Carike Keuzenkamp, Sonja Heroldt en Rina Hugo

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 9

  • @elzaberoos2949
    @elzaberoos2949 7 ปีที่แล้ว +3

    Drie pragtige ,talentvolle dames wat net die mooiste mag ondervind!

  • @x10a91
    @x10a91 ปีที่แล้ว

    oh oh julle 3 is asemrowend mooi en so n wonderlike voorbeeld van om net vrou te wees...... baie liefde en seën

  • @johnwayneisthisme3475
    @johnwayneisthisme3475 7 ปีที่แล้ว +1

    awsome... Bring back the 80,s

  • @susanvonrauensteinbreuls6058
    @susanvonrauensteinbreuls6058 9 ปีที่แล้ว +3

    Aa het dit geniet en lekker gelag dankie !

  • @wernerbloemwagen6878
    @wernerbloemwagen6878 3 ปีที่แล้ว

    Hierdié drie dames, saam met Laurika Rauch, het méér vir Afrikaans gedoen in die laaste 40+ Jaar, as dié res saam. Julle is méér as legendes! Mag DIE GOEIE VADER julle seën en nog baie jare spaar. Ons kan maar nét sê DANKIE!

  • @elenewentzel610
    @elenewentzel610 3 ปีที่แล้ว

    🌟🌟🌟Ai julle dis tog so lekker om na julle 3 te luister. Ek gaan vir julle elkeen n blommetjie gee, omdat julle so oulik is🌸🌼🌺

  • @julssa4176
    @julssa4176 6 ปีที่แล้ว +1

    Three beautiful women. Wonder if they ever did what they said they wanted to. ❤

  • @sandravanzyl2443
    @sandravanzyl2443 2 ปีที่แล้ว

    Wat van n nuwe opname van julle 3 pragtige vrouens? Daai was gewees 8 jr terug ….

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 3 ปีที่แล้ว

    Jissie...Suid Afrika het goeie plastiese chiruge....