It's sad I would have never heard of this song if it wasn't for South Africans who were studying at Arkansas State University. There are a lot of treasures out there that are hidden far away from American Mainstream Music. Glad I found this song.
Are there any afrikaanse Bands like this left out there? As I'm not African I just discovered them and I love their music. Ef-El, Straatligkinders and Fokof are also very good.
Vaag weg raak die wêreld weg En my gedagtes voer my weg Na 'n ander plek, 'N plek so erg My bedoelinge is so opreg Alles is so relatief Ek wonder of enige iemand die wêreld Soos ek kan sien Ek wonder of ek reg kan sien Want deesdae voel alles so relatief Ek ken nie die definisie van werklikheid nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ander wêrelde verskietende pêrels My emosies laat my so bedwelmd As ek tog maar net geweet het Dat dit wat so mooi is, so seer is Revolusie, romantiek, ruk en rol Laat my drink aan die verlustigende Geure van my lewe Laat my nie moed opgee nie Want als is mooi Al is als seer Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my nou Glimlag en weet ek is so lief vir jou! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my o glimlag! Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!
Die manier hoe ek die land mis as ek na afrikaanse musiek luister op youtube,bq homesick en raak emosinelerig.Hulle se suid afrika het die grootse crime syfer maar daar is crime orals.as jy jou land verlaat vir a jaar jy sal dit mis dit waarborg ek julle.Party lande het die rugby kulteer soos ons nie soos ek wat in Israel is.ek mis naweke om met my familie en vriende kuier,hunters gold,richellou en coke.jou skaap tjoppie en 'n ordentlike steak watd eur my pa gebraai is en my oom se mushroomsous
It's sad I would have never heard of this song if it wasn't for South Africans who were studying at Arkansas State University. There are a lot of treasures out there that are hidden far away from American Mainstream Music. Glad I found this song.
Luister nog in 2024!!!!!!
Are there any afrikaanse Bands like this left out there?
As I'm not African I just discovered them and I love their music. Ef-El, Straatligkinders and Fokof are also very good.
Een van die beste Suid Afrikaanse bands wat al oot bestaan het. Wens net ek kon hul een keer live gesien het.
Jy kan nog! Hulle is nog aan die gang, het hulle laasjaar gaan kyk toe hulle saam Spoegwolf en Van Reg en Rede opgetree het!
This band should Return
theyre playing shows, idk bout new music tho
Vaag weg raak die wêreld weg
En my gedagtes voer my weg
Na 'n ander plek,
'N plek so erg
My bedoelinge is so opreg
Alles is so relatief
Ek wonder of enige iemand die wêreld
Soos ek kan sien
Ek wonder of ek reg kan sien
Want deesdae voel alles so relatief
Ek ken nie die definisie van werklikheid nie
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jou trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my, o glimlag!
Ander wêrelde verskietende pêrels
My emosies laat my so bedwelmd
As ek tog maar net geweet het
Dat dit wat so mooi is, so seer is
Revolusie, romantiek, ruk en rol
Laat my drink aan die verlustigende
Geure van my lewe
Laat my nie moed opgee nie
Want als is mooi
Al is als seer
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jou trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my, o glimlag!
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my nou
Glimlag en weet ek is so lief vir jou!
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my o glimlag!
Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!
een van die paar SA band wat hoog mik en raak skiet PUIK !!
Very good!!!!
Oh it is.. I haven't chatted with a Afrikaaner but I would say I would be able to talk with them.
hello?
Anyone know where i can find the song lyrics translated into english?
:)
From the little bits i understand its an awesome song!
Die manier hoe ek die land mis as ek na afrikaanse musiek luister op youtube,bq homesick en raak emosinelerig.Hulle se suid afrika het die grootse crime syfer maar daar is crime orals.as jy jou land verlaat vir a jaar jy sal dit mis dit waarborg ek julle.Party lande het die rugby kulteer soos ons nie soos ek wat in Israel is.ek mis naweke om met my familie en vriende kuier,hunters gold,richellou en coke.jou skaap tjoppie en 'n ordentlike steak watd eur my pa gebraai is en my oom se mushroomsous
jy mis niks
Vlippen great song ouens..
Flippen Goeie song!!
@LetzRock14 leer die taal!! I didn't learn it till I left SA lol!!
Glaskas julle is awe
waar kan ek kry hierdie? online dalk?
Ok in that example I understood you - so you have a Dutch girlfriend.
So is it easier to understand Afrikaans written or spoken?
Spoken!
Afrikaans I believe - it's close to Dutch,
I can understand Afrikaans as long as they don't use slangs LOL
Best wel een gruwelijke band! er zijn gewoon niet zulke bands in nederland helaas.
@LetzRock14 see we aren't that bad =P
Is n goeie song, maar die kak is dit maak my, my ex mis
moerse ouens... nog net 1 meer oordentlike afrikaanse bands :D
Hy is cute, maar sy musiek is nie hele mal my smaak nie :P te melankolies xD
@Yvette Gouws hahaha die is great😂