Kouga dam overflowing, 30 September 2023. The first time water flows over the spillway since 2015.
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2023
- Kouga dam in the Eastern cape province of South Africa overflows for the first time in 8 years today ad my parents drive out to take this footage of it overflowing for us.
I also bet that the dam is much bigger than you thought it was.
Wow, that's wonderful.
Praise God.
Thank you, Jors, Charlie and Alta.
To the Malan family, thank you so very much for sharing this with us. God Bless.
❤
Thanks Jors and thank you to your folks too for the vids and updates.
Hi, Thanks for the short version, Really appreciate
Beautiful clips. I am so happy that the drought is over. God bless from Cape Town
Thanks Jors for all the info, much appreciated.
Jinne Jors 🫣 ek het nooit geweet die dam is so lank nie 👍dit is absoluut ongelooflik en nogmaals baie dankie vir al jou moeite 👍 groete vir jou en jou hartsmense en hoop hulle is veilig by jou 🙏🌻
Thank you so much for sharing God bless
Die water sal hopelik werk skep. It will help for our food security in South Africa ,. may the farmers plant and have great crops Thanks to the Malan family that gave us the beautiful footage
Thanks so much for bringing these beautiful sights into our homes. Wish there were more dams downstream 😱
Thank you so much for sharing this information. Blessings and keep The Faith.
Dankie vir die video vir ons ouens wat nie die geleentheid sal hê om dit te kan sien nie.❤
South Africa is SO beautiful
That is a beautiful video. Thank you for your time that you spend to show it to all.
WOW, wat n mooi gesig. BAIE dankie Vader dat U ons gebede verhoor het. Net nog n bewys dat U waarlik leef en nogsteeds ons gebede verhoor... Amen....
Hello From Limpopo 😊 Awesome video 👌🏽 Great work bringing all this info to us 👍🏼 God bless you and your family 🙏🏽
Sooo baie dankie vir die updates glo hele SA jubel en juig saam met julle alle Eer aan ons Vader🎉🎉🎉🎉🙏🙏🙏
Excellent video. Thank you
A glorious sight indeed, thanks
Exquisite sights and sounds. Lovely SA. Thank you.
I agree
The Lord He is God and He is to be praised for this beautiful site!
Jors, both you and your family, are such a blessing to those who are unable to just jump in their cars to visit our awesome country. Thank you for all your commentaries and pictures to go with. May the Lord bless you all continually. Jeanie.
Thank you for this delightful video. I am so happy that we have such knowledgeable people in our beautiful country, who can explain our dams and rivers with very impressive computer graphics that can be easily understood. It is also heart-warming to see the Afrikaans people taking such a keen interest in this national treasure, the Kouga Dam, and bringing these amazing pictures into our homes. Rain is a great blessing from God. It is a time for thanks that the 8 year drought has finally broken in the Spring of 2023. Rain signifies a renewal and hope for all creatures great and small, including the farmers, the trees and the birds. God Bless. May God in His Mercy, Bless this country and grant us the right leaders and political parties who can transform this wonderful land from poverty into prosperity and peace for all the people. Keep up the good work. God Bless. Love from Dr Ahmed Adam, Pretoria.
❤
Beautiful words Dr Ahmed Adam aameen to your prayers 🤲
@@naeemapatel5259 Al’ham’du’lil’laah! Ameen. Yaa Rabb-al-Aa’la’meen!
Dankie Charlie en Alta vir die virtuele saamry. Ene hoendervleis en murgdiep dankbaar
Jors en famielie. Amazing dankie
Fijn hoor! Bedankt voor de mooie beelden.
Fantastic to see and hear all that beautiful water!
Oh that's just such an awesome sight! Thank you Jors & Mr & Mrs Malan for this footage & interesting info! ❤ from a happy Lorraine resident
Thanks for this brilliant post!
Just beautiful to see and listen to. Thankyou for sharing
Thanks for great footage jors and parents great to watch keep up good work.
