Maak van pap.

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 31

  • @evenandmiriam3550
    @evenandmiriam3550 4 วันที่ผ่านมา

    Jy het lekker ysterpotte wat ons nie hier in Israel kry nie.

  • @sonjaridley7460
    @sonjaridley7460 2 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende video. Baie dankie!

  • @neilick1
    @neilick1 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ek bly maar 'n braaibroodjie man... 🙂 Maar ek sal hom probeer, as ek net die regte mieliemeel hier in Kanada kan kry...

  • @rochellecollins4581
    @rochellecollins4581 10 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie vir die krummelpap resep. Ek gaan hierdie week vir die eerste keer krummelpap maak, en duideliker as wat u dit verduidelik het, kan dit nie. Ek sal weer terugvoering gee oor hoe die eindproduk was🤗

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 2 ปีที่แล้ว +2

    Pap op n vuur nie maklik nie vra my..... Want die hitte nie dieselfde nie...... DAAI IS SUKKEL NR 1 DOEN DIT MAAR OP N STOOF OF N GAS STOOF...........

  • @pieter340
    @pieter340 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir die video. Pap het perfek uitgekom.

  • @pampidampi8312
    @pampidampi8312 2 ปีที่แล้ว +1

    Man, dankie, ek is Des maand 80 en wou nog ALTYD geweet het hoe om DIE verskillende pappe te maak. Ja die slap pap ken ons Kaapenaars, en nou "at last" weet êk hoe met die ander twee. Ons innie Kaap, ken net van SNOEK EN PATAT. BAIE DANKIE, JY VERDUIDELIK, DUIDELIK

  • @faithingod6983
    @faithingod6983 ปีที่แล้ว

    Baie dankie oom, al die pad van Aliwal Noord af ✊🏼💯👌🏼

  • @jacoswart6832
    @jacoswart6832 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie 🎉

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 5 หลายเดือนก่อน

    Im not hate speech here....

  • @noblebear537
    @noblebear537 ปีที่แล้ว +1

    Bake dankie oom

  • @Cazza321
    @Cazza321 ปีที่แล้ว

    Baie dankie oom dit lyk heerlik!

  • @jacoswart6832
    @jacoswart6832 6 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤😊

  • @chrisonacoenraad1156
    @chrisonacoenraad1156 ปีที่แล้ว +1

    Wow I did it

  • @ChrisDied
    @ChrisDied ปีที่แล้ว

    Oeps... lol

  • @WillieSilver
    @WillieSilver 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie, Ek leer soveel van die videos af. Net n vragie is daar dalk 'm lekker resep vir dei tamatie en uie sous wat n mens by dit maak?

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  2 ปีที่แล้ว +1

      Kortpad een is tamatie en uie blikkie gemeng met mild blikkie chakalaka.Baie lekker en vinnig.

  • @michaelbotha4176
    @michaelbotha4176 2 ปีที่แล้ว +1

    Really good advice and a great source of inspiration,just sad you are plagued by the vd.Walt troll on ever video..

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 5 หลายเดือนก่อน +1

      Bro...really..oom Deon mostly THANK and WELCOME...TO COME TO ME...PLEASE 😢😢😢😢😢

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 5 หลายเดือนก่อน

      I DON'T HATE REALLY I DO RESPECT...

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 5 หลายเดือนก่อน

      Not my children in food workx.....no...BY studding...YES....😊😊😊

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 5 หลายเดือนก่อน

      I disrespect....you're words...BY TELLING ME IM A PLAGUED....YOU SUCK....IM FACTS....

  • @jacobus5653
    @jacobus5653 ปีที่แล้ว

    Oom het gepraat van die slap pap lasagne kan oom dit wys asb ek sien dit nie op die lys van oom se videos

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  ปีที่แล้ว +1

      Hi Jacobus kyk na Papsange!! dis hy daai.