Ek hou nie van rugby nie - Desmond Wells

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 พ.ย. 2023
  • Oorspronklike Afrikaanse liedjie gesing en geskryf deur Desmond Wells vir elke rugby en Springbok ondersteuner!

ความคิดเห็น • 148

  • @chrisgrobler1580
    @chrisgrobler1580 4 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Desmond jis dis nou n kwaai song en woorde love dit baie jy is awsome

  • @rosemaryvanderlinde-wk5zy
    @rosemaryvanderlinde-wk5zy หลายเดือนก่อน

    Jy's n fantasties sanger ek lief al jou music ahoy❤❤🎉🎉🎉🎉🎉

  • @belindafourie3360
    @belindafourie3360 7 หลายเดือนก่อน +2

    Desmond jy oortref jou elke keer, dankie vir die ongelooflike song, dankie ons is baie bederf met jou vriendskap & dat jy ons altyd bederf!!!🎤🎸🎵🎶🎙🎼🎉🎊🥳

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie Belinda

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 6 หลายเดือนก่อน

      jou boodskap is Baie pragtig 💙💙

  • @user-xs1qc8rr1u
    @user-xs1qc8rr1u 5 หลายเดือนก่อน +1

    Love die song

  • @alettavonbenecke5878
    @alettavonbenecke5878 6 หลายเดือนก่อน +1

    ❤ sal hierdie liedtjie oor en oor luister en saam sing Ek lovit😊🎉

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  5 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie Aletta ek waardeer ❤️

  • @elzajansevanvuuren3323
    @elzajansevanvuuren3323 7 หลายเดือนก่อน +3

    Desmond, daar verras jy oms weer met ñ nuwe en spesiale treffer! Jy die vermoeë om baie mense nader aan mekaar te bring met jou musiek, vreugde en omgee. Ek is MAL oor die nuwe een.Baie geluk!👌🌹

    • @elzabiepfister9586
      @elzabiepfister9586 7 หลายเดือนก่อน +1

      Lekker man lekker. Ek like die lied kwi

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie vir die mooi boodskap 🙏🙏

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      baie dankie@@elzabiepfister9586

  • @Krystyna-nf4zx
    @Krystyna-nf4zx 16 วันที่ผ่านมา

    Beautiful

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 7 หลายเดือนก่อน +5

    Al wat ek love is musiek soos die!

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie Tiaan jy is beslis een van die grootse Afrikaanse musiek ondersteuners wat daar is!

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 7 หลายเดือนก่อน +3

      @@desmondwells274 💪🔥🙏

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 6 หลายเดือนก่อน

      @@tiaandupreez die song was net awesome en mooi💙💙

  • @user-uu5zc4eg3j
    @user-uu5zc4eg3j 6 หลายเดือนก่อน +2

    Wat n cool lietjie cool springbok hemp en so uitstekende Ford Sierra 😉👍

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie my vriend ek waardeer 💪😎💃

  • @haroldsteenkamp2515
    @haroldsteenkamp2515 6 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน

      Dankie Harold ek waardeer 😎

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek hou nie van Rugby nie ek love it 🏉😎👌👌👌👌 Groot Treffer 👌👌👌 Dankie Desmond 👌

  • @user-se8lg1dw5g
    @user-se8lg1dw5g 6 หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe!! Stunning liedjie en lekker vir die dansvloer...jy sing sulke mooi liedjies! Well done!

  • @terrimeyer3815
    @terrimeyer3815 7 หลายเดือนก่อน +2

    Ek LOVE dit!!!!🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @juliefoster2830
    @juliefoster2830 7 หลายเดือนก่อน +2

    Awesome song!! Just LOVE IT 😍😍

  • @charmainetheunissen8374
    @charmainetheunissen8374 7 หลายเดือนก่อน +1

    Beste vd beste jou nuwe lied is awesome verby well done Desmond

  • @amandastrydom8171
    @amandastrydom8171 7 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Des ek is Mal oor die Liedjie. Hou so aan

  • @GrazynaGebarska
    @GrazynaGebarska หลายเดือนก่อน

    Desmond masz tyle uroku, że tylko cieocno całować i słuchać bez końca.

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 6 หลายเดือนก่อน +2

    Pragtig ek love your musiekvideo!! Awesome ❤️❤️

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 7 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi bokke, rugby is n groot deel v my lewe. Altyd. Mooi😊 lied, ek lief dit

  • @marisewilson7223
    @marisewilson7223 7 หลายเดือนก่อน +2

    Love it!!

  • @neliavandenberg1817
    @neliavandenberg1817 7 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtige liedjie.....I love it!!!! ❤❤❤

  • @elricaverreyne1345
    @elricaverreyne1345 7 หลายเดือนก่อน +1

    So n catchy liedjie! Pragtig🎉 Ek love it!

