S1 Ep22 - Kanoe & Lilo Stormsriviermond

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ธ.ค. 2020
  • Ons kanoe en lilo lekker in die Stormsriviermond

ความคิดเห็น • 2

  • @ianernst2336
    @ianernst2336 ปีที่แล้ว

    I thoroughly enjoy your sincere, natural and entertaining content. Your boys will grow up to be fine young men.

  • @stephan99olivier
    @stephan99olivier 2 ปีที่แล้ว +2

    Hello Brian en gesin. Ek het julle Vlog begkn volg en kan nie ophou kyk nie. Wat is julle day jobs? Hoe het julle dit reg gekry op so lank te kan reis met julle kinders. Is dit agv Covid? Ons bly in België en sou graag terug trek en net gaan reis. Wil nie meer werk nie, net reis. Hoeveel moet mens verdien elke maand om gemaklik te kan lewe op die manier hoe julle dit doen? Ek weet, baie vrae maar ek is so nuuskierig. Hoop om vinnig van julle te hoor. Dankie vir die mooi ervarings wat julle met almal deel.