Moenie die ou man inlaat nie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024
  • Moenie die ou man inlaat nie. / Don’t let the old man in.
    Die leuenaar / The liar
    Kolossense 3:9-10 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het 10en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper, (AFR53)
    Colossians 3:9-10 Do not lie to one another, seeing that you have put off the old self with its practices 10and have put on the new self, which is being renewed in knowledge after the image of its creator. (ESV)
    Die Ongehoorsame / The Disobedient
    Kolossense 3:5-8 Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is, 6waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom, 7waarin julle ook vroeër gewandel het toe julle daarin geleef het. 8Maar nou moet julle ook dit alles aflê, naamlik toorn, woede, boosheid, laster, skandelike taal uit julle mond. (AFR53)
    Colossians 3:5-8 Put to death therefore what is earthly in you: sexual immorality, impurity, passion, evil desire, and covetousness, which is idolatry. 6On account of these the wrath of God is coming. 7In these you too once walked, when you were living in them. 8But now you must put them all away: anger, wrath, malice, slander, and obscene talk from your mouth. (ESV)
    Die Slaaf / The Slave
    Romeine 6:6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. (AFR53)
    Romans 6:6 We know that our old self was crucified with him in order that the body of sin might be brought to nothing, so that we would no longer be enslaved to sin. (ESV)
    Die Vleeslike / The Fleshly
    Galasiërs 5:16-17 MAAR ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; 17want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. 17Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. (AFR53)
    Galatians 5:16-17 But I say, walk by the Spirit, and you will not gratify the desires of the flesh. 17For the desires of the flesh are against the Spirit, and the desires of the Spirit are against the flesh, for these are opposed to each other, to keep you from doing the things you want to do. (ESV)
    Die Onheilige / The Unholy
    1 Petrus 2:1 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; (AFR53)
    1 Peter 2:1 So put away all malice and all deceit and hypocrisy and envy and all slander. (ESV)
    Die Lustige / The Lustful
    Efesiërs 5:3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; (AFR53)
    Ephesians 5:3 But sexual immorality and all impurity or covetousness must not even be named among you, as is proper among saints. (ESV)
    Die Knorrige / The Grumpy
    Efesiërs 4:25-27 Daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede. 26Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; 27en gee aan die duiwel geen plek nie. (AFR53)
    Ephesians 4:25-27 Therefore, having put away falsehood, let each one of you speak the truth with his neighbor, for we are members one of another. 26Be angry and do not sin; do not let the sun go down on your anger, 27and give no opportunity to the devil. (ESV)
    Deel beslis met die ou man / Dealing Decisively with the old man
    Galasiërs 5:24-25 Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 25As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. (AFR53)
    Kolossense 3:3-5 Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. 4Wanneer Christus, wat ons lewe is, geopenbaar word, dan sal julle ook saam met Hom in heerlikheid geopenbaar word. 5Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is, (AFR53)
    Matteus 5:48 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is. (AFR53)
    Galasiërs 2.20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. (AFR53)

ความคิดเห็น • 1

  • @jesussaves4426
    @jesussaves4426 หลายเดือนก่อน

    Baie baie dankie vir hierdie boodskap 👏🙌