KampTravel
KampTravel
  • 29
  • 84 640
S1 Ep28 - Alles kom tot 'n einde
S1 Ep28 - Alles kom tot 'n einde en ons spandeer ons laaste aand by Kambait River Resort. As ons nie by die see kan visvang nie, dan gooi ons maar pap.
มุมมอง: 3 120

วีดีโอ

S1 Ep27 - Die wind waai ons weg in Hartenbos
มุมมอง 5K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep27 - Die wind waai ons weg in Hartenbos, maar met Sangria, voel ons nie die wind nie.
S1 Ep26 - Ons nuwe nommer EEN kampplek, Buffelsbaai.
มุมมอง 7K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep26 - Ons nuwe No.1 kampplek is Buffelsbaai! Die sonsondergange, snorkel sessies en staar oor waters en rotse vir dae is niks anders as goed vir ons siel nie!
S1 Ep25 - Surf in Jefferiesbaai en Skulpies Museum
มุมมอง 1.9K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep25 - Surf in J- Bay en Skulpies Museum. Ons sien weer hoe lyk die son en vat lekker lang skulpie optel strolls op die strand.
Geseende Kersfees, jammer ons was skaars
มุมมอง 7083 ปีที่แล้ว
Ons hou so lekker vakansie dat ons sukkel om te werk. . Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe Jaar. Sien julle die 1st Jan vir die R5000 trekking
S1 Ep24 - 4 Dae se Reen by Willows PE
มุมมอง 2.1K3 ปีที่แล้ว
Ons sit vas in die wa gedurende 4 dae se reen by The Willows in PE
S1 Ep23 - Addo is vol, eindig op by Pine Lodge Resort, PE
มุมมอง 3.5K3 ปีที่แล้ว
Ons ry al die pad Addo toe sonder n bespreking
S1 Ep22 - Kanoe & Lilo Stormsriviermond
มุมมอง 2K3 ปีที่แล้ว
Ons kanoe en lilo lekker in die Stormsriviermond
S1 Ep21 - Stormsriviermond, Tsitsikamma
มุมมอง 2.4K3 ปีที่แล้ว
Dis baie mooi by Stormsrivier en die branders wat die heeltyd raas, laat ons lekker slaap.
S1 Ep20 - Plettenberg Forever Resort
มุมมอง 3.4K3 ปีที่แล้ว
Ons kamp een aand oor op Plettenberg Forever Resort op die keurbooms rivier en dis hemels. Baie vir kinders om te doen, so ons sal beslis weer terug wees.
S1 Ep19 - Keurbooms Lagoon Karavaan Park Part 3
มุมมอง 1.7K3 ปีที่แล้ว
Ons geniet ons laaste kuier en sien uit na ons volgende avontuur.
S1 Ep18 - Keurbooms Lagoon Karavaan Park Part 2
มุมมอง 2.4K3 ปีที่แล้ว
Ons kuier lekker by keurbooms lagoon karavaan park, so lekker, ons bly nog.
S1 Ep17 - Groot Boom & Keurbooms Lagoon Part 1
มุมมอง 5K3 ปีที่แล้ว
Ons ry na die grootste Geelhout boom op die Garden Route en kamp by Keurbooms Lagoon op Plettenberg Baai
S1 Ep16 - Rustige Natuurskoon en Watervalle
มุมมอง 1.8K3 ปีที่แล้ว
Ons kanoe by die rivier op by Ebb-en-Flow, Garden Route Nationale Park en stap deur natuurskoon in Wildernes tot by die mooiste watervalle.
S1 Ep15 - Ons ry rond en slaap in n parking lot
มุมมอง 2.5K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep15 - Ons ry George toe, waar ons in n parking lot slaap en kyk uit oor Wildernes en die Map of Africa
S1 Ep14 - Donovan verjaar op Dwarswegstrand en harddrive crash
มุมมอง 2K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep14 - Donovan verjaar op Dwarswegstrand en harddrive crash
S1 Ep13 - Maaitjies maak is deel van kamp
มุมมอง 3.5K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep13 - Maaitjies maak is deel van kamp
S1 Ep12 - Dis Warm by Kango Grotte en Cango Wildlife Ranch
มุมมอง 2.7K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep12 - Dis Warm by Kango Grotte en Cango Wildlife Ranch
S1 Ep11 - Kleinplaas Oudtshoorn, groot voel paradys
มุมมอง 3.2K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep11 - Kleinplaas Oudtshoorn, groot voel paradys
S1 Ep10 - Zipline Mosselbaai en Swem met Haaie
มุมมอง 3.2K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep10 - Zipline Mosselbaai en Swem met Haaie
S1 Ep9 - Die Punt, Mosselbaai
มุมมอง 4.6K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep9 - Die Punt, Mosselbaai
S1 Ep8 - Hartenbos, Sand, See en Supertubes
มุมมอง 3.9K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep8 - Hartenbos, Sand, See en Supertubes
S1 Ep7 - Aloe in Albertinia en ons is honger oppad Hartenbos toe
มุมมอง 1.2K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep7 - Aloe in Albertinia en ons is honger oppad Hartenbos toe
S1 Ep6 - Jongensfontein en ons voer Palings in Stilbaai
มุมมอง 3.4K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep6 - Jongensfontein en ons voer Palings in Stilbaai
S1 Ep5 - Kuier by Ellens Rust, Stilbaai - bits en bobs as promised
มุมมอง 1.9K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep5 - Kuier by Ellens Rust, Stilbaai - bits en bobs as promised
S1 Ep4 - Vloedbos, Caledon, WC
มุมมอง 4.8K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep4 - Vloedbos, Caledon, WC
S1 Ep3 - Ons verloor die 1st week se footage
มุมมอง 4843 ปีที่แล้ว
S1 Ep3 - Ons verloor die 1st week se footage
S1 Ep2 - Afrikaanse Taaaal & Hugenote Monument
มุมมอง 1.2K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep2 - Afrikaanse Taaaal & Hugenote Monument
S1 Ep1 - Kom Kamp saam met Ons
มุมมอง 3.8K3 ปีที่แล้ว
S1 Ep1 - Kom Kamp saam met Ons

