'Hierdie Skinderstorie Het Heeltemal Hand Uitgeruk: 'VERE IN DIE WIND'. (INSPIREëRENDE STORIES)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 18

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 6 วันที่ผ่านมา +1

    GOD is Liefde vir altyd en altyd Dankie Fader vir u Groot Groot Liefde in Die Wonderlike Naam van Onse Jesus 🙏🙏🙏

  • @DeanPedro-q2i
    @DeanPedro-q2i 4 วันที่ผ่านมา +1

    Amen 🙏✝️💡 Glo en vertrou op die here loof en prys hom tot in ewigheid 🙏✝️💡

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 6 วันที่ผ่านมา +1

    Skinder van God altyd❤️✝️🙌

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 6 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Vir die mooi verhaal jou tong Kan Groot skade veroorsaak 🙌🏻🙏🏻

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 6 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Danie vir jou storie,skinder kan mense se lewe verwoes, ons kan nie dit wat uit jou mond uit is terug trek nie ✌️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 6 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Danie....dit is Baie waar!

    • @daniematthee
      @daniematthee  5 วันที่ผ่านมา

      Dankie Annatjie.

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 6 วันที่ผ่านมา +1

    Repent GOD is a Great loving God in Jesus name Amen and Amen hallelujah 🙏🙏🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 6 วันที่ผ่านมา +1

    Soms dink ons nie twee keer om ‘n skinder storie oor te vertel nie. Ons dink aan die skade wat dit berokken nie. Here sit asb ‘n wag voor my mond…

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 6 วันที่ผ่านมา +1

    Wag n bietjie. Ek verstaan nie die storie nie. As mens gesondig het moet jy vir Jesus om vergifnis vra. Opreg en eerlik, dan sal jy vergifnis ontvang. Niks vsnn vere in die wind nie... Sjoe!

    • @daniematthee
      @daniematthee  5 วันที่ผ่านมา

      Ja natuurlik moet ons vir Jesus vergifnis vra (en ook vir mekaar) en Hy vergewe, maar die storie gaan nie daaroor nie, maar wel oor die feit dat woorde gevolge het. Selfs al het Jesus ons vergewe, maak venynige woorde nog steeds ander mense seer. Dit is waaroor die storie gaan. Ons kan nie maar praat soos ons wil en dink "jammer gaan als regmaak nie.