2de. Penny Coelen was Mej. Heelal in 1958. En moenie vergeet, Pearl Jansen was eerste prinses by Mej. Wereld 1970. As "kleurling" het sy deelgeneem as Miss Africa South.
Ah, was nou so lekker om te Kyk, Jy bly vir my ‘n inspirasie, Anneline, dankie dat jy mooi en natuurlik met grasie verouder. Jy is net so vreeslik mooi soos altyd.
Annelien jy is nog steeds pragtig. Jy is reg, ons moet aanvaar dat ons ouer word. Die onderhoudvoerder is baie op sy gemak met Annelien en hanteer die onderhoud goed. ♥️
Ek was n Oorlogsgevagene in Angola , en toe kry ek eendag n foto van n jong pragtige lieflike skone dame....ek het hom nou nog. En ek moet hier eerlik en op reg erken , vir my was jy die mooiste vrou wat ek ooit in my lewe gesien het. Ek wil net vir jou baie dankie se.. Jy het my hoop en geloof gegee om vas te byt en dit het gehelp. Goeie nagrus. Eugene de Lange
Nog altyd net so mooi en talentvol soos in die vroeë sewentigs. Jy het jou natuurlike skoonheid behou, plat op die aarde... mooi van buite en binne. 'n Besonderse onderhoud, dankie 💕
En toe was daar ook die twee pragtige dogters .Hubby lyk ook nogal " n gawe vent. Eintlik het sy my aangenaam verras moet ek se. Aards, vriendelik en ongekunsteld en daarby nog steeds mooi.
Hierdie onderhoud herinner my aan Oom Niklaas Tromp van Windhoek. Destyds in Anneline se topjare, besoek hy sy seun wat in Pretoria gewoon het in 'n woonstelblok wat aan Anneline behoort het. Oom Niklaas sê toe vir sy seun, dat hy wens hy kon vir Anneline persoonlik ontmoet. Soos die toeval dit wou hê, sien die seun haar die volgende dag voor die gebou stilhou en weet toe dat sy by die Adminbestuur 'n draai kom maak. Oom Niklaas vlieg toe die trappe daar af en by die voordeur uit, en hy keer haar voor so halfpad tussen die motor en die gebou. "Ek is Niklaas Tromp van Windhoek en dit was my droom om jou van naby te sien; staan net so 'n oomblikkie stil asseblief". Hy vertel my dat sy net vriendelik gelag het en vir'n wyle stil getaan het; toe stap hy stadig om haar en bekyk haar van kop tot tone en toe hy weer by haar gesig kom, sê hy: "Jong, jy is mos rôndom mooi!".
The mini interview mentions that her father was a Major for Correctional services. My Dad was also a Major for the Correctional Services at the same time and when I was a little Primary school girl my Dad took me with him to work one day during the school holiday and as we approached the imposing Pointans building he told me that the man sitting behind the glass window at the Reception is Annelien Kriel's father. The Beauty Queen. I was surprised that her father was so calm and friendly, not expecting people to bow down before him and elaborate on their fame. That was even more impressive. He appeared very cool, dignified and ordinary. "Stille sterkte".
Wonderlike beeldskone dame. Altyd elegant en op haar beste.
Opreg en pragtig van binne en buite. Anneline jy is 'n ware inspirasie. Dankie
Love haar! Eerste vrou van Afrika af wat n internasionale skoonheidskompetisie gewen het
2de. Penny Coelen was Mej. Heelal in 1958. En moenie vergeet, Pearl Jansen was eerste prinses by Mej. Wereld 1970. As "kleurling" het sy deelgeneem as Miss Africa South.
Ah, was nou so lekker om te Kyk, Jy bly vir my ‘n inspirasie, Anneline, dankie dat jy mooi en natuurlik met grasie verouder. Jy is net so vreeslik mooi soos altyd.
Beautiful as always ❤ 💖 💕 ♥
Annelien jy is nog steeds pragtig. Jy is reg, ons moet aanvaar dat ons ouer word. Die onderhoudvoerder is baie op sy gemak met Annelien en hanteer die onderhoud goed. ♥️
Wat 'n lieflike onderhoud. Annelien jy is soos 'n goeie vriending en heerlike gemaklike stapskoene. Jy is voorwaar nog net so beeldskoon soos toe.
Anneline wow as beautiful as ever . Good to see her on the box . ♥️
Love this real woman..humble and true
Pragtig ! Awesome om haar weer te sien.
Shes so beautiful as ever .
Ek was n Oorlogsgevagene in Angola , en toe kry ek eendag n foto van n jong pragtige lieflike skone dame....ek het hom nou nog. En ek moet hier eerlik en op reg erken , vir my was jy die mooiste vrou wat ek ooit in my lewe gesien het. Ek wil net vir jou baie dankie se.. Jy het my hoop en geloof gegee om vas te byt en dit het gehelp. Goeie nagrus. Eugene de Lange
Ziet er uit als een noord-hollandse vrouw uit de Zaanstreek. Erg knap en vriendelijk. Baaye schoon! 🇱🇺👍🌷🌷🌷❤️
Dankie Anneline!!!Nog net so pragtig soos altyd!!!
