S1 Ep3 - Ons verloor die 1st week se footage

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ต.ค. 2020
  • Ons hard drive crash en ons verloor meeste van ons eerste week se footage.

ความคิดเห็น • 4

  • @conradpypers4821
    @conradpypers4821 3 ปีที่แล้ว

    Hi julle, ek sal voorstel dat julle elke dag n video op sit, oor die vorige dag se gebeure. Geniet dit om julle travels te volg, julle moet dit geniet. Lekker dag julle.

  • @daniestrydom1603
    @daniestrydom1603 3 ปีที่แล้ว

    Hi Julle ons geniet jul videos en hoop julle kom op Potchefstroom se kant toe dan kamp ons saam vir n naweek. Sterkte en veilig ry.

  • @Dingocreek
    @Dingocreek 3 ปีที่แล้ว

    Ek geniet wat die yotubers geniet en ek worry nie baie oor perfekte eidited content nie. Werk minder aan die editing effort en gee ons meer van julle en jul belewenis. Kuier rustig op die pad en slaap meer aande oor op een plek. Geniet die lewe en dis wat ons sal geniet.

  • @hestergunter3692
    @hestergunter3692 3 ปีที่แล้ว

    Dis lekker om te sien hoe julle leer en dinge beleef. As alles van dag 1 af perfek was, dan was dit boring. Ja, laai elke dag of twee op wat julle die vorige dae gedoen het, want dan voel dit of ons saam met julle daar was 😉 Maar moet ook nou nie julself pressure om dit elke dag te doen nie, want dan gaan julle dit nie geniet nie.