ontdek julle nou eers,aarde waar was julle my lewe lank...verlief op die song,my gunstelling op die oomblik....."te vergeef,laat jy n gevangene vry,net om later te besef,die gevangene was jy' WOW
Jissy wat n fantastiese liedtjie* 'Het dit n paar keur al geluister vandag. Sê my wat is die woord wat volg na handel in... 1:05 "Handel in wat ryn is" meskien?
FANTASTIES, soooo trots op julle, ek sal jok as ek sê ek het nie met 'n traan ini oog en 'n warmte in my hart na die video gekyk nie, baie dankie, dis pragtig, groot sukses word julle toegebid! Lief julle
Dis so mooi... ek en isak het VAL se dorpie en hotel herken nog voordat ons gelees het... dis wonderlik... Wonder waar "Paul" in die Hugo-stamboom inpas :) Wie's jou pa, boet ? ;)
Hi Ferdinand, baie bly jy geniet ons musiek! Ons musiek is ongelukkig nie op Apple Music nie, maar ons musiek is wel beskikbaar op ons webtuiste: www.kaleidomusiek.co.za Geniet dit!
Hi Jaco, baie dankie! Orgo was/is 'n yster! Ons musiek is op Itunes, egter nie op Apple music nie (streaming). Jy is ook welkom om die musiek digitaal van ons webtuiste af te koop: www.kaleidomusiek.co.za Mooi dag jou kant!
Love hierdie song ❤! Daar is soveel hoop vir ons en ons mooie land!
Pragtige lied
ontdek julle nou eers,aarde waar was julle my lewe lank...verlief op die song,my gunstelling op die oomblik....."te vergeef,laat jy n gevangene vry,net om later te besef,die gevangene was jy' WOW
My seun het julle mooi liedjie vir my gestuur. Hy noem julle vriende van hom. En dis vir my nice dat hy mense soos julle sy vriende noem...
Jissy wat n fantastiese liedtjie* 'Het dit n paar keur al geluister vandag. Sê my wat is die woord wat volg na handel in... 1:05 "Handel in wat ryn is" meskien?
Awesome song met awesome woorde
Well done julle!
Dis so mooi video en musiek en die woorde is so waar; dit inspireer en gee hoop 🌻
Ek sal die eerste een wees wat se: "Die is nie net goed nie, dis puik! Baie mooi julle! Trots Suid Afrikaans. :)
Dankie Liaan, waaaaardeer!
Dit is net uit en uit fantasties. Dit laat mens so goed voel oor ons land. 👌🤙 #grootfan
Bly jy het dit geniet, Leana...ons is ook groot fans van SA ;)
Puik!!! Julle gee hoop en dit op die regte fondament!
Dankie Henning, sien uit na die kuier daar by julle baie binnekort!
Amazing world class music! I love the melody and harmonizations. Plus the music video features the beauty and warmth of South Africa.
So so beautiful. Well done!
Sjoe het jy dalk n' tweeling sussie wat ook so talent-vol mag wees.... Like als wat jul doen!! keep em rolling.
Awesome song het my diep geraak
so n nice lied
dit is rou en eerlik. vrek mooi !
Regtig ‘n mooi song!
Baie baie dankie.. pragtig soos altyd
Dankie...en grooot plesier!
FANTASTIES, soooo trots op julle, ek sal jok as ek sê ek het nie met 'n traan ini oog en 'n warmte in my hart
na die video gekyk nie, baie dankie, dis pragtig, groot sukses word julle toegebid! Lief julle
Amazing!
:)
Great song julle. En baie mooi video!
Dankie maats, komende van julle...ons neem dit ter harte! ;)
Hierdie lied gee my hoop, hou so aan! Waar kan ek hierdie lirieke kry?
Julle maak my trots om afrikaans te wees.
Dit is wat ons wil hoor, dankie Eugene!
Dis so mooi... ek en isak het VAL se dorpie en hotel herken nog voordat ons gelees het... dis wonderlik...
Wonder waar "Paul" in die Hugo-stamboom inpas :)
Wie's jou pa, boet ? ;)
Absoluut mal oor julle musiek!!
Wanneer kan ons al julle musiek op Apple Music kry?
Hi Ferdinand, baie bly jy geniet ons musiek! Ons musiek is ongelukkig nie op Apple Music nie, maar ons musiek is wel beskikbaar op ons webtuiste: www.kaleidomusiek.co.za Geniet dit!
Awesome video! Julle musiek sit my in so goeie bui. Well done vir Orgo ook! Is julle musiek op iTunes beskikbaar? Ek sukkel om dit te kry
Hi Jaco, baie dankie! Orgo was/is 'n yster! Ons musiek is op Itunes, egter nie op Apple music nie (streaming). Jy is ook welkom om die musiek digitaal van ons webtuiste af te koop: www.kaleidomusiek.co.za Mooi dag jou kant!
noice
Mal oor julle musiek!
Dankie Ané, bly jy geniet ons musiek!
Die trane rol maar dis maar ok
Awesome song het my diep geraak