Ek het toevallig op julle TH-cam kanaal afgekom terwyl ek na Balloch gesoek het. Ons gaan die komende naweek daarheen en gaan ook by die grot kamp. Ons is tans in Oos-Londen en het gewonder watter roete het julle gekies om na Balloch te ry? Hoe is die grondpad se toestand (en is daar 'n bergpas oppad na die plaas toe)? Alhoewel, dit maak seker nie regtig saak nie, want ons ry met 'n Hilux 😉. Nadat ons julle video gesien het, kan ons nie wag om daarheen te gaan nie - alhoewel ons waarskynlik, ook soos julle, baie koud gaan kry! Sneeu? Ek hoop ons gaan dit ook sien. Baie dankie vir 'n pragtige video!
@@cornawiese1061 baie dankie, ek is Bly julle het die video geniet en weet julle Sal die naweek meer geniet. Ek is nie seker hoeveel sneeu ddar nog is nie maar ek is seker en hoop julle kry dit, maar koud kry gaan julle kry ja 😂 Ons ry gewoonlik die N2 en dan draai ons af by Engcobo en volg die pad na Elliot, Barkley ens. Pad is glad nie sleg nie maar soos jy noem, julle is in n Hilux daar is nie n slegte pad nie lol Veilige toer en laat weet my wat julle gedink het van die plek.
@@graveltravels Hi daar, ek wil net laat weet ons het 'n "ball of a time" by Balloch gehad! Dit moet een van die kampplekke met die beste uitsig wees wat ons nog gehad het. Daar was nog steeds sneeu op die berge, maar ons het nie sneeu gekry toe ons gaan stap het nie (maar ons was ook nie regtig tussen die groot klippe nie en het net langs die rivier gestap). O ja, en die grondpad het toe glad nie die Hilux gepla nie 😁. Jou video het beslis "justice" gedoen aan Balloch!
@@cornawiese1061 Hello, en ek is so bly om te hoor julle het n veilige en lieflike naweek daar gehad. Ja die sneeu was redelik hoog op gewees. Lol ek het geweet julle Sal geen probleem met n Hilux gehad het nie, altyd lekker om die plekke te verken sonder om te worry oor of die ysterperd gaan hou 😅 So die groot vraag nou, waarheen volgende 😬
@@MJ-lz1km I’m not sure but what I could get from the owner is that it has been in his family for sometime but I’m not sure about the details. A lovely place though
Absolutely stunning beautiful, weer eens uitstekende video.❤
@@MarethaJacobs-q8u Baie dankie, ons is so gesëend met al die lieflike plekke hier om ons.
Stunning 🤩
@@Dana-ju9lb Thank you very much, the only thing needed was more time in the mountains lol
Excellent
@@doug729 Thank you very much, a stunning place in our backyard
Looks great
@@thebuffalooverlander A lovely getaway place
Ek het toevallig op julle TH-cam kanaal afgekom terwyl ek na Balloch gesoek het. Ons gaan die komende naweek daarheen en gaan ook by die grot kamp. Ons is tans in Oos-Londen en het gewonder watter roete het julle gekies om na Balloch te ry? Hoe is die grondpad se toestand (en is daar 'n bergpas oppad na die plaas toe)? Alhoewel, dit maak seker nie regtig saak nie, want ons ry met 'n Hilux 😉. Nadat ons julle video gesien het, kan ons nie wag om daarheen te gaan nie - alhoewel ons waarskynlik, ook soos julle, baie koud gaan kry! Sneeu? Ek hoop ons gaan dit ook sien. Baie dankie vir 'n pragtige video!
@@cornawiese1061 baie dankie, ek is Bly julle het die video geniet en weet julle Sal die naweek meer geniet. Ek is nie seker hoeveel sneeu ddar nog is nie maar ek is seker en hoop julle kry dit, maar koud kry gaan julle kry ja 😂 Ons ry gewoonlik die N2 en dan draai ons af by Engcobo en volg die pad na Elliot, Barkley ens. Pad is glad nie sleg nie maar soos jy noem, julle is in n Hilux daar is nie n slegte pad nie lol Veilige toer en laat weet my wat julle gedink het van die plek.
@@graveltravels Baie dankie! Sal jou laat weet!
@@graveltravels Hi daar, ek wil net laat weet ons het 'n "ball of a time" by Balloch gehad! Dit moet een van die kampplekke met die beste uitsig wees wat ons nog gehad het. Daar was nog steeds sneeu op die berge, maar ons het nie sneeu gekry toe ons gaan stap het nie (maar ons was ook nie regtig tussen die groot klippe nie en het net langs die rivier gestap). O ja, en die grondpad het toe glad nie die Hilux gepla nie 😁. Jou video het beslis "justice" gedoen aan Balloch!
@@cornawiese1061 Hello, en ek is so bly om te hoor julle het n veilige en lieflike naweek daar gehad. Ja die sneeu was redelik hoog op gewees. Lol ek het geweet julle Sal geen probleem met n Hilux gehad het nie, altyd lekker om die plekke te verken sonder om te worry oor of die ysterperd gaan hou 😅 So die groot vraag nou, waarheen volgende 😬
Isn`t it the farm that used to belong to the Steyns??