Pasella | Kagiso Rabada | Johan & Lida Botha | FULL EPISODE | 1 Maart 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Hierdie week in Pasella sit Heino sy liggaam op die spel en kolf teen die Proteas-bouler Kagiso Rabada.
    Vicky gaan loer in by ons tuin-ghoeroe Willie Schmidt en kuier saam met die akteurspaar Johan en Lida Botha in De Rust.
    Heino kry 'n paar gholf wenke by die sanger Adam Barnard en hy maak vir ons 'n heerlike groentepastei op die kole!
    Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
    www.pasella.com
    Facebook: Pasella
    Twitter: @PasellaTV
    Instagram: @pasellatv

ความคิดเห็น • 1