So mooi om dit te sien, self as n 7jarige dogtertjie ontruim toe die Gamtoosrivier afgekom het, die staalbrug toe onder die water, baie dankie vir die visuele plesier en die langverwagting om weer water oor die damwal te sien, daai jare die Paul Sauer dam
Dankie vir die videos van Kouga. Lekker om die dam so te kan sien. Ek wou vandag deur gaan maar besef daai pad gaan toe wees. Nog net Impofu wat moet vol raak. Impofu is self n lang dam.
Wow super Video 🏞 🏞 🏞 😮
Dankbaar vir die water en vir jou moeite om te upload
Thank you Jesus
My oom Naas Ferreira het daar gewerk toe dit nog die Paul Sauer dam was. Baie mooi herinneringe met die Kouga revier en die dam.
Baie mooi video. Wonderlik om die pragtige waters so te sien oorloop.
Nou het ons mense werk in die Gamtoos
Jors se n miljoen dankies vir Pappa vir die moeite
Pragtig / Beautiful !
Gosh we have been waiting for that 👏👏👏
Dit is inderdaad DIE MOOISTE GESIG ❤❤❤
Thanks to your dad via the footage. Pitty I don't understand Afrikaans that much anymore
Great info. Just goes to show, our drought problems can be solved. It just a matter of management. Hope our authorities can work out ways that surplus water can be channeled to drought-stricken areas
Thanx so much Jors and team for the Stunning sights to behold! My high school, Avfrikaans, (LOL)sufficed in my understanding of tne narrative! ❤
8:14 baie dankie dit is so interesant. Baie deeglike beplande kanale
Baie dankie vir hierdie video👃👍
Beautiful sight indeed. Worth preserving
Dankie aan al die Malans
Die manier hoe Oom Charlie met jou Ma praat is n sterk CV
Dankie vir die pragtige video...dit is ongelooflik mooi! Dankie ook aan jou ouers vir die moeite!! Ons sien natuurprag op jou groep wat ons nooit ooit sou kon beleef nie!
Awesome...what a blessing! Thanks for sharing
Wow! Wow! How fabulous! What a beautiful sight! Baie Baie dankie Jors en u familie vir die, wow!
Dankie Almagtige Yahweh. Dankie
Tugs at my heart strings lived in the Eastern Cape in the eighties, this is beautiful, baie dankie vir die video!
Wat n pragtige gesig!
To God be all the glory. Answered Prayers🙏
Lekker om gieie nuus van Suid Afrika te sien. Dankie Jors!
Baie dankie dit is wonderlik om te sien dat die Kouga dam sy wal oor vloei
Our Very Own " Vic Falls " Baie Baie mooi om te sien.
so mooi. Water is lewe :)
Nou kan die boere plant/besproei sonder beperkings
Baie seëninge.
Dankie baie vir hierdie opvoedkundige video
GOD 🙌 YOU JORS 🙏
Die oorloop lyk wragtig pragtig,om te dink dit is gesê ons het te min damme in ons land vir water,BUT trust God almighty,He is a God of overflow and He shall supply ALL our needs,net jammer dat daar soveel mense wat water mors !! Spyt kom altyd laat as jy nie water het om the drink of wat ook al,dank die Here daarvoor ☝️👏👏👏👏👏👏
Voorwaar wonderlik om te sien. Nie geweet dis so 'n land dun dam nie, maar maak sin as mens dink dis 'n rivier in 'n diep vallei wat opgedam is. Dankie vir jou ouers!
Wonderlik om dit te sien, dankie vir die inligting wat julle gedeel het, net n jammerte die 'overflow' vloei see toe 😢
Dankie, vreeslik mooi!
