Afrikaans Nuus | 05 Mei 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 พ.ค. 2024
  • Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.

ความคิดเห็น • 15

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev หลายเดือนก่อน +5

    Ja nee moeg vir anc stories,seker is daardarem iets positief wat in die land gebeur.ek sal begin.my kat het 3 kleintjies gehad.

  • @schalkengelbrecht6989
    @schalkengelbrecht6989 หลายเดือนก่อน +4

    Net anc nuus

  • @AlinaSefume
    @AlinaSefume หลายเดือนก่อน

    ❤❤

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 หลายเดือนก่อน +3

    Kyk al lank nie SA nuus nie....neem dit op en rol aan tot daar gewone nuus op is........

  • @user-je6rz7mb3f
    @user-je6rz7mb3f หลายเดือนก่อน

    Way back in 1995 the anc said that the SABC would be Their Mouthpiece. That is exactly what happened. We as voters can get of the anc at the Voting Polls. Let's go n vote against the anc n their cronies. N Keep Praying for Our Country.

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 หลายเดือนก่อน

    Genoeg van Rhamaposa en Fikele en ANC Nuus. Daar is Seker Ander Goeie Nuus.Waar is die Jazz Festival Nuus in ICC

  • @xrismarais3468
    @xrismarais3468 หลายเดือนก่อน +4

    Aaaaggg neeeee wat nog meer en meer anc rétoriek en propaganda. Alles rondom anc anc en nog meer anc. Goed gedaan SABC3. Useless as usual. Even the News reader doned in anc colours.

    • @MrBones-do2wt
      @MrBones-do2wt หลายเดือนก่อน

      My skoonma is oorlede

  • @hennierall3439
    @hennierall3439 หลายเดือนก่อน

    Hoekom niks oor plaasmoord naby bloemfontein?

  • @ednaburger4476
    @ednaburger4476 หลายเดือนก่อน

    Die is al die jare , nie meer nuus nie net ń klop nonsens wat geen sin maak nie. Net soos die Land geen sin maak nie .Al wat hulle KAN doen, is om baie lui te wees, en om geensins hard te kan werk nie .HULLE WEET NIE WAT BETEKEN DIT OM HARD EN MET TROTS JOU WERK TE DOEN NIE. WANT DIT BEGIN HEEL EERSTE BY JOU OUER HUIS NÊ .Hulle ken net , om alles op te neek ,ons almal weet dit, en ons almal sien dit elke dag in Suid -Afrika , dan stem hulle mense nog vir die ANC wat net mooi niks beteken nie . Hulle steel en plunder net soos hulle wil .En is ń groot sirkus. En het geen respek vir enige nasie in ons Land nie .Dit bly feite

  • @monicaalberts8130
    @monicaalberts8130 หลายเดือนก่อน

    Geen klank....George kp

  • @user-qx1pc8cu1z
    @user-qx1pc8cu1z หลายเดือนก่อน

    ANC take note you are down and out. ANC is without backbone because you are afraid of Jacob.

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 หลายเดือนก่อน +3

    Onnodig wys nie anc vir nuus nie. Sorry ek is nie intersant vir anc vir nuus nie. Ek hou niks vir anc nie.