ความคิดเห็น

  • @Trapsixfilms
    @Trapsixfilms 15 วันที่ผ่านมา

    Ja tx die woonstel nr 4 ook baie nice😅

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 18 วันที่ผ่านมา

    😂😂😂

  • @fred7511
    @fred7511 หลายเดือนก่อน

    Love Storms river mouth. Old saffer now living in Panama.

  • @salieshaunsmuts6209
    @salieshaunsmuts6209 3 หลายเดือนก่อน

    Regtig mense as julle so moan met die instap, dan sit ons maar eerder af, en by the way, as julle in George kom van 'n ander plek af, ry julle volgens hulle pas en wees ordentlik 😆

  • @andrevanbrakel5172
    @andrevanbrakel5172 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Gaan julle nog nuwe reeks maak

  • @wildonjacobs
    @wildonjacobs 3 หลายเดือนก่อน

    As n kind was ek nog daar ons praat van 45 jaar laas eks nou 64 jaar oud

  • @getwettendaninemadodzi3446
    @getwettendaninemadodzi3446 5 หลายเดือนก่อน

    Aww😊😊the young man is good..he was playing Hotel California 🎶

  • @gabrekemp8555
    @gabrekemp8555 8 หลายเดือนก่อน

    Ek het nou al julle videos deurgekyk van die eerste tot die laaste. Was baie entertaining. Wat se brandstofverbruik het daai motorhome jou gegee op die trip?

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 10 หลายเดือนก่อน

    Hallo jullie mensen ☺️ ik zie dat jullie camper rechtsgestuurd is? Is het een import camper? Groeten uit Nederland 🇳🇱 👍🏻

    • @pikkewyn
      @pikkewyn 2 หลายเดือนก่อน

      In Suid-Afrika het omtrent 99 % motors 'n regterstuurwiel, soos in Australia en Brittanje. Ons hou links, julle hou regs, :) :).

