Musiek Soos Grond - 'Lugballon'
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 17 ธ.ค. 2024
- LUISTER HIER: musieksoosgrond.co.za/itunes
musieksoosgrond.co.za/lugballon
itunes.apple.c...
KONTAK HIER: musieksoosgrond@gmail.com
BESPREEK KAARTJIES: www.musieksoosgrond.co.za
LIRIEKE:
Vers1:
Met soveel wat in die lug bly hang, is dit genoeg om te weet dat jy ook hier staan
Daar is kere wat ek net soos die wind wil wees
Jy noem my die idees die oggendson, en jou woorde word die gloed in ‘n lugballon.
Sal ons paaie tussen wolke wees?
Koor:
Jy is genoeg, jy is genoeg
Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer
Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee
Ja ons paaie sal tussen wolke wees
Vers2
Hoor my fluister, hoor my roep. Want dit is ek wat jou uit die lug begroet
Daar is tye wat ons twee saam die wind kan wees
In die hemelruim teen die gewelf lê die drome en beelde van jouself
Hoe kan ons spore tussen sterre los?
Brug
Oor die velde heen, vanuit die dieptes van die see Van ooraloor, en vanuit jou, voordat tyd begin en nou - เพลง
Puik gehalte pragtige unieke Afrikaanse musiek, dankie julle maak my trots!
Dit is werklik asemrowend. Ek luister dit oor en oor. Ek soek na nog. Ek is trots om Afrikaans te wees wanneer Afrikaanse kunstenaars sulke fantastiese musiek oplewer.
Beste liriek: "Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer".
Dankie vir die luister Dawid
Mooie video, prachtig lied en mooie tekst. Dit is genieten!
Wanneer jy besef jy het nog nie hierop gecomment nie....
Heavy ,heavy mooi!!!!
Musiek soos Grond is maarnet #MalKwaai!
As ek so na die lanings kyk in die agtergrond kan ek nie anders as om terug te dink aan my en my vrou se troudag. Ons het baie mooi foto's waar ons die laning afgeloop het. Die liedjie maak dit nou sommer meer spesiaal vir ons.
Trots om deel te mag wees !!
❤☺🎶👌😊🎵❤
Dit is die mooiste liedjie. Saam met Lig op die Horison, Ek wil vir jou en Laat die wind my neem! Kan nie wag om dit live te sien nie!
Ag mal oor julle almal en julle pragtige stemme! Ek het hoendervleis!
Dankie Lorraine!
Baie dankie. Hierdie liedjie is so spesiaal❤❤
Baie goeie kwaliteit musiek.
Lekker luister treffer met baie diepte.
Kan net nie ophou luister nie....😢
Beautiful
Die beste... Joshua na die reën gee my hoop en maak my nederig. Mooi julle almal.. 👏💚
Sien julle Saterdag in Bloem. Baie opgewonde!!!
Julle!!!!! Dis absoluut pragtig. 😍
Dankie Judith
Pragtig!
Ek is mal oor dit. Beautiful
So verskriklik mooi! Kan vir 'n mooi draaiboek vlerke gee....
Baie dankie ons stem saam! Kan mooi wees in 'n film!
Mooiste, mooiste liedjie!!! 💛🧡❤️💚💙💜
Lekker tyd vir Afrikaans, net trots op ons pragtige taal. Ek luister hom sommer weer :-) Pragtig.
Een woord: Fantasmagories!
Hartraakmooi!!! Ek is baie opgewonde!
Dis letterlik al mt gunsteling mense in een! ❤️
Hierdie is powerful.
My kollegas gaan binnekort Afrikaans magtig wees, die lirieke bederf hul van vroeg to laat. Sien jul 27 April 2019 in Bloemfontein.
Wonderlik dankie Shaun!!
Pragtig. My mooie Taal en mense
Ek hoop daar word binnekort nog musiek van julle gepublish. Jul optrede in Potch was great!
Wow wat 'n asemrowende lied, sielskos
Ouens ek het hom al 3 keer geluister. Amper n traan gepik met die eerste keer. Niks minder verwag nie! Jean ek moet jou veral n pluimpie gee ou hierdie video is puik geshoot! Elke skoot trek mens in! Dankie vir die Colab julle! Sielskos van die hoogste gehalte!
Sjoe baie dankie vir die mooi terugvoer Kallie. Stem saam Jean maak mooi!
Dis stunning! So bly Joshua en Lizandra sing weer saam. Bonus dat die ander saam is!
Anique, jy's beautiful
Stunning... maak nog BAIE liedjies asb!
Asemrowend mooi julle, dankie!!!
Baie pragtige stemme en mooi woorde ♡
Dis pragtig julle!!!
Dit is ongelooflik mooi!!
Kan dit heeldag luister! ♡♡♡♡
Wow!
Beautiful!!
YEssss!!!
Stunning!!!!!!! Wens ek kon deel wees van so iets.
Eendag!
Fantasties
Fantasties julle!! Love dit
Dankie baie!
Joh joh joh, baie mooi lied, woorde, stemme en video. Well done, ek's mal oor dit. Dankie julle.
Baie dankie Gerhard!
Wanneer kry ons 'n nuwe liedjie van julle af?
Dit is ongelooflik mooi... well done!
Bly jy hou daarvan Luan! Dankie
We is die wt sring
Awesome!!!
Hii
Soos n vars bries
Ek ken vir Len Miller maar wie is die ander kunstenaars?
Ek dink Joshua en Kaleidoskoop is baie bekende
Coenie en francois van coke
WIE HET DISLIKE
Ag, ons noem dit sommer balans en vergeet daarvan Eugene! :)
@@Kaleidoskoopband ;-) Netso!
Goeie liedjie, maar moet asb nie inskryf vir enige Modekompetisies nie. Selfs die Amish sal skaam kry vir julle.
Nie almal se smaak is dieselfde nie ...
Waar val jy uit haha
Wat jy waar kry?