Sandra op n drafstap, gesels met Anneline Kriel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 พ.ย. 2019
  • Sandra Prinsloo gesels met Anneline Kriel oor haar suksesvolle lewe en intresante ervarings.

ความคิดเห็น • 13

  • @magrietpretorius509
    @magrietpretorius509 11 หลายเดือนก่อน +1

    Altyd n plesier om na Anneline te luister !Nog steeds pragtig !

  • @izabeau1953
    @izabeau1953 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek geniet om Afrikaans the hoor praat. Afrikaans is so a mooi taal. Sandra jy is ok nog net so mooi soos altyd. Anelien is a beeldskoone vrou. Ek net nou so die onderhout geniet, in Afrikaans. My taal, my land, wat ek nou nie meer daar is nie. Dit is nou amper 30 jaar wat ek moes imegreer..... na my man se land Portugal 🇵🇹 en julle almal was so part van my lewe desteit. Verlang so an my lewe in my land. Het pragtige herhinderinge, en dit was vir my my beste jare in my lewe .🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤️❤️❤️🌹🌹

  • @elizeduplesis2120
    @elizeduplesis2120 2 ปีที่แล้ว

    Nog steeds so mooi.....DOGTER VAN GOD

  • @mr19771978
    @mr19771978 3 ปีที่แล้ว +1

    Sandra jy is ook mooi, baie mooi 🌹

  • @TenazInternational
    @TenazInternational 4 ปีที่แล้ว +4

    Beeldskone dames

  • @alexandervanwyk3445
    @alexandervanwyk3445 3 ปีที่แล้ว

    Wat n besonderse vrou is ons Mej Wêreld nie! Onverdunde goud!

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 2 หลายเดือนก่อน

    Sy is pragtig

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg 4 ปีที่แล้ว +1

    Thank you...😁

  • @najmagani5655
    @najmagani5655 3 ปีที่แล้ว

    Mooi by maar mooi

  • @SalomeSwartz
    @SalomeSwartz 2 หลายเดือนก่อน

    Sandra lyk pragtig

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer6891 3 ปีที่แล้ว +1

    Ouderdom kom vir almal

  • @marievictor566
    @marievictor566 3 ปีที่แล้ว +2

    Anneline is pragtig. Vrae onvanpas

  • @freddievanniekerk4123
    @freddievanniekerk4123 4 ปีที่แล้ว +1

    Sy word mooier met die jare..