Dagbreek: Onderhoud - Wiekus Kotzé

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ม.ค. 2014
  • Wiekus Kotzé het sedert hy in November verlede jaar by Julius Malema se Economic Freedom Fighters aangesluit het, groot mediabelangstelling ontvang. Ons gesels vandag met hom oor die EFF.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 74

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 4 ปีที่แล้ว +25

    Wiekus is breindood.

  • @ruoanpienaar9238
    @ruoanpienaar9238 4 ปีที่แล้ว +11

    Watse kapitaal gaan die staat beskikbaar stel? Die staatskas is leeg...gesteel.

  • @deonerasmus5629
    @deonerasmus5629 2 ปีที่แล้ว +5

    Hy lyk so lekker ,want hy vreet so lekker saam met sy baas Malemmer

  • @louisschmidt1426
    @louisschmidt1426 ปีที่แล้ว +5

    Die man dink hy gaan gespaar word. Jy slaap Mnr

  • @robert8552
    @robert8552 4 ปีที่แล้ว +11

    Want ek het ;n groot gat en 'n groot pens!

    • @siphosiphu323
      @siphosiphu323 ปีที่แล้ว

      😂😂😂Ek hoop jy as nie a spy nie

  • @theodecy4748
    @theodecy4748 2 ปีที่แล้ว +6

    Good grief..... hit the treadmill.... en O donner, daar is regtig geen medikasie of pille vir domheid nie....

  • @deonerasmus5629
    @deonerasmus5629 2 ปีที่แล้ว +4

    Iemand moes hom lankal gemoer het

  • @beulahfebruary3252
    @beulahfebruary3252 ปีที่แล้ว +3

    Zimbabwe here we come

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 ปีที่แล้ว +5

    Liggies is aan maar niemand is tuis nie!

  • @stevenpalvi7025
    @stevenpalvi7025 ปีที่แล้ว +4

    Ligte brand, maar niemand by die huis.

  • @louisrischmuller4974
    @louisrischmuller4974 ปีที่แล้ว +3

    Moet sê die EFF sorg goed vir die maag

  • @syddee
    @syddee 2 ปีที่แล้ว +3

    Ja Nasionalisme en Kommunisme gaan alles op los 👍.

  • @syddee
    @syddee 2 ปีที่แล้ว +3

    Staats beheer werk ook so goed vir ons 👍👍👍👍

  • @neelsannandale1678
    @neelsannandale1678 ปีที่แล้ว +3

    Ek dink jy moet op n plaas gaan werk en ophou vreet. Jou gedrag walg my

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 3 ปีที่แล้ว +4

    As JY in jou lewe gewerk HET sou JY nie so n groot pens gehad HET nie...

  • @idaengela507
    @idaengela507 ปีที่แล้ว +3

    Gee vir hom n glasie water asb. Jy lieg sy bek droog.

  • @markfrancis8348
    @markfrancis8348 ปีที่แล้ว +2

    Wiekus weet jou Ma jy is hier? Van piet pompei se plaas af....!! Lol...

  • @siphosiphu323
    @siphosiphu323 ปีที่แล้ว +3

    Maar Malema is baai sleem boeta hy sal vir julle vaang😅😅😂

  • @quentinvanheerden547
    @quentinvanheerden547 3 ปีที่แล้ว +6

    Vra hulle om vir jou groter t-shirt te koop🤔
    Ek kan help ou

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 3 ปีที่แล้ว +3

    HET JY GEBOER????? MENS KAN SIEN JY REDENEER SO AGTERSTE VOOR SOOS DIE MENSE MET WIE JY TE DOEN HET... EK WEET WAT DIT IS OM TE BOER..

  • @jacovisser415
    @jacovisser415 ปีที่แล้ว +1

    Onthou...daar is geen politiese oplossing nie...

