Wow net wow ,vandag was die beste dag ever ,dankie vir jou vertoning in Lydenburg ek love jou ❤️jy het amazing gees en n Awesome stem ,,,,,bly jy en dankie vir die amazing songs wat jy sing
even thank you so much for making this song it's like I said two other guys singing career as he just changed my life and made me become a singer in my life because you are awesome thanks so much
Awesome video en awesome mooi stem..en wow beat...onthou sy gewen en ek is so bly...maar net soos sy gewen het is jy ook n wenner..glo dit.. jy gaan ver kom🤩
Jy en Demi was darem gelukkig om al twee sulke goeie songs te kon kry, en dis ongelooflik hoe presies elke song perfek by jul elkeen se stem pas. Julle altwee was die Algehele wenner.
Eks verkeerd vir jou , maar reg vir nou Alles wat jy nou dink, dink ek oor jou Jy hoef niks te se nie luister gou Breek vanaand die reels wat jou hart vou Ons leef net eenkeer jy weet dit ,moeet niks terug hou nie,gee dit!!! eK HOU VAN DAAI DING, HOU VAN DAAI DING WAT JY DOEN Dit voel so verkeerd,maar ek soek dit weer en weer moenie nou ophou gee my meer van daai ding vir jou
LOVE dit! Jy was vir ons ook die beste! JY moes wen!! Ons is ERG trots op jou. Hou aan doen wat jy doen, jy is 'n super stêr!! Ons sal jou graag wil sien in Upington by die Kuierfees :-)
Dit is stunning jy het ń baie unieke stem , dit is ń jamerte dat jy nie gewen het nie , maar moet asb nie ophou met sing nie jy gaan nog baie hoogtes bereik in die musiek bedryf
Dis 'n baie nice liedjie. met 90K views in een week is dit glad nie sleg nie 🔥💯. Ek hoop ons kan eendag collaborate op iets as jy 'n producer nodig het🙂
Saw him on Idols SA Season 10 were he finished in the Top 11, I'm happy to see that he has made a name for himself 👏👏❤️🎉
Wow net wow ,vandag was die beste dag ever ,dankie vir jou vertoning in Lydenburg ek love jou ❤️jy het amazing gees en n Awesome stem ,,,,,bly jy en dankie vir die amazing songs wat jy sing
Flippen awesome liedjie! My voete jik vir n lekker sokkie soos wat ek die liedjies luister
Ivan well done!!. Jou cd is uit die boonste rakke!!. Speel elke dag hou van alles. En GOD by jou elke tree😇!. Al klaar top 6 moet skuif na top 1!!.
even thank you so much for making this song it's like I said two other guys singing career as he just changed my life and made me become a singer in my life because you are awesome thanks so much
Hierdie is n great liedjie, ek het jou in persoon gesien❤️by afrikaans is groot 2018😘jys super goed x ek love die liedjie
I have spent a whole day with him he is an amazing guy and a professional with water skis
Dis stunning verby!
Hi Ivan this is one of my fav songs ❤
Ivaaannn😍
Ek love dii song❤❤
Love die song.Daai ding.🤩🤩
Awesome song Ivan jy het n vrek mooi stem just love it 🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗
awesome song dis amazing😁
uitstekend!! favourite van idols af
Ivan dit is die beste song wat ek nog ooit gehoor het toe ek die so ng op die kontrak gehoor het, het ek hom dadilik gaan dowlode ............LOVE DIT
Awwwsome Song Ek sing self en moet dit vir jou gee Ivan jy het n great Hit uit gebring
jy is amazing Ivan great song jy gaan nog baie ver kom
Flippin awesome dude
Braai song di
Ek was gisteraand by jou show. Dit was flippen lekker dankie
Love Ivan roux daai ding
Omg!! Ek het n remix gehad van die liedjie en ek het nie gedink dis jy wat hom sing nie!!
2022
LETS SEE HOW MANY LEGENDS ARE WATCHING THIS VIDEO
14 JANUARY
TIME 17:00
Awesome. Just such a talent
I love it a lot!
Ek is in love with the song
Awesome video en awesome mooi stem..en wow beat...onthou sy gewen en ek is so bly...maar net soos sy gewen het is jy ook n wenner..glo dit.. jy gaan ver kom🤩
Awesome lietjie 😊😝😎
Jy en Demi was darem gelukkig om al twee sulke goeie songs te kon kry, en dis ongelooflik hoe presies elke song perfek by jul elkeen se stem pas. Julle altwee was die Algehele wenner.
