Voel jy so oor my - Desmond Wells
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 26 ส.ค. 2024
- My oorspronklike liedjie Voel jy so oor my wat ek nog destyds by Coleske artists ook bekend as @AfrikaansIsGroot opgeneem het. Ek het later ook die liedjie oorgedoen by @selectmusiek maar hierdie eerste opname bly my gunsteling. Hoop jul geniet hom! @afrikaanswildans @AfrikaansPod101 @desmondwells8639
Absoluut een v jou beste song's, sal altyd jou song's in my hart koester😊
So mooi song ❤
Pragtige lied, ons hou v jou songs😊😊
Magnifique
Awesome love it ♥️👍
Ek is bly jou loopbaan het mooi begin en is n pragtige lied nadat jy ons Weskaap opgepas het.
Baie mooi😊
Awesomeness
Wunderschönes Lied von dir ❤️
Beautiful song and music video.... Well done!! 👌👏💯❤️🎙️🎶🎵🎼
Absoluut fantasties mooi❤🙏