Die keuse wat jy maak

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 63

  • @dalenegroenewald5853
    @dalenegroenewald5853 ปีที่แล้ว +5

    Mooi!!!! Vergewe is swaar!!!! Help ons Jesus!!!😢😢❤❤

  • @esterpretorius3624
    @esterpretorius3624 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Koningskind. Jou gawe om te sing en jou pragtige stem is 'n talent uit ons Vader se hand, dankie dat jy dit. leef en uitleef! . Bly Geseënd Gesalfd Gesond Gelukkig en Geliefd

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e หลายเดือนก่อน +1

    Die lewe gaan oor keuses, en daar is nie 'n manier dat ons sal reg kan. kies nie, behalwe deur die Heilige Gees die trooster wat Jesus vir ons gestuur het met wedergeboorte, ons instaatstelling!!!!!!!!!

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is sooo erg jou sang.... jou stem, dit is so vol vd HG... sooo awesome jou liedere... epk moet nou eerslik wees ek luister eintlik nooit na Afrikaanse gospel songs nie... maar jou sang is sooo wonderlik

  • @maschathiart4566
    @maschathiart4566 4 ปีที่แล้ว +17

    1992 en ek 'n dogtertjie van so 9, het 'n Oom met 'n kitaar by ons skool kom sing. Piet Smit het vir my nes Jesus gelyk. Vandag etlike dekades later lyk hy nog meer soos Jesus! Alle eer aan die werk van heiligmaking deur ons liewe Heer! Jou bediening is 'n ware seën. Jou musiek bedien my steeds vandag. Het as dogtertjie so graag na my Ma se Oesland kasset geluister. Doen so voort!

    • @AlaAslanyanHAYKADON
      @AlaAslanyanHAYKADON 8 หลายเดือนก่อน

      Մարդիկ Ստեղծվել են ԱՍՏԾՈ ՊԱՏԿԵՐՈՎ եւ ՆՄԱՆՈՒԹՅԱՄԲ,ԱՍՏՎԱԾ ԱՄԵՆՆ Է ԱՄԵՆՈՒՄ,քո մեջ փնտրիր ԱՍՏԾՈՆ,մեկը կասի այստեղ է,մյուսը' այնտեղ է,բայց ՆԱ քո ՀՈԳՈՒ ԳԱՀԻՆ Է ՆՍՏԱԾ,բացիր Հոգուդ Աչքերը եւ գտիր ՆՐԱՆ+**12

  • @inekemarjee4517
    @inekemarjee4517 4 ปีที่แล้ว +12

    Liefde en vergiffenis is de keuze die je maakt. Dit blijft steeds bij mij hangen, en het is zeker zo! Het is een keuze, en dan een waar de Heiland blij mee is. Lieve mensen, maak alsjeblieft de goede keuze, kies de weg van de ware liefde, Jezus! Dankie Piet voor dit prachtige lied!!

    • @trienieterblanche8774
      @trienieterblanche8774 8 หลายเดือนก่อน +1

      AMEN DANKIE PIER JOU LIED HET N SEEL GEPLAAS OP MY HELOIF. IN GOD DIE VADER TRIENIE T HOOPSTAD

    • @trienieterblanche8774
      @trienieterblanche8774 8 หลายเดือนก่อน +1

      AMEN LIED KOSBAAR .JESUS MY REDDER EN MY GOD TRIENIE T.

    • @trienieterblanche8774
      @trienieterblanche8774 8 หลายเดือนก่อน

      ❤😅

  • @riakotze8712
    @riakotze8712 3 ปีที่แล้ว +4

    Piet jy lees my hart... ek kies Jesus

  • @martiedejager3595
    @martiedejager3595 ปีที่แล้ว

    Hierdie lied spreek diep in my gees en leer ook van uiterste nederigheid. Om te sterf aan jouself soos Jesus vir my gesterf het. Hoe skuldig staan ek voor U Heer!😥

  • @laetitiadeysel6966
    @laetitiadeysel6966 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Piet vir jou opbouende en pragtige musiek, dit inspireer my altyd!!

