Wilde Wonders Episode Agt: Die Berg-gorilla

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ส.ค. 2023
  • Welkom by 'n baie spesiale episode!
    Ons is vandag met ons reënjas en stewels op avontuur in die woude van Uganda om meer te leer van die skaars Berg-gorillas.
    Wilde Wonders is 'n Afrikaanse kinderreeks wat interessante bos-feite deel oor die diere en wonders wat ons ontdek op reis deur Afrika.
    As jou kinders hou van die natuur en diere - is hierdie vir julle!

ความคิดเห็น •