BELA bill: We need an education system that cater for the needs of learners ... not for the needs of politicians. In all civilized countries the education system apply the principle of DIFFERENTIATED education. Differentiated education accommodate the needs and abilities of diverse learners and communities. Parents remain the principal educator of their children and must always give their consent to the ethos and type of education (Christian) the school provide to their children. The ANC doesn't own our children OR our schools! Lesufi must humbly SERVE our communities ... not DICTATE to us like a communist dictator! Fire him!
As sendeling, 3 maal ontvoer, een maal my vrou ook by. Eerste keer was deur "goeie Boere" wat nie my selfoon afgevat het nie, toe het ek maar self offisiere wat ek persoonlik geken het, via SMS gevra om die SAPS te stuur om my te kom verlos. SAPS het nie die ontvoerders gearresteer nie. Hoekom nie?
Ek sal graag wil hê julle moet oor moontlikke oplosssings ook gesels soos bv self bestuurde gemeenskappe ens ek bedoel ons hoor net van al die probleme en dit word tot vervelens toe vir ons vertel maar nooit bespreek iemand oplossings nie. Mense is moeg vir onophoudelikke party politieke gevegte, dit is net nie meer interresant nie en ook nie (vir my ten minste) belangrik nie. Dit gaan nooit ophou nie en ek dink die ANC het die mat onder die DA/VF/EFF/MK/Solidariteit/Afriforum ALMAL uitgepluk met sy GNU. Dit voel vir my of ons besig om niks te bereik nie ons stagneer, ons praat oor al die onbenullige party politieke sirkus en dis waar dit bly. Die ANC is soos die oorlede NNP hulle truuks is onuitputbaar en een daarvan is hou jou opposisie aan die praat dan dink hulle daar gaan nog iets gebeur want ons praat darem met mekaar. Nee wat asb, party politiek werk al vir meer as dertig jaar nie vir ons nie en die toestand in die land is 'n goeie bewys daarvan.
Who care dat brink gesink het. DA het burgermeesterpos sedert 2016 gehad. Hier by ons het substasie op 1/10/2024 23h00 vir derde keer in vyf jaar afgebrand. Toe dit twee jaat terug ook afgebrand het was ons vit drie weke sonder krag. Soos poskantoor as hul eendag wakker word kom hul agter hul het nie meer kliente nie
Interesante gesprek
Geniet julle humor! ;-)
Goed gedoen julle drie
Hartseer dat hulle die 99% in vrees en benoudhede laat leef.
BELA bill:
We need an education system that cater for the needs of learners ... not for the needs of politicians.
In all civilized countries the education system apply the principle of DIFFERENTIATED education.
Differentiated education accommodate the needs and abilities of diverse learners and communities.
Parents remain the principal educator of their children and must always give their consent to the ethos and type of education (Christian) the school provide to their children.
The ANC doesn't own our children OR our schools!
Lesufi must humbly SERVE our communities ... not DICTATE to us like a communist dictator!
Fire him!
RIP Action SA🙈🙈🙈🤡🤡🤡
As sendeling, 3 maal ontvoer, een maal my vrou ook by. Eerste keer was deur "goeie Boere" wat nie my selfoon afgevat het nie, toe het ek maar self offisiere wat ek persoonlik geken het, via SMS gevra om die SAPS te stuur om my te kom verlos. SAPS het nie die ontvoerders gearresteer nie. Hoekom nie?
Nou verstaan ek hoekom Cylril n DA minister in onderwys gesit het
Lyk my die meerderheid groep se jeug will n EEF burgermeester in Tshwane he, al het hulle nie n person se naam wat hulle kan voorstel.
Ek sal graag wil hê julle moet oor moontlikke oplosssings ook gesels soos bv self bestuurde gemeenskappe ens ek bedoel ons hoor net van al die probleme en dit word tot vervelens toe vir ons vertel maar nooit bespreek iemand oplossings nie. Mense is moeg vir onophoudelikke party politieke gevegte, dit is net nie meer interresant nie en ook nie (vir my ten minste) belangrik nie. Dit gaan nooit ophou nie en ek dink die ANC het die mat onder die DA/VF/EFF/MK/Solidariteit/Afriforum ALMAL uitgepluk met sy GNU. Dit voel vir my of ons besig om niks te bereik nie ons stagneer, ons praat oor al die onbenullige party politieke sirkus en dis waar dit bly. Die ANC is soos die oorlede NNP hulle truuks is onuitputbaar en een daarvan is hou jou opposisie aan die praat dan dink hulle daar gaan nog iets gebeur want ons praat darem met mekaar. Nee wat asb, party politiek werk al vir meer as dertig jaar nie vir ons nie en die toestand in die land is 'n goeie bewys daarvan.
Dink Lesufi het groot druk toegepas hier.
😂
Heeltemaal reg, selfoon - rekenaardiefstal word nie eers meer ondersoek nie, seg 'n polisieman my een jaar terug
Hoekom drink julle nie koffie nie😮
Ek stem......hoekom alkahol....?
Who care dat brink gesink het. DA het burgermeesterpos sedert 2016 gehad. Hier by ons het substasie op 1/10/2024 23h00 vir derde keer in vyf jaar afgebrand. Toe dit twee jaat terug ook afgebrand het was ons vit drie weke sonder krag. Soos poskantoor as hul eendag wakker word kom hul agter hul het nie meer kliente nie
So basies blameer jy die burgemeester as n substasie 3 keer afbrand...regtig moet die burgemeester vir als pa staan?