  • @genekevanniekerk3189
    @genekevanniekerk3189 6 หลายเดือนก่อน +1

    🔥🔥🔥

  • @patbraun3111
    @patbraun3111 7 หลายเดือนก่อน +3

    Wow, such a great song ❤

  • @annalizelochner3326
    @annalizelochner3326 7 หลายเดือนก่อน +1

    Loooove jou rugby liedjie❤❤❤

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 7 หลายเดือนก่อน +2

    Wragtag pragtag! Hierdie is 'n wenner! 👌🏻💯🏈🏉

  • @user-rk7hp6zn6o
    @user-rk7hp6zn6o 7 หลายเดือนก่อน +1

    So mooi. Dankie vir Jou goeie musiek

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Ek waardeer en dis 'n groot plesier.

  • @tershiakitching3655
    @tershiakitching3655 7 หลายเดือนก่อน +1

    Love die song. Lekker party liedjie. Wenner!

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Duisende dankies 🙏🙏

  • @user-uv8rx5qq5q
    @user-uv8rx5qq5q 6 หลายเดือนก่อน +1

    WoW...!!! Voete-Jeuk pratig Desmond.

  • @hannetjievanloggerenberg1839
    @hannetjievanloggerenberg1839 7 หลายเดือนก่อน +1

    Tops mal oor die liedjie🎉❤

  • @user-yg7fm5mu8b
    @user-yg7fm5mu8b 6 หลายเดือนก่อน +1

    Great song Desmond,,,moet jou nie steur aan negatiewe mense nie,,,,Cool dans song eina

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน

      Dankie dis ieg 'n klomp kinders so pla my glad nie 😊

  • @brendasemusiekvaneck8341
    @brendasemusiekvaneck8341 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤❤❤❤❤ Ek is mal oor die song

  • @manchesterunitedfan8123
    @manchesterunitedfan8123 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dit is baie lekker

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน

      baie dankie ek waardeer 😎

  • @mariahelenadegouveia9498
    @mariahelenadegouveia9498 6 หลายเดือนก่อน +1

    Love doe song en love rugby!!!

  • @adrizovitzkey6708
    @adrizovitzkey6708 7 หลายเดือนก่อน +1

    Dis is sooo awesome Des, ❤❤❤

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie Adri, ek waardeer!

  • @engelastoltz7649
    @engelastoltz7649 7 หลายเดือนก่อน +2

    Like die song Baie 😊

  • @laprincesadianita
    @laprincesadianita 7 หลายเดือนก่อน +1

    Que hermosa melodía para mis oídos mi querido amigo muchos éxitos siempre con la bendición de Dios un abrazo 😊😊❤❤❤

  • @sandratruebody8535
    @sandratruebody8535 7 หลายเดือนก่อน +1

    Love it

  • @dafisharch
    @dafisharch 6 หลายเดือนก่อน +1

    Great song!!!!

  • @sophiadewet6051
    @sophiadewet6051 7 หลายเดือนก่อน +6

    Ek is mal oor hierdie liedtjie. Des dit is n Wenner. Hoop dit Gaan op nommer een word.
    Sterkte vir jou.
    Kom mense stem vir Ons legende Sanger

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie Sophia ek waardeer dit opreg!

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 6 หลายเดือนก่อน

      Dis net awesome en Lyk dit is perfect💙

  • @charlesnel360
    @charlesnel360 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek love it 🙏🏼

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie Charles ek waardeer ou maat!

  • @veronicatheron-ts6lr
    @veronicatheron-ts6lr 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤Die song is n wenner ❤❤

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      duisend dankies 🙏🙏

  • @alettavonbenecke5878
    @alettavonbenecke5878 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek love it 😊❤

  • @adrizovitzkey6708
    @adrizovitzkey6708 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek Loveeee it.....

  • @user-on6wi5hu2q
    @user-on6wi5hu2q 6 หลายเดือนก่อน +1

    Nice song

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน

      Thank you I appreciate it 🙏🙏

  • @user-kf6xk4mu2e
    @user-kf6xk4mu2e 7 หลายเดือนก่อน +1

    😍😍😍😍 love it

  • @jenniferschroeder1569
    @jenniferschroeder1569 7 หลายเดือนก่อน +1

    I LOVE IT❤❤❤

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie Jennifer 🤗🤗

  • @sophiasteyn863
    @sophiasteyn863 7 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi lied 🤗

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie Sophia ek waardeer.

  • @user-gx7ug7db4c
    @user-gx7ug7db4c 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek love it!!! ❤ Jy mag maar liedjies skryf. En sing. Jy mag maar net!!

  • @stassengina
    @stassengina 7 หลายเดือนก่อน +1

    Dit is awesome Desmond. Baie mooi video

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Duisende dankies!

