Ontdek Die Krag Van Handelinge 13:4-12 - Bybelbrokkies: 19 Oktober. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 37

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Amen Thank you Lord for your goodness and mercy everyday for us ❤🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Amen. Thank you Pamela.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen, baie dankie Jesus…🙌🏼❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Amen.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    More baie dankie vir die mooi geseende woord elke oggend wat GOD ons skenk AMEN ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Bets, ek is bly as die Here my kan gebruik.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 3 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Dankie Vader vir U Woord ,help my om U woord uit te dra na mense wat U nie aanvaar as die Enigste God wat daar is,Vader le die woorde in my mond om die duiwel en sy trawante weg van ons te hou, Vergewe asb my sonde wat U seermaak, ASB help my om my geloof sterker te mask,ek vra dit alles in U Heilige Naam alleen amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏 Dankie Danie vir jou altyd liefde volle boodskappe wat ons so baie nodig het, GOD seen jou en gesin met Sy Grootste Liefde Amen 🙏 Groete, seen en Grootste Genade van Bo uit Sy Hemelse Woning 🙏 DV tot more 🙌❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord en dat ons die Here moet eer en prys .Here laat die Heilige Gees toe tot ons liggaam en gees en siel en dat God ons kan kom vryspreek.Dankie Here dat ons die Evangelie ook kan verkondig aan die ganse mensdom.🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Amen. Dankie Abel.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskappe die week ons Moet Soos Sood Paulus wees as iemand U Naam gebruik Spreek Hom haar Aan en se dis verkeerd God Kry seer as Jul dit doen 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Connie.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen, dankie Here vir U genade, ons loof en prys U naam.❤❤

    • @marthafourie6692
      @marthafourie6692 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

      My Here en my God

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Amen.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Here help my om U woord te verkondig...en om op wonderwerke te vertrou wat jou hele lewe kan verander. Amen 🙏
    Baie dankie Ds Danie vir jou mooi boodskap vanoggend, mooi dag en nwk vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Annatjie, 'n mooi naweek vir jou ook.

  • @sherenejulius1816
    @sherenejulius1816 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen and amen

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen!

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Goeie more. Amen. Baie dankie Here God vir U Heilige Gees. Dankie vir die ware boodskap. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie vir jou mooi woorde Andrè, ek waardeer dit. 'n Geseënde dag vir jou.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 4 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Amen baie dankie vir mooi boodskap 🙏🙏🙏

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Dankie AMEN ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Pieter.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    More Danie. Baie dankie vir die week se kragtige boodskappe. Geseende dag en naweek vir jou en jou gesin. 🙌🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Isabel, dit was 'n groot plesier. Jy moet ook 'n mooi naweek hê.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Amen!
    GOD seën u

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      DankieMaria. Seën vir jou ook.

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    More Ds Danie so mooi boodskap. So waar daardie woorde ek het nie vir Jesus gelewe nie. Ek was n sondaar en net aan gegaan met sonde te doen. My Ds het my gehelp om my God te vind en nou lewe Jesus in my. Daar is nie n grooter sonde nie sonde bly sonde en Jesus sal jou vergewe❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Amen. Dankie vir jou mooi getuienis Helmus. Die Here seën jou.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    More Danie, dankie vir die wonderlike woord vandag. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Hennie, alle eer aan die Here. Seën vir jou.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 18 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Dankie Danie vir boodskap ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Dankie Alexander, dit is 'n groot plesier.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