Ek is ook in love met die song😚😙
Wow love die song ❤
uitstekende liedjie luister dit elke keer waneer eke musiek luister
My jam💕
Ivan love jou musiek
Jy was vir my die beste sanger tussen julle twee. Jy moes wen. Ag maar jy sal altyd 'n wenner bly!!
Ek luister dit elke dag 💞
Ja ek ook
Een van die beste kuier songs😍
Love die song!! 💕! ..... 💕.... 💕... 💕... 💕... 💕
Ek is baie baie lief vir die song
ons kort die liedjie op spotify asb🙌🏻😍
Cool song Ivan roux
Hou so aan Ivan met silke songs😎😎😎🤘🏻🤘🏻🤘🏻💪💪👍👍
dis net n awesome song!!!!
Like jou profilepic
Jy is super talentvol! Love jou en jou meisie op tiktok😁❤ julle is vrek oulik! Love die song
Sy stem trek my in en hoe my vas ge bind ❤ love die liedjie
Hierdie jet my lewe ge inspire dis hoekom ek u sangeres will word
Wow
Love this song
Love jou Ivan love jou😝
Wow,wow, wow love it
Awesome.😙👍
Hoe lank het jul gehad om vir elkeen se songs voor te berei???
Eks verkeerd vir jou , maar reg vir nou
Alles wat jy nou dink, dink ek oor jou
Jy hoef niks te se nie luister gou Breek vanaand die reels wat jou hart vou
Ons leef net eenkeer jy weet dit ,moeet niks terug hou nie,gee dit!!!
eK HOU VAN DAAI DING, HOU VAN DAAI DING WAT JY DOEN
Dit voel so verkeerd,maar ek soek dit weer en weer moenie nou ophou
gee my meer van daai ding vir jou
jy het dit nice
Love die song ek al moves vir die song
Wat van 'n duet met Ivan en Demi? ❤️🌹❤️
Dis n lekker song wat ons kan lekker jol met wie stem saam
awesome !!!
Oom Ivan se liedjies is Awsome
trots op jou !!! liefde❤
Jy is awesome love jou musiek
LOVE dit! Jy was vir ons ook die beste! JY moes wen!! Ons is ERG trots op jou. Hou aan doen wat jy doen, jy is 'n super stêr!!
Ons sal jou graag wil sien in Upington by die Kuierfees :-)
Christelle van der Merwe c
nice try try leaving better comments ok because to try try try try try and try harder
Stop it
Dit is stunning jy het ń baie unieke stem , dit is ń jamerte dat jy nie gewen het nie , maar moet asb nie ophou met sing nie jy gaan nog baie hoogtes bereik in die musiek bedryf
Ek love dit !!
like jou song!Ek wens jy het gewen!!
Mooing so
Ek love jou song😍😍😍😍😍😍😍Jou song is die coolest song ek love it😍😍😍😎😎😎
I like this song.
Hierdie is my 'Summer Jam'! LOVE die lied!
Ek love jou musiek Ivan
Daaaaaar het JY dit NOUUU!!!
Love dit
Love you
My van is ook Roux
FWI big fan
Wow did Baie nice
Stunning song
wow ek love jou song # Ivan roux
Yes stem
#LOVE DAAI DING
Ek hou die song van jou ivan die is in cool song
Ek love hom!
Love the song 😍😘
Loooooooooooooooooooooooooovvvvvvvvvvveee job museum.😁😁😁😁😁😁
Love die song en vidoe.😀😀😀😀😀😀😀😀
Ek oook
awsome
Pragtig pragtig. Verslaaf aan hierdie liedjie
Pragtig👏👏👏😀
Awesome song.
Stunning
Wow Ivan love jou song😊
Ek lov jou liedj. En ek het dieselfde van as jy. My niggie os een van Demi-Lee se vriendinne!😄😘
Niemand gee om
Lekker dans liedjie... awesome
Cool song
Love die song
Lekker man lekker 👏🏻
Love jou song
I hope you enjoyed the boat as much as I did next time I will try bring a drone and we will hopefully have more tubes to hook to the boat
Ivan jy het n baie mooi stem love die liedjie ❤
Dis sulke goeie liedjie!
Dis 'n baie nice liedjie. met 90K views in een week is dit glad nie sleg nie 🔥💯. Ek hoop ons kan eendag collaborate op iets as jy 'n producer nodig het🙂
Ek hou van die song love dit
Mar8
Marie 33
maak nog videos ek love jou songs!
baie lekker liedtjie ek luister dit oor en oor
Love
Jy sing met n Engel stem Demi ek het jou cd gekoop is mal oor jou songs!!My 9jarige sing ook lkkr saam as ek jou cd speel!!
A very good song
Lekker vibe!!!