  • @natashanel1665
    @natashanel1665 ปีที่แล้ว

    Lekker ice cream

  • @andrewlinesjah4538
    @andrewlinesjah4538 ปีที่แล้ว

    My friend people excur THE GARDEN ROUTE in stages and sections over decades And eventually try to settle there Once one has begun excurring THE GARDEN ROUTE One never stops JAH BLESS ... 👍🏻🔥🚶🏻

  • @andrewlinesjah4538
    @andrewlinesjah4538 ปีที่แล้ว

    Guzzie , ek dink jy't jou kop ha' Verloor AND RIGHTLY SO YOUR VISUAL AND YOUR SPEECH about the rivers the natural places THE GARDEN ROUTE everyone loses their mind there IT IS A LITERAL PARADISE ON EARTH and when you explain it you are so high on the beauty and nature and the visuals you show correlate So geen wonder ń ou verloor sy kop da' nie In such GODLY BEAUTY ONE REMAINS HIGH JAH BLESS SOUL BLOOD 🙏🏻👍🏻👏🏻🔥🚶🏻

  • @janfourie8479
    @janfourie8479 ปีที่แล้ว

    Hallo le Roux's.... Ja ek het ook nou eers jle channel ontdek... en dit was te min! Alles was lieflik! Anyway sterkte met watookal jle nou doen... geniet daai twee slim seuns! Groetnis!!

  • @noyota
    @noyota ปีที่แล้ว

    Jy sal nie daai seestrome van die land af sien ontmoet nie, dit gebeur ongeveer 250km see-in van Agulhas af. Dis waar die twee oseane ontmoet. Alles wes van die 20e lengtegraad is Atlanties, dit versny by Agulhas.

  • @andrewlinesjah4538
    @andrewlinesjah4538 ปีที่แล้ว

    Mate , i can hear you love nature ... Love the accents 💚💛❤ JAH CREATION ... JAH BLESS ... 🙏🏻👍🏻👏🏻🔥🚶🏻

  • @N3773B
    @N3773B ปีที่แล้ว

    What's the toilets like? What's the campsite like over December festive season

  • @byronmaddison
    @byronmaddison ปีที่แล้ว

    random but is that the Boer & Butcher logo on your cap :-)

  • @elzettevantonder9631
    @elzettevantonder9631 ปีที่แล้ว

    Ons kyk nou sommer al julle episodes. Baie oulik🥳🥳🥳

  • @BabyBoomerDad
    @BabyBoomerDad ปีที่แล้ว

    Mens hengel mos in daai weer!!! Leker man!! Danjie vir die afrikaans. Bly maar n mooi taal...

  • @nicopienaar5353
    @nicopienaar5353 ปีที่แล้ว

    Baie nice kyk stof love julle vid's dankie baie. Lekker gekyk na als die grotte is baie mooi. Sal dit wardeer as julle net biekie meer sal wys van die kamp plakkies ook asb..

  • @ianernst2336
    @ianernst2336 ปีที่แล้ว

    I thoroughly enjoy your sincere, natural and entertaining content. Your boys will grow up to be fine young men.

  • @brettfield6842
    @brettfield6842 ปีที่แล้ว

    great review. dankie

  • @jacovdwest
    @jacovdwest ปีที่แล้ว

    Hi. Ons staan Desember op dieselfde staanplek as waar julle gestaan het. Het die staanplek 'n kraan?

  • @heinrichjansevanrensburg9745
    @heinrichjansevanrensburg9745 ปีที่แล้ว

    As julle weer Addo toe gaan ry Paterson om ,baie beter pad ,ons ry hom so met die karavaan en ja dis altyd vol daar ,ons bespreek altyd n jaar voor die tyd. Geniet dit

  • @joyfullness1895
    @joyfullness1895 2 ปีที่แล้ว

    you guys sound schattig, haha I am from Holland

  • @willemerasmus6260
    @willemerasmus6260 2 ปีที่แล้ว

    Aaag Neee man! Ek kom wurg jou sommer!! Nes ek julle channel begin geniet nou hou julle op!! Maak plan man!!😁

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 2 ปีที่แล้ว

    Onthou , die einde is die begin van nuwe avonture

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 2 ปีที่แล้ว

    Daai 2 boeties is lief vir mekaar

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 2 ปีที่แล้ว

    Ek is mal oor julle videos

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 2 ปีที่แล้ว

    Waar is die link vir die flits ?