  • @manuelmagro4746
    @manuelmagro4746 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek kan nie glo daar is mense wat nie daarvan hou nie. Dit is ń boodskap/les uit die Woord. VERGEWE in liefde. Vir my is dit n dure les en nie so maklik om te doen nie. Dankie Piet. Geniet altyd jou sang.

    • @danielhewett1140
      @danielhewett1140 2 ปีที่แล้ว

      baie mense 'Hou ni van Jesus want hulle moet mos hul 'sondes laat staan'!

  • @danielhewett1140
    @danielhewett1140 2 ปีที่แล้ว +2

    joe baie mooi!!!Piet kon maar altyd so mooi sing..'Van Jesus'So mooi!!Dankie!!

  • @mandiedevos3931
    @mandiedevos3931 4 ปีที่แล้ว +10

    Wow Piet deur die inspirasie, van DIE HEILIGE GEES skep jy meesterstukke. DANKIE daarvoor.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 ปีที่แล้ว

    Amen. Dankie Piet vir die onbeskryflike waarheid. Seeninge.

  • @wilmajansevanrensburg6568
    @wilmajansevanrensburg6568 ปีที่แล้ว

    Bàie dankie, dit vanoggend die 1ste keer gehoor. Soos altyd HEILIGE GEES gevul en sò waar! Kosbaar is jy in JESUS se oë, bly geseënd!

  • @colettehaasbroek7079
    @colettehaasbroek7079 2 ปีที่แล้ว +6

    Wat n pragtige lied. Baie dankie!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 3 หลายเดือนก่อน

    Pragtig Piet. Seënwense.

  • @doraydewet8941
    @doraydewet8941 4 ปีที่แล้ว +14

    Vandag maak ek hierdie keuse. Here Jesus ek kan dit nie sonder U doen nie

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว +1

    Ja HERE hierdie keuse moes ek ook maak, depressie is geen grap nie , net Jesus alleen weet hoe dit voel om te sterwe met 'n gebroke hart, alles net vir ons.

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 8 หลายเดือนก่อน +1

    Die liefde en vergifnis is wonderlik

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    Ware woorde. Soos altyd sing jy jou hart uit soos ek my hart uut praat .
    Die liefde kan onsettend seer maak.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow, dit voel of hiedie lied net vir my geskryf is, dankie vir die mooi woorde.

  • @hesterdupreez5429
    @hesterdupreez5429 ปีที่แล้ว

    Dankie Piet dit is sulke mooi woorde❤ maak my rustig

  • @trienieterblanche8774
    @trienieterblanche8774 8 หลายเดือนก่อน

    GOD IS LIEFDE!!!!!

  • @idalettebotes9747
    @idalettebotes9747 4 ปีที่แล้ว +8

    BAIE DANKIE. DIS SO MOOI. MAN IN DIE MIDDEL HET DESTYDS MY LEWEGERED EN VANNAAND KOM PRAAT HIERDIE WOORDE OOK SO DIEP IN DIE SIEL SOOS MAN IN DIE MIDDEL SE WOORDE STEEDS DOEN.

    • @eben2plus3
      @eben2plus3 4 ปีที่แล้ว +1

      Man in die middel is a classic

  • @estellecompion3484
    @estellecompion3484 3 ปีที่แล้ว +1

    Is só só mooi en elke woord spreek waarheid

  • @AndrestaEngelbrecht
    @AndrestaEngelbrecht 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie net wat ek nodig het.. Wat n voorregvom vanoggend jou diens te kon bywoon

  • @Delanskincare
    @Delanskincare 2 ปีที่แล้ว +1

    O dis so pragtig. Mag God jou seën.

  • @hesterraubenheimer6194
    @hesterraubenheimer6194 4 ปีที่แล้ว +4

    Amen

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 11 หลายเดือนก่อน

    Ek het nou die beste keuse in my lewe gemaak om alles te laat en terug te keer na my vorige lewe.

