewen

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Onder 'n valse illusie van menslike perfeksie 🎶😎#kopskudrevolusiewen

  • @luniquecrouwkamp4300
    @luniquecrouwkamp4300 ปีที่แล้ว

    1:05- 1:20
    Lovee die liedjie so baie... Julle is my fav band ever.. Kopskud revolusie is n AWESOME song! Sal hom heeldag luister en nooit moeg raak vi hom nie👌🤩#kopskudrevolusiewen

  • @caitlynnjansenvanvuuren5972
    @caitlynnjansenvanvuuren5972 ปีที่แล้ว

    Daar is so min om van julle te sê want woorde kannie beskryf hoe amazing julle 2 boeties is nie by 00:01:07:00 was so mooi en net besef om nie om te gee wat ander van jou dink nie julle is awesome dankie droomsindroom #kopskudrevolusiewen❤️🌻

  • @joannegrobbelaar7655
    @joannegrobbelaar7655 ปีที่แล้ว

    1:08
    is my gunsteling deel
    dis net so n goeie vibe en een van die beste liedjies

  • @kelzhegrobler
    @kelzhegrobler ปีที่แล้ว

    Ek kan nie wag om julle weer te sien by n show nie🥳🥳🥳

  • @tiffanymaree6200
    @tiffanymaree6200 ปีที่แล้ว

    02:17 - 02:26 "gee my ñ false illusie van menslike perfeksie!”
    julle is insane !💛🌻
    #kopskudrevolusiewen

  • @leoneswanepoel3342
    @leoneswanepoel3342 ปีที่แล้ว

    Sjoeee so so mooi! Julle musiek is freakin amazing! 😍👌

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Elke keur as ek die musiek video kyk in die laaste dag (wat baie is) kry ek 'n nuwe favorite deel) julle is amazing!

  • @melissameiring7266
    @melissameiring7266 ปีที่แล้ว

    Om na julle songs te luister na ek geskryf het laat my vergeet hoe moeilik die eksamen was 😭🤝🏻

  • @Lee-AnnRudman
    @Lee-AnnRudman ปีที่แล้ว +1

    1:38 is my favorite part waar julle ent julleself geniet!!!
    Dit was en is een amazing musiekvideo!
    #kopskudrevolusiewen

  • @nina7justme408
    @nina7justme408 ปีที่แล้ว

    2:09 is my gunsteling gedeelte 🤘🏼🌻 julle passie vir wat julle doen is buite die wêreld mens kan sien julle sit alles in en julle gaan verseker nog baie vêr kom. Keep it up 👌🏼🌞

  • @nadiabroodryk9222
    @nadiabroodryk9222 ปีที่แล้ว

    1:18 Ek love soos hoe julle net di musiek voel in julle lywe dis net super awesome en dit gee jou ook daai vibe dat j daar is

  • @elinzaocallaghan3992
    @elinzaocallaghan3992 ปีที่แล้ว

    2:54 dit is so ongelooflik oulik en memorable wanneer almal net daar saam is🥺🌻#kopskudrevolusiewen

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 ปีที่แล้ว +1

    2:31 is die beste part!! Die studio vs live met die enigste spoegwolf!! Julle twee broers is great!! Love die tunes!! Amper soos efel! Net wat die jong generasie nodig het!!

  • @mikayladejongh7646
    @mikayladejongh7646 ปีที่แล้ว

    00:00:12:06 Daai awesome shades! 😎🌻
    #kopskudrevolusiewen.

  • @hannahlahmacdonald5656
    @hannahlahmacdonald5656 ปีที่แล้ว

    Love die music video🤩🙌🏻 great song!

  • @zeezee1327
    @zeezee1327 ปีที่แล้ว

    2:17 is een van my favorite dele🥳🥳#kopskudrevolusiewen

  • @Skullk_
    @Skullk_ ปีที่แล้ว

    Ek is Schalk en ek approve hierdie song :)

  • @zannievermeulen
    @zannievermeulen ปีที่แล้ว

    0:20 kirsten se hairflip action is awesome🎉🎉#kopskudrevolusisiewen

  • @kyra-se8563
    @kyra-se8563 ปีที่แล้ว

    1:37 definitely n awesome deel!❤

  • @kirstenstrydom9984
    @kirstenstrydom9984 ปีที่แล้ว

    Flippen amazingggg!!!!! Love #kopskudrevolusie 🤟🤟🤟
    Fav deel - 2:03
    #kopskudrevolusiewen 💛💙

  • @zannievermeulen
    @zannievermeulen ปีที่แล้ว

    2:21 kyle ek love die feit dat jy so onder by die crowd gaan loop het dit is super cool🤗#kopskudrevolusiewen

  • @karlabarlow3427
    @karlabarlow3427 ปีที่แล้ว

    0:08-0:16 is my favorite deel van die video, julle hype my op😁#kopskudrevolusiewen.