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 2 ปีที่แล้ว

    Julle kinders is pragtig . Goeie werk vir die ouers

  • @willievandenberg492
    @willievandenberg492 2 ปีที่แล้ว

    Kamp in my taal...Lekkeerrrr!!!

  • @stephan99olivier
    @stephan99olivier 2 ปีที่แล้ว

    Hello Brian en gesin. Ek het julle Vlog begkn volg en kan nie ophou kyk nie. Wat is julle day jobs? Hoe het julle dit reg gekry op so lank te kan reis met julle kinders. Is dit agv Covid? Ons bly in België en sou graag terug trek en net gaan reis. Wil nie meer werk nie, net reis. Hoeveel moet mens verdien elke maand om gemaklik te kan lewe op die manier hoe julle dit doen? Ek weet, baie vrae maar ek is so nuuskierig. Hoop om vinnig van julle te hoor. Dankie vir die mooi ervarings wat julle met almal deel.

  • @gideonvanloggerenberg4831
    @gideonvanloggerenberg4831 2 ปีที่แล้ว

    Underated channel.Mooi gedoen.

  • @livingcolours1541
    @livingcolours1541 3 ปีที่แล้ว

    Looks like you really enjoyed yourselves. God bless

  • @annetjielegrange5574
    @annetjielegrange5574 3 ปีที่แล้ว

    P99999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999

  • @shaneomac7247
    @shaneomac7247 3 ปีที่แล้ว

    Dankie. Eks more daar

  • @dj2hire140
    @dj2hire140 3 ปีที่แล้ว

    Julle familie lyk so cool. Enjoy die avontuur

  • @danielplayzz5988
    @danielplayzz5988 3 ปีที่แล้ว

    Ek was by my mat Se verjaarsdag en not gaan ek gaan Saar an toe vir my neuf sin

  • @antiweebboy1414
    @antiweebboy1414 3 ปีที่แล้ว

    Lekker vir diets ry

  • @hestergunter3692
    @hestergunter3692 3 ปีที่แล้ว

    Ja, selfs die groot vissermanne kon nie n vis vang nie 😂

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Daars niks fout met "lieflik" nie. Praat soos jy wil.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Hi julle Wat se pakket / program gebruik jul vir die kinders se skool?

  • @lizellekotze5411
    @lizellekotze5411 3 ปีที่แล้ว

    Merry Christmas and Happy New year!!!!!!

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Daai hare lyk of jy 'n wettenskap teen vroulief verloor het 🤣

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Baie nice.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Ek geniet wat die yotubers geniet en ek worry nie baie oor perfekte eidited content nie. Werk minder aan die editing effort en gee ons meer van julle en jul belewenis. Kuier rustig op die pad en slaap meer aande oor op een plek. Geniet die lewe en dis wat ons sal geniet.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Ek het op 'n stadium met 'n dae lange krom roete, op pad na my familie in die Kaap, via Komga gery, agter die natuurlike habitat van die Waterbessie boom aan. In die proses het ek via Graff Reinette op 'n manier deur die Meiringspoort, Oudshoorn, Montagu en deur Franschoek in Welgelegen aan gekom. Dit was 'n besondere belewenis, want ek vrêk oor hoë krans formasies, waarvan daar baie te sien was. Maak jul self reg om op 'n paar plekke oor te slaap, want dis 'n roete waarop jul baie van jul tyd gaan geniet.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Julle moet dit geniet. Ons sal jul kyk en geniet.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Pappa sal nog geld maak met die videos, sodat jul sorgeloos vir ewig vir die trip kan sorg. Ons obdersteun julle.