Ek is so 2 jaar gelede n baie slegte ondervindig beleef in kerkverband. Ek wil liewer nie kommentaar lewer oor hoe ek dit beleef het nie. Dit sal my nie kniehalter in my geloof nie. In teendeel, dit versterk net my geloof. Net die wete dat GOD alles weet, wat gesê is en wat gebeur het, dra my in die moeilikste tye. Ek het my nou onttrek en is besig om my lewensverhaal, en veral die gebeure die afgelope 2 jaar, in n boek te verwoord
Dankie Dr Isak. Amen en amen!!
Dankie Dr. Izak. Wees Geseen.
Amen 🙌.
Amen. Amen 🙏🙌 Baie dankie vir hierdie treffende boodskap, en neem dit vir my!!
Ba danki Pastoor, vi di Kosbare boodskap. Namibia
Amen en amen 🙏🏻 ❤
Dankie Amen!!
Dankie vir die hoopvolle boodskap.. Vanuit namibie