Hanlie Retief gesels met Dana Snyman

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ธ.ค. 2017
  • Hanlie Retief gesels met Dana Snyman
    Dit voel soos ’n Joodse paasmaaltyd, met die gedekte, leë plek vir die afwesige gas. Die glas wyn, onaangeraak. Want sy is nie hier nie, maar sy is hier. Haar kar staan nie meer, soos altyd, op die stuk vaalgroen gras voor die huis nie. Haar breiwerk lê nie langer in ’n sak op die bank nie. Maar hier, in Dana Snyman se huis op Jacobsbaai, ís Anette nog.

ความคิดเห็น •