  • @johannbester9891
    @johannbester9891 4 ปีที่แล้ว +3

    Baie Dankie. Dit is pragtig en so "uplifting".

  • @eugenievanzyl
    @eugenievanzyl 3 ปีที่แล้ว +2

    Dis die mooiste woorde, Piet!!

  • @Natashadk87
    @Natashadk87 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi

  • @p.g.vanderhoekvanheck5115
    @p.g.vanderhoekvanheck5115 3 ปีที่แล้ว +2

    Mooi gezongen lied

    • @manuelmagro4746
      @manuelmagro4746 3 ปีที่แล้ว

      Nog steeds n groot fan maar moet se die lied raak aan die diepste snare van jou hart. Kan nie glo daar is mense wat nie daarvan hou nie. Dit is n diep lied.

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 2 ปีที่แล้ว

    AMEN..SO WAAR

  • @mariejones2302
    @mariejones2302 3 ปีที่แล้ว +3

    Wonderlik mooi

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 8 หลายเดือนก่อน

    Dit is nie so moeilik om keuses te maak as jy jou oe op die Here hou en vorentoe op te kyk en hulp te vra as dit nodig word nie
    Eerder vandag as more

  • @susantaylor5369
    @susantaylor5369 3 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @atduplooy2978
    @atduplooy2978 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Piet. Ek weergalm jou woorde en bewonder jou musiek.

  • @taniabotes6804
    @taniabotes6804 ปีที่แล้ว

    Pragtige stem. Awesome mens! Het die voorreg gehad om hom by AGS Protea in Paarl te sien en na hom te luister.🙏🏻

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 2 ปีที่แล้ว +5

    Wow, ja Piet bedien werklik met sy sang. Dit kalmeer my. Baie dankie. God seë jou, want deur jou, seen Hy ons.

  • @lydiadupreez9084
    @lydiadupreez9084 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooie en so baie waar dat dit jou siel laat pyn

  • @lornabotes9668
    @lornabotes9668 2 ปีที่แล้ว

    Baie mooi woorde

  • @AlaAslanyanHAYKADON
    @AlaAslanyanHAYKADON 8 หลายเดือนก่อน

    Բառերը չեմ հասկանում,բայց այնքան հարազատ է հնչում,զարմանալի է...+**12

  • @GerhardFourie-j1s
    @GerhardFourie-j1s 9 หลายเดือนก่อน

    😢

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 ปีที่แล้ว +1

    👍

  • @AlaAslanyanHAYKADON
    @AlaAslanyanHAYKADON 8 หลายเดือนก่อน

    Ինչ սիրուն լեզու է,կասեք ում է պատկանում...

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    I never leave a problem unsolved
    I will witness for Jesus and His Spirit.
    God said the islands will hear
    A witness.
    The love He has for me is more than enough.
    Rietha, how do you know that you serve the right GOD?

  • @talitasmit9337
    @talitasmit9337 3 ปีที่แล้ว

    🌈❤

  • @aletharoeloffs4255
    @aletharoeloffs4255 3 ปีที่แล้ว +3

    in

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 ปีที่แล้ว

    Ps 55
    Ps 17
    Matt 6:14

    • @riekiedupreez1115
      @riekiedupreez1115 ปีที่แล้ว

      Baie dankie piet. Jy sing pragtig. Moet nooit ophou om vir die Here te sing en prys nie

  • @AlaAslanyanHAYKADON
    @AlaAslanyanHAYKADON 8 หลายเดือนก่อน

    Սա էլ հասկացանք,իզուր չեք բերում նկարները,դուք Հայկական Ծիրանի համը չգիտեք ուղղակի,լսել ու սխալ եք նկարել...+**12

  • @lettiegroenewald3752
    @lettiegroenewald3752 4 ปีที่แล้ว +1

    Z