“DIE GOD VAN DIE OOMBLIK ” - ISAK BURGER

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024
  • HY IS DIE GOD VAN NOU, GISTER EN DIE TOEKOMS

ความคิดเห็น • 20

  • @LouisPotgieter-n9l
    @LouisPotgieter-n9l 7 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Jesus baie baie dankie vir U woord Amen en Amen

  • @beaulahbergh9295
    @beaulahbergh9295 ปีที่แล้ว

    I am always so blessed by the ministry of Dr Isak Burger. I look at his TH-cam videos every day, some of them over and over.

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 ปีที่แล้ว

    Dankie Dr Izak vir die Woord.Amen Shalom

  • @HannetjieSwart-f6z
    @HannetjieSwart-f6z 4 หลายเดือนก่อน

    Amen en amen Genade op sooo Groot. Dankie Vader en Dankie pastor vir die Kosbare boodskap. Wonderbare sterkte God en Hemelse Vader dat U is die God van Nou

  • @annahendricksmxvhbyc
    @annahendricksmxvhbyc 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die kragtige Gebed, God met ons, die een wat is, wat was en wat kom🌟🙏

  • @coertsmit3230
    @coertsmit3230 4 ปีที่แล้ว

    Na die boodskap....waarvoor is ons bang? Hy IS! Wat kan ons bedreig? Niks nie want HY IS. En dit is al wat saakmaak. Op die grafdeur by Golgota staan geskryf :He is not here, He is risen. Dankie tog daarvoor HY WAS NIE, HY IS. Dankie dr Izak, wonderlike herinnering.

  • @dawievoges6421
    @dawievoges6421 4 ปีที่แล้ว +1

    amen dr Isak ... amen

  • @fifivanstraaten6665
    @fifivanstraaten6665 3 ปีที่แล้ว +1

    DANKIE dr Isak.

  • @philipvanvuuren1113
    @philipvanvuuren1113 4 ปีที่แล้ว

    Wow wat 'n seën. Wat 'n mooi uitleg. Wonderlike teenwoordigheid vd Here.

  • @hanlibadenhorst7837
    @hanlibadenhorst7837 ปีที่แล้ว

    Baie baie dankie. So kragtig.

  • @marieliebenberg4496
    @marieliebenberg4496 3 ปีที่แล้ว

    Amen Hy is Baie dankie Dr Burger 🙏

  • @johannalabuschagne7667
    @johannalabuschagne7667 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Dr Isak

  • @leahklaasten8982
    @leahklaasten8982 3 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie! My Here! En my God!!

  • @ChristaDuren
    @ChristaDuren ปีที่แล้ว

    Hy IS DIE GOD van die oomblik. Halleluja!!

  • @riataljaard1927
    @riataljaard1927 9 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @phiabotha2584
    @phiabotha2584 3 ปีที่แล้ว

    Baie lief vir Oom.

  • @dasvangreunen4838
    @dasvangreunen4838 3 ปีที่แล้ว

    Amen 🙏🙏🙌🙌

  • @mariabosch6001
    @mariabosch6001 ปีที่แล้ว

    AMEN

  • @elizesteyn5277
    @elizesteyn5277 ปีที่แล้ว

    Baie dankie

  • @careenpotgieter8540
    @careenpotgieter8540 4 ปีที่แล้ว +1

    Amen🕇