  • @pinkcartoonman
    @pinkcartoonman 6 ปีที่แล้ว +4

    ha ha ha ha ha ha ha ha

  • @imanviviers2229
    @imanviviers2229 ปีที่แล้ว +1

    Ek wonder wat sal hy doen as hul sy grond kom neem , ons sien mos wat maak die anc staat met met iets, kyk net na eskom, sal, dis iemand wat net aandag soek

  • @ringogerard1853
    @ringogerard1853 2 ปีที่แล้ว +3

    Lyk presies soos daai een hartseer oukies van die plaas af wat nie eers n skaap kon vriend gemaak het 😂🐏 Mnr. Breindood 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @opticrenovations164
    @opticrenovations164 ปีที่แล้ว +1

    Hy lyk so bietjie lamlendig as jy na Sy oe kyk LOL

  • @carelminnaar8454
    @carelminnaar8454 10 หลายเดือนก่อน +1

    Jis - ek kan nie dink iemand is so dom nie... WoW

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 3 ปีที่แล้ว +2

    Wat besit jy Vicus Kotze

  • @jacovisser415
    @jacovisser415 ปีที่แล้ว

    Die OG boepens vark😂

  • @hanneswandrag7586
    @hanneswandrag7586 ปีที่แล้ว

    😁😁😁😁😁

  • @ExcitedBarnOwl-qf6ce
    @ExcitedBarnOwl-qf6ce 6 หลายเดือนก่อน

    MY VRIEND JY WORD BETAAL OM TE SE WAT JY SE.MAAR AS EK IN BEHEER WAS HET EK LANKAL MALEMA TOEGESLUIT HY IS N KRIMENEEL EN N.MOORDENAAR

  • @annetjiegomes7171
    @annetjiegomes7171 3 ปีที่แล้ว

    🙈🙈🙉🙉

  • @jeanmalherbe6761
    @jeanmalherbe6761 3 ปีที่แล้ว +1

    Gee die grond aan die staat.....beating the communist drum

  • @jacovisser415
    @jacovisser415 ปีที่แล้ว

    Meer pens as mens

  • @raliebouer4715
    @raliebouer4715 3 ปีที่แล้ว +2

    Communism. Zimbabwe

  • @cj6434
    @cj6434 3 ปีที่แล้ว +1

    loooooooooooooooooollloooooooooollll

  • @thabangmakweya5760
    @thabangmakweya5760 ปีที่แล้ว

    I like this guy...got the white community going crazy 😅😅

  • @cobuswessels5320
    @cobuswessels5320 ปีที่แล้ว

    Vet mens

  • @siphosiphu323
    @siphosiphu323 ปีที่แล้ว

    Ek hoop hy is nie a spy nie😂😂😂

  • @MrMuvenda
    @MrMuvenda 10 ปีที่แล้ว +3

    You will end up loving Wiekus

  • @langanisomhlobo3260
    @langanisomhlobo3260 6 ปีที่แล้ว +1

    I am so proud of this white South African son.This is our black and White people time to come together and unite ad never before.Share ideas face the coming reality and to overcome it together as one God people and nation.
    Please be professional in this uncertain time which us as a nation can make certain.Please stop insulting our white South African brother.Remember it's your turn to come forth.When you point a finger to someone three fingers points back to you in solidarity.

    • @quintinhattingh9607
      @quintinhattingh9607 4 ปีที่แล้ว +4

      eff doesn"t want unity they want devision so the EFF wont like this guy just saying...

    • @quintinhattingh9607
      @quintinhattingh9607 4 ปีที่แล้ว +2

      I a united nation but the EFF hates white people and n love black coloured and white people and unity is where you dont hate anyone

    • @true5188
      @true5188 4 ปีที่แล้ว +1

      Jy moet wakker word jy ondersteun n terroriste organisasie wat mense aanmoedig om mense te vermoor n en dan noem jy God in jou kommentaar . Stupid nê

  • @brandonlategan7576
    @brandonlategan7576 6 ปีที่แล้ว

    Ek like die ou