She is aging beautifully and gracefully,we are from the same era
Nog altyd net so mooi en talentvol soos in die vroeë sewentigs. Jy het jou natuurlike skoonheid behou, plat op die aarde... mooi van buite en binne. 'n Besonderse onderhoud, dankie 💕
Still gorgeous after all these years. ♥️♥️
Annelien is the most gracious beautiful woman!
En toe was daar ook die twee pragtige dogters .Hubby lyk ook nogal " n gawe vent. Eintlik het sy my aangenaam verras moet ek se. Aards, vriendelik en ongekunsteld en daarby nog steeds mooi.
Jy bly n pragtige vrou en glo jy kan dit weer doen Jys stunning
Annelien you r still beutiful
After all these years...
Wonderful,thk you.
Fenominaal!!
Absolutely wonderful to enjoy this discussion As beautiful as ever Anneline
Jy is pragtig. Binne en buite!
Gracious and beautiful!!
Sy is pragtig. Haar lewe was soms woes, maar sy het op 'n statige manier daardeur gekom.
Love her, trots SA
Pragtig.
Sy is steeds pragtig en mooi natuurlik.
Pragtig!
Fantastiese vrou..was nog altyd vir my die mooiste mej..SA.
Liefde Groete Annalien ... 🥰 You are still a Beautiful, Face, Personality and Soul...
She still so pretty despite her age
Lovely to see a naturally beautiful, charming as ever lady!
Thank you.....😁
Pragtige Annelene ❤
Pragvrou!! Geseënd is sy onder die vroue!!
Recordar es volver a vivir, lindo video para ver a todas esas muchachas que hicieron historia en Miss South Africa Universe, saludos desde Cuba.
Nog altyd so mooi. Wow what a woman. Pragtig soos n blom.
Sy bly pragtig!!!! Van binne en buite...
😍😍
Wat n pragtigge vrou en dit op haar ou jong dag.
Hierdie onderhoud herinner my aan Oom Niklaas Tromp van Windhoek. Destyds in Anneline se topjare, besoek hy sy seun wat in Pretoria gewoon het in 'n woonstelblok wat aan Anneline behoort het. Oom Niklaas sê toe vir sy seun, dat hy wens hy kon vir Anneline persoonlik ontmoet. Soos die toeval dit wou hê, sien die seun haar die volgende dag voor die gebou stilhou en weet toe dat sy by die Adminbestuur 'n draai kom maak. Oom Niklaas vlieg toe die trappe daar af en by die voordeur uit, en hy keer haar voor so halfpad tussen die motor en die gebou. "Ek is Niklaas Tromp van Windhoek en dit was my droom om jou van naby te sien; staan net so 'n oomblikkie stil asseblief". Hy vertel my dat sy net vriendelik gelag het en vir'n wyle stil getaan het; toe stap hy stadig om haar en bekyk haar van kop tot tone en toe hy weer by haar gesig kom, sê hy: "Jong, jy is mos rôndom mooi!".
Sy is en bly pragtig
She is still do beautiful
Beautiful man...
The mini interview mentions that her father was a Major for Correctional services. My Dad was also a Major for the Correctional Services at the same time and when I was a little Primary school girl my Dad took me with him to work one day during the school holiday and as we approached the imposing Pointans building he told me that the man sitting behind the glass window at the Reception is Annelien Kriel's father. The Beauty Queen. I was surprised that her father was so calm and friendly, not expecting people to bow down before him and elaborate on their fame. That was even more impressive. He appeared very cool, dignified and ordinary. "Stille sterkte".
Was just wondering where she is nowadays . still beautiful
Sy is dalk oud maar nog steeds baie elegane en sjarmant!
Hello daar. ANNELIEN LYK NOG STEETS BEULT SKOON! Mooi daar. SUID AFRIKA IS N VIRSKRIKLIK MOOI LAND.
Anneline is cute ! She was marked miss World 2.
sy is steeds pragtig en 'n oulike mens
Still pretty
Francois Botha was ook van Witbank
Your beautiful
Nee wat,
jy kan maar na jouself kyk,
jy het omtrend lkr dik en oud geraak.
Los maar vir Annelien af.
Sy lyk en is stunning! 🌺
Kan nie glo 21 mense dislike dit nie. Sies!
Ek ook nie? Dis 'n wonderlike spontane onderhoud.
What language is this ??????????
Afrikaans
Ek onthou Anneline as model op n voorblad . Tydens die onderhoud laat sy my dink aan die vriendelike vrou , in Mary's Nest op You Tube kanaal
Rampspoed!
how could she ever have hooked up with that troll Sol Kerzner.?
The aura of power and money holds an attraction, especially for the young and impressionable.
Mooi maar dwaas!
Sy lyk soos Karen Ziod deesdae lyk
Waaaaat????
Shame, her dominee boyfriend had no chance when she became miss world.
Actually, he called it off.
I think her dominee boyfriend is the Pistorius's father. Could be wrong.
Haha.. Not true!
@@calebbenjamin1089 Ok I will take that , but I am sure his surname was also Pistorious.
No, his name was Jacques Malan.
Net mooier geraak met die ouderdom..Beeldskoon..
Murdered by adds
Ll
Tante
Hoekom het sy so Engelse absent?
Anneline kiel was runner up to Helen Morgan she was disqualified because she had a baby