  • @yolandieterblanche1347
    @yolandieterblanche1347 ปีที่แล้ว

    Die hele song is nice, daar is nie net 'n spesifieke deel nie!! Ek sal 'n T-Shirt love😃🙌🏻🌺❤️Julle is super💫🤘🏻🤘🏻

  • @tiffanymaree6200
    @tiffanymaree6200 ปีที่แล้ว

    00:08 - 00:16 dis defenitief ñ aansteeklike sindroom !💛🌻
    #kopskudrevolusiewen

  • @divanprinsloo8912
    @divanprinsloo8912 ปีที่แล้ว +1

    2:01 also works so well with spoeg just going in 🤩 #kopskudrevolusiewen

  • @riandridejager867
    @riandridejager867 ปีที่แล้ว

    Ek love jou kitaar Kirsten❤️🎸#kopskudrevuliesiewen

  • @kirstenstrydom9984
    @kirstenstrydom9984 ปีที่แล้ว

    Die hele liedjie is my Favourite deel!!!!💛Fav Fav deel - 2:03
    #kopskudrevolusiewen 🤟
    Ek lui definintief aan droomsindtoom🌻

  • @corinusvirus9573
    @corinusvirus9573 ปีที่แล้ว

    Julle is die beste Suid Afrikaanse due ooit🤩julle music sal ek heeldag na luister😍JULLE IS DIE BESTE🥵

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว

      Baie dankie!! So bly jy geniet ons tunes🙌🏼🌻

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

    00:00:53:00 tot 00:00:55:00
    Daai flashes en stukkies videos letter amazing.
    #kopskudrevolusiewen

  • @angeliquevandenbroek2002
    @angeliquevandenbroek2002 ปีที่แล้ว

    Julle musiek het definitief n impak gemaak in my lewe,ek luister elke dag na julle musiek 😃

  • @ruchelleliebenberg385
    @ruchelleliebenberg385 ปีที่แล้ว +1

    Dis AMAZING, julle is AMAZING en ek dink dit is n GROOOOOOT voorreg om die geleentheid te deel met SPOEGWOLF ❤️

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

    00:03:01:23
    Weerens die studio,amazing change in scenery
    #kopskudrevolusiewen 🌻💕😆🌟😝

  • @carminbarker2599
    @carminbarker2599 ปีที่แล้ว

    Mens kan nie die liedjie sluiter sonder om te kopskud nie 😎dit werk veral met lang hare! #kopskudrevolusiewen!

  • @carleventer
    @carleventer ปีที่แล้ว

    Dis een amazing song en amazing video dankie vir al die goeie treffers julle gaan nog een dag ver kom

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  ปีที่แล้ว

      So bly jy hou van die tune! Baie dankie!!

  • @mikayladejongh7646
    @mikayladejongh7646 ปีที่แล้ว

    00:01:30:15 Daai kick! 🤯 Love julle.
    #kopskudrevolusiewen

  • @lavo-nejansenvanrensburg6595
    @lavo-nejansenvanrensburg6595 ปีที่แล้ว

    Baie liefde vir die songgggg🤙
    #kopskudrevolusiewen

  • @miss.isabelleg
    @miss.isabelleg ปีที่แล้ว

    2:22 my favorite part of the music video is how you included the audience #kopskudrevolusiewen ❤️❤️ek is so lief vir julle

  • @mikayladejongh7646
    @mikayladejongh7646 ปีที่แล้ว

    00:01:13:10 Epic shot! Inlove met die hele vid.
    #kopskudrevolusiewen

  • @jaylynn.s
    @jaylynn.s ปีที่แล้ว +1

    2:09 was my gunstelling. Julle musiek is sulke vibe en ek love die feit dat julle saam met speogwolf (ook een van my gustelling musiek kunstenare) n colab gemaak het! Dit het vir my die wereld bedoel.
    #kopskudrevolusiewen ek probeer om vir my en my beste vriendin te wen, ons is maal oor julle twee en spoegwolf!!🤘

  • @tiffanymaree6200
    @tiffanymaree6200 ปีที่แล้ว

    00:35 - 00:40 julle het julle eie epic individualiteit, julle is net insane !🌻💛
    #kopskudrevolusiewen

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 ปีที่แล้ว +1

    00:12:13 Kyle lyk flippen cool.Jy kan die kopskud energy deur die foon voel.
    Love julle
    #kopskudrevolusiewen 🤗😆🌠🌻

  • @tiffanymaree6200
    @tiffanymaree6200 ปีที่แล้ว

    00:35 - 00:40 ek lewe in ñ fantasie terwyl ek ly aan droomsindroom !🌻💛
    #kopskudrevolusiewen

  • @abigailstrydom2370
    @abigailstrydom2370 ปีที่แล้ว

    My gunsteling deel is die heel begin en die heel einde in die studio!🤩Awesome liedtjie!!Sulke groot inspirasie!!🌻#kopskudrevolusiewen

  • @biancavanaarde6094
    @biancavanaarde6094 ปีที่แล้ว

    My fav part is hoe julle julle fans betrek het by die video en hoe mens kan sien dat julle dit werklik geniet💛julle shows is altyd amazing! #kopskudrevolusiewen

  • @rubenkies3105
    @rubenkies3105 ปีที่แล้ว

    55:00 is my favorite love die song
    #kopskudrevolusiewen

  • @justinbennett6429
    @justinbennett6429 ปีที่แล้ว

    1:09
    Danie du Toit wat weer sy passie op die beste maniet uitwys 🔥😻
    #kopskudrevolusiewen

  • @shanteeales429
    @shanteeales429 ปีที่แล้ว +1

    1:06 is ook een van my fav stukke van die liedjie #kopskudrevolusiewen