Baie dankie Jors vir al die inligting die afgelope paar dae oor die Kougadam, ek het dit ook gevolg en is baie bly die dam loop oor, wat 'n gesig om te sien. Baie dankie aan jou ouers vir die mooi vidioe's wat gestuur is
❤❤❤
Baie dankie vir die mooite. Sonder julle goeie mense het ons nie dam sien oorloop. Vaardeur al die mooite van mense wat by die JM kanaal bydra.
🆒😎👍! Daai foto in die volmaan is n prys wenner!
Pragtig!
Water is Life!!
PRAISE GOD 👏 Again He has been faithful. Hopefully people will gather at the dam with Thanksgiving
Ek praat nie Afrikaans nie, Maar dit vas vir my ook Lekker om te sien.
I am glad you enjoyed it despite the Afrikaans
@@JorsMalan I love the Afrikaans, I am a Boer who unfortunately was raised in English..... I might not speak it like I should but I understand it perfectly. Love your videos, the beauty of your surroundings fills me memories of better times. Keep up the great work!
Pragtig sulke mooi helder water
Jors, jy sal in `n drone moet belê! Dankie vir die video, dit is mooi.
Yes thank u…🙏
Ek sal graag wil weet wat is die m³ inhoud van die dam wanneer dit oorloop soos nou?
Daar die maanlig foto is werklik iets fenominaal.
Ek nomineer dit as foro van die jaar.
Die dam se maksimum kapasiteit is 128 000 000 m3.
Pratige sig!
I did three short term missions trips to the Cape Town area , we stayed in Fish Hoyke.
Baie dankie
❤
The comment made(right at the end)was that the excess overflow cannot be used for irrigation. Surely the farmers downstream can pump it onto their land/ and or dams.
I will adress it at a layer stage, at one point in history extra water was allowed by the irigation board during overflow, this was changed after missuse and wastage, it is also beyter for the river life to have some flooding.
Dankie Malans.
Amazing sight for those who care!! Has no-one a drone available to get some better video?
My pa kom ook uit die Gamtoos! Hoop ek kan ook weer iewers daardie pragtige wêreld besoek!
Wat sal gebeur as die dam breek?
Dit sal nie n goeie dag wees nie.
wow
😂dankie dat julle dit vir ons Namibiars wys baie baie dankie ❤❤❤Ria van Walvis Baai ja ons ken almal droogte God seen julle 😂
Rerig pragtig! Weet nie waar dit is nie- gaan nou kyk!
Ooskaap, in die Gamtoos valei
@@JorsMalan : Dki Ekt op die kaart gekyk!
Ek is so bly vir julle en die area vir al die water. Ganade van bo!!
Dit is regtig n wonderwerk .... maar toe ek laas daar was het die Kougadam Afrikaans gepraat . Wat het gebeur?
👍🏼. 😎
Jors, can you or anyone advise when the two large shutes to the right - as one faces the dam wall - get used and what are they for? (The dam is overflowing and they're still not being used)
They are emergency release gates , the design is for the dam to spil over the main spillway but they can use those to release more water ahead of a big flood to create more capacity to absorb the flood.
Dki baie Jors en Charlie vir die mooi videos asook verduideliking hoekom dit lyk of dam nog vollerig lyk maar inteendeel baie laer is. Nie besef die dam is 30km lank nie. Enige nuus oor die Elandsjacht dam?
Daar loop water in hom in, ek het nog nie gehoor waar sy vlak le nie, ek moet gaan soek.
@@JorsMalan Baie dankie. Ek weet Churchill het so dag of twee voor Paul Sauer begin oorloop..
Ons so bly vir die water mar ons kort nog veral in die Mpofo dam in. Dan hoort ons ok te wees.
Daar loop darrem al water i hom in, en n reentjie voorspel vir die volgende paar dae
Ek is so bly vir julle...BID HELP ❣
No controlled overflow water release? Will it collapse with all that pressure?
No, the wall.was designed with the spillway like that to handle floods.
fokken mooi
Sou almal wie dié water gebruik nét versigtig daarmee werk!❤