Job, die man van smarte | Uit die Woord - Digitaal.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ค. 2024
  • Boodskap deur ds. Adriaan Swart.

ความคิดเห็น • 10

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 21 วันที่ผ่านมา +2

    Amen. Dankie Here vir die mooi boodskap.

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 21 วันที่ผ่านมา +2

    Amen. Baie dankie vir die boodskap.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 21 วันที่ผ่านมา +2

    VADER dankie dat U ons nie alleen laat as dit sleg gaan met ons,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏✌️. Dankie DS vir die boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade van Bo Amen 🙏 ♥️🙋🙇

  • @KosmosBloemiste-zf5ku
    @KosmosBloemiste-zf5ku 21 วันที่ผ่านมา +1

    Amen. Dankie dominee vir hierdie aangrypende boodskap. Dit is wonderlike hoe die Here oor Sy kinders waak. Hulle nooit verlaat of vergeef nie. Ons dien n Wonderlike God en Vader. Baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap

  • @elmaduplessis282
    @elmaduplessis282 21 วันที่ผ่านมา +2

    Amen 🙏 🙏

  • @GloriaCoetzee
    @GloriaCoetzee 21 วันที่ผ่านมา +2

    AMEN 🙏🙏

  • @user-ey5yd3wz2x
    @user-ey5yd3wz2x วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie ONS moet moet hou

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 21 วันที่ผ่านมา +1

    Ja Amen!!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 21 วันที่ผ่านมา +3

    Hierdie boodskap oor Job se lewe gee my weer nuwe perspektief en moed vir die lewe. Baie dankie vir hierdie insiggewende boodskap.