    • @jhvdwalt2874
      @jhvdwalt2874 6 หลายเดือนก่อน

      Rerig? hy staan voor 'n kar

  • @awesomewelles9174
    @awesomewelles9174 7 หลายเดือนก่อน +1

    Amazing ongelooflike treffer.

  • @cathydelange2462
    @cathydelange2462 7 หลายเดือนก่อน +1

    ek luv it❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @kasiebotes6565
    @kasiebotes6565 7 หลายเดือนก่อน +1

    Og Desmond, mooier as mooi ❤

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie Kasie ek waardeer.

  • @adrianaerasmus8486
    @adrianaerasmus8486 7 หลายเดือนก่อน +1

    Baie nice song mal daar oor wenner soos altyd 🎉

  • @lucillevanderriet5297
    @lucillevanderriet5297 7 หลายเดือนก่อน +1

    Wow awesome Des jy mag maar,lekker song om braai met n vuil coke.Hoekom dan no nie xxxxx

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Absoluut! Lekker naweek vir jou en Wynand.

  • @JancoJoubert-cl9ll
    @JancoJoubert-cl9ll 7 หลายเดือนก่อน +2

    Jis my maat, jy mag maar. Awesome song. JJ

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie JJ ek waardeer ou maat!

  • @tossiediedericks2610
    @tossiediedericks2610 7 หลายเดือนก่อน +1

    Dis so n wenner. Ek love it

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie Tossie ek waardeer!

  • @EnigmaEdyta3737
    @EnigmaEdyta3737 7 หลายเดือนก่อน +1

    Good luck🎉🎉🎉

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      Thank you 🙏🙏

    • @EnigmaEdyta3737
      @EnigmaEdyta3737 6 หลายเดือนก่อน

      @@desmondwells274 🙂🙂🙂

  • @judywilson950
    @judywilson950 15 วันที่ผ่านมา

    Mal oor die liedjie.

  • @zwelakhedlamini6044
    @zwelakhedlamini6044 6 หลายเดือนก่อน +1

    Die Sog is lekker

  • @user-yn7vo2nc6u
    @user-yn7vo2nc6u 7 หลายเดือนก่อน +1

    Kry nie song op Spotify nie?

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน +1

      dit behoort in hierdie week op te wees.

    • @user-yn7vo2nc6u
      @user-yn7vo2nc6u 7 หลายเดือนก่อน +1

      @@desmondwells274 Baie dankie luv dif

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      baie dankie@@user-yn7vo2nc6u

  • @hanru10111
    @hanru10111 4 หลายเดือนก่อน

    Klink soos afrikaans weergave van Dreadlock Holiday , 10cc

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  3 หลายเดือนก่อน

      Verkeerd hul liedjie gaan oor n ou wat deur 4 mans aangeval word en sy ketting wat sy ma vir hom gegee het wil steel en dan sing hy in die eerste koor "I don't like cricket" volgende een "I don't like Reggae" en dan "I don't like Jamaica" en dan "I don't like dreadlock"

  • @jolandakleu5497
    @jolandakleu5497 7 หลายเดือนก่อน +2

    Awesome 👌 Lekker catchy. My voete jeuk en ek kon sommer vinnig saam sing. Love it ❤

  • @ToM-zh7oc
    @ToM-zh7oc 10 วันที่ผ่านมา

    Bulle gesê hul gaan dit in die kleedkamer speel. Later op die stadion.

  • @sophiadewet6051
    @sophiadewet6051 7 หลายเดือนก่อน +1

    Des jy is nommer een!!! Dit is n Wenner.❤❤❤😊

  • @sophiadewet6051
    @sophiadewet6051 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤❤❤❤❤rugby is no. Maar Des joy Bly Ons nommer een!!!!!!

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      baie dankie 🤗

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 6 หลายเดือนก่อน

      Wanner Ek luister met my dogter! Die song was super pragtig 💃❤️❤️

  • @JacquesSpies
    @JacquesSpies 7 หลายเดือนก่อน

    So oorspronklik 🤭

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  6 หลายเดือนก่อน

      Doen jouself 'n guns en gaan luister na daardie liedjie se lirieke waarna jy nou natuurlik verwys dan sal jy hoor dit gaan nie eens oor krieket nie en dit is net in die eerste koor wat hy dit sing, die volgende een sing hy ek hou nie van reggae, dan ek hou nie van Jamaica en laastens ek hou nie van dreadlock nie. Daardie liedjie gaan oor 'n bende wat hom probeer beroof van sy silwer ketting wat sy ma vir hom gegee het 😂

  • @bernadettetheron3745
    @bernadettetheron3745 7 หลายเดือนก่อน +1

    Love it

    • @desmondwells274
      @desmondwells274  7 หลายเดือนก่อน

      Dankie Bernadette ❤❤