Moenie die ou man inlaat nie 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024
  • Song credits
    Song: Don't Let the Old Man In
    Artist: Toby Keith
    Album: Don't Let the Old Man In
    Moenie die ou man inlaat nie. / Don’t let the old man in.
    ’n Baie belangrike vraag. / A very important question.
    “How old would you be if you didn’t know how old you was?” - Satchel Paige
    Hoe hou ek die ou man uit? / How do I keep the old man out?
    Loop die pad saam met God / Walk the road with God
    Jesaja 46:3-4 Luister na My, o huis van Jakob en die hele oorblyfsel van die huis van Israel, julle wat deur My gedra is van die moederskoot af, opgeneem is van die geboorte af; 4en tot die ouderdom toe is Ék dieselfde, ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra; Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem, en Ék sal dra en red. (AFR53)
    Titus 2:2 Older men are to be sober-minded, dignified, self-controlled, sound in faith, in love, and in steadfastness. (ESV)
    Besluit om te bly lewe - Lewe vir iets / Decide to live - Live for something.
    Staan op met die wete dat God het ’n plan met my lewe vandag. Ek gaan dit leef.
    Hou vas aan die kind in jou. - moenie dat die kind in jou verval nie. / Hold on to the child in you. - don't let the child in you expire.
    Besluit om ’n verskil te maak met die tyd wat jy oor het. / Decide to make a difference with the time you have left.
    Psalm 71:9 Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie. (AFR53)
    Evalueer en her belyn jou lewe - Kry iets nuuts om te doen. / Evaluate and realign your life - Find something new to do.
    "Aging is not about how many years have passed, but how much life you've embraced." -SOPHIA LOREN
    Moenie te lank “tob” oor alles wat jy nie bereik het nie. / Don't dwell too long on everything you haven't achieved.
    “A man is not old until regrets take the place of dreams.” - John Barrymore
    Word ’n gids vir ander. / Become a guide for others.
    Proverbs 17:6 Grandchildren are the crown of the aged, and the glory of children is their fathers. (ESV)
    Psalm 71:18 En ook tot die ouderdom en die grysheid toe-o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag. (AFR53)
    Job 32:7 I said, ‘Let days speak, and many years teach wisdom.’ (ESV)
    Titus 2:2-5 Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid. 3Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is, 4sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê, 5ingetoë te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie. (AFR53)
    Moenie onttrek van die lewe nie, jou kennis en wysheid het waarde. / Don't withdraw from life, your knowledge and wisdom have value.
    Job 12:12 Wisdom is with the aged and understanding in length of days. (ESV)
    Moenie ’n passasier word nie. / Don't become a passenger.
    2 Korintiërs 4:16 DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. (AFR53)
    Besef die ouderdom bring verandering / Realize that age brings change
    2 Corinthians 4:16-17 So we do not lose heart. Though our outer self is wasting away, our inner self is being renewed day by day. 17For this light momentary affliction is preparing for us an eternal weight of glory beyond all comparison, (ESV)
    Jesaja 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. (AFR53)

